| Die Stil Eetplek [boodskap #86872] |
Vr., 07 November 2003 05:44  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
gedempte giggel of lag word toegelaat.
Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
te hard gespeel word nie.
Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
restaurant ook baie hoog.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86875 is 'n antwoord op boodskap #86873] |
Vr., 07 November 2003 07:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
> musiek
>> te hard gespeel word nie.
>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>> restaurant ook baie hoog.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86883 is 'n antwoord op boodskap #86878] |
Vr., 07 November 2003 09:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie dit is 'n Afrikaanse ding nie - ek het die draadloos heeldag en
heelnag aan.
Ek dink dit is meer 'n ouer word ding:))
--
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:rqkmqv4qt883a19qapm0guafinvcrck3fu@4ax.com...
> On Fri, 7 Nov 2003 07:44:37 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
>> te hard gespeel word nie.
>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>> restaurant ook baie hoog.
>
>
> dis wil vir my voorkom dis `n afrikaaner ding die stilte. ek hou van
> musiek as ek werk en slaap. waar ek werk, oopplan, is dit net die
> afrikaanssprekendes wat bitch en moan as iemand te hard raas.
> natuurlik geen musiek want dit is steurend en as jy te hard lag of
> poep dan sien jy die koppies soos meerkatte uitkom. daar is natuurlik
> limits maar musiek en ambient noise in `n openbare plek gee jou ook
> bietjie privaatheid maar ek stem dat hulle nie `n disko van die plek
> moet maak nie.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86886 is 'n antwoord op boodskap #86885] |
Vr., 07 November 2003 12:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Jonas - die mense aan die Weskus is nie groot sopeters nie;)))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bofso1$kao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - die soetjiespoep was seker maar 'n woordspeling op "potjiesoep"
> ... ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
insetsels
>> was
>>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> restaurant ook baie hoog.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86906 is 'n antwoord op boodskap #86903] |
Sa., 08 November 2003 05:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis was oupa- Velddrif is mos bekend as die Sandveld:))
--
Annette
> Interessant......in die Sandveld was daar ook 'n soetjiespoep gewees. Die
> ou het gedurig geloop en por-por.....
> "Annette" wrote in message
> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
insetsels
>> was
>>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> restaurant ook baie hoog.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86907 is 'n antwoord op boodskap #86902] |
Sa., 08 November 2003 05:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs die
see of die berg is goed genoeg vir my.
Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die geure te
kan geniet.
Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat ek dit
eet, en dit is heerlik.
Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt aanmekaar kan
slaan.
Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
--
Annette
>
> Annette wrote
>
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
> musiek
>> te hard gespeel word nie.
>
> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86908 is 'n antwoord op boodskap #86905] |
Sa., 08 November 2003 05:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As ek stilsit om te mediteer, dan raak die ou brein so besig dat ek skoon
uitgeput raak:))
--
Annette
> Klink vir my antie of jy wil mediteer vir die dood? Dis nie nodig om dit
> vooruit te loop nie! Kom sal hy kom!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:nu_qb.49794$YN6.1413@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> Annette wrote
>>
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>
>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86914 is 'n antwoord op boodskap #86910] |
Sa., 08 November 2003 07:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons eet nog gereeld kweperkonfyt hier - ook soet kweperstukke saam met vleis
as deel van groente.
--
Annette
>> Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs die
>> see of die berg is goed genoeg vir my.
>> Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die
geure
> te
>> kan geniet.
>> Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat ek
> dit
>> eet, en dit is heerlik.
>> Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
>> maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt aanmekaar
> kan
>> slaan.
>> Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
>> --
>> Annette
>>
>>>
>>> Annette wrote
>>>
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>
>>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die Stil Eetplek [boodskap #87045 is 'n antwoord op boodskap #86914] |
Di., 11 November 2003 14:55  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Weet g'n niks van kwepers nie.......ons mense ly mos verskriklik en eet net
vleis! Maar ons ken darem van vyekonfyt want dis nou een ding wat maklik
groei hier in die woestyn.
"Annette" skryf in boodskap news:boi5gl$569$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons eet nog gereeld kweperkonfyt hier - ook soet kweperstukke saam met vleis
> as deel van groente.
> --
> Annette
>>> Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs
> die
>>> see of die berg is goed genoeg vir my.
>>> Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die
> geure
>> te
>>> kan geniet.
>>> Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat
ek
>> dit
>>> eet, en dit is heerlik.
>>> Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
>>> maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt
aanmekaar
>> kan
>>> slaan.
>>> Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>>>
>>>> Annette wrote
>>>>
>>>> > Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>>> musiek
>>>> > te hard gespeel word nie.
>>>>
>>>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>>>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>>>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>>>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>>>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>>>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>>>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>>>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>>>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>>>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>>>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>>>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>>>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|