Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vakansiedae word hersien
Vakansiedae word hersien [boodskap #86876] Vr, 07 November 2003 08:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
--
Annette
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86884 is 'n antwoord op boodskap #86876] Vr, 07 November 2003 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.

"Annette" skryf in boodskap news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
> --
> Annette
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86888 is 'n antwoord op boodskap #86884] Vr, 07 November 2003 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
2003:
1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
M21 - Mensregtedag = Sondag
3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
5. A21 - Gesinsdag = Maandag
A27 - Vryheidsdag = Sondag
6. A28 - Openbare Vakansiedag
want ons was (alweer) babbelas op Maandag
7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
14. en wie was Maandag by die werk
15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
ook maar goed.

16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander lande?

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
> "Annette" wrote in message
> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86889 is 'n antwoord op boodskap #86888] Vr, 07 November 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
--
Annette
> 2003:
> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
> M21 - Mensregtedag = Sondag
> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
> A27 - Vryheidsdag = Sondag
> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
> 14. en wie was Maandag by die werk
> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
> ook maar goed.
>
> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander lande?
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86890 is 'n antwoord op boodskap #86889] Vr, 07 November 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die Kaap ingetel of is daar nog 'n dag wat 'n babbelas het?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bog35u$n79$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
> --
> Annette
>> 2003:
>> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
>> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
>> M21 - Mensregtedag = Sondag
>> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
>> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
>> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
>> A27 - Vryheidsdag = Sondag
>> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
>> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
>> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
>> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
>> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
>> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
>> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
>> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
>> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
>> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
>> 14. en wie was Maandag by die werk
>> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
>> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
>> ook maar goed.
>>
>> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander
> lande?
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>>>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86892 is 'n antwoord op boodskap #86890] Vr, 07 November 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
16 dae plus ten minste 15 werksdae verlof en dan ook nog so paar vir die
Joodse en ander gelowe en jy vind dat werk stilstaan vir amper 'n maand en
'n half elke jaar in SA.

Ek's moeg en benodig 'n vakansie na al die somme.

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:bog390$n8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die Kaap ingetel of is daar nog 'n dag wat 'n babbelas het?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bog35u$n79$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
>> --
>> Annette
>>> 2003:
>>> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
>>> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
>>> M21 - Mensregtedag = Sondag
>>> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
>>> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
>>> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
>>> A27 - Vryheidsdag = Sondag
>>> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
>>> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
>>> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
>>> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
>>> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
>>> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
>>> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
>>> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
>>> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
>>> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
>>> 14. en wie was Maandag by die werk
>>> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
>>> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
>>> ook maar goed.
>>>
>>> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander
>> lande?
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan
> glo
>>>> > veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86893 is 'n antwoord op boodskap #86890] Vr, 07 November 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, helaas:))) Was by die Burger se Wynproe gisteraand - en toe het die
skelms nog 'n akstra likeur en brandewyn afdeling ook!
:))
--
Annette
> Ek het die Kaap ingetel of is daar nog 'n dag wat 'n babbelas het?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bog35u$n79$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie TJ - soos jy sê 16, en 17 vir die Kapenaars;)))
>> --
>> Annette
>>> 2003:
>>> 1. J1 - Nuwejaarsdag - Donderdag = Langnaweek
>>> 2. en onthou ook van tweede Nuwejaar in die Kaap
>>> M21 - Mensregtedag = Sondag
>>> 3. dan was ons (alweer) babbelas op Maandag
>>> 4. A18 - Goeie Vrydag = Paasnaweek
>>> 5. A21 - Gesinsdag = Maandag
>>> A27 - Vryheidsdag = Sondag
>>> 6. A28 - Openbare Vakansiedag
>>> want ons was (alweer) babbelas op Maandag
>>> 7. M1 - Werkersdag = Donderdag = Langnaweek
>>> 8. wie kan nou werk op 'n Vrydag na 'n Donderdag af
>>> 9. J16 - Jeugdag = Maandag = Langnaweek
>>> A9 - Nasionale Vrouedag = Saterdag
>>> vroue werk hard in SA en kry nie langnaweek pas nie
>>> 10. S24 - Erfenisdag = Woensdag
>>> 11/12. "jackpot" - ekstra lang-langnaweek
>>> 13. D16 - Versoeningsdag = Dinsdag
>>> 14. en wie was Maandag by die werk
>>> 15. D25 - Kersdag = Donderdag - Kersfees
>>> 16. D26 - Welwillendheidsdag - Vrydag
>>> ook maar goed.
>>>
>>> 16 dae weg van die kantoor se lessenaar - hoe vergelyk dit met ander
>> lande?
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bofsln$k96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Korrek - want a.s. jaar se "kalender" loop reeds diep.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan
> glo
>>>> > veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86913 is 'n antwoord op boodskap #86876] Sa, 08 November 2003 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is in elk geval te veel alreeds. Werk, broeders, werk!

"Annette" skryf in boodskap news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
> --
> Annette
>
Re: Vakansiedae word hersien [boodskap #86916 is 'n antwoord op boodskap #86913] Sa, 08 November 2003 08:14 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Te veel werk, te min werksdae ...

"No job, no food" is al advertensies wat ek sien.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:boi588$1fq1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Daar is in elk geval te veel alreeds. Werk, broeders, werk!
> "Annette" wrote in message
> news:bofjm3$fgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar gaan glo gekyk word na ons openbare vakansiedae, en daar kan glo
>> veranderings kom - seker die jaar na volgende jaar.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Herfskleur in Vlaandere
Volgende onderwerp: Wie wen die naweek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:21:57 MGT 2024