| Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86720] |
Di., 04 November 2003 17:46  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
"Quintin Haasbroek" skryf in boodskap news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
|
|
|
|
|
|
| Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86737 is 'n antwoord op boodskap #86736] |
Di., 04 November 2003 20:26   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 04 Nov 2003 22:21:19 +0200, DD wrote:
> On Tue, 4 Nov 2003 19:46:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
>> "Quintin Haasbroek" wrote in message
>> news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
>>> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
>
>
> 'kay, ek sal dit gaan try, Jonas.
>
> DD
>
Kazaa (die ligte weergawe natuurlik:-) is somtyds
'n bron van kieme. Dit sal uiters waarskynlik hier
ook die geval wees, en indien nie onmiddelik nie,
sal dit volg, so hou jou rekenaar beskermd
as jy dit gebruik.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87362 is 'n antwoord op boodskap #87361] |
Sa., 22 November 2003 05:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ho Nou!!! 1979 is bietjie te dik aangeplak:))
--
Annette
"DD" skryf in boodskap news:1vksrv4i6jd8bsmjgd027d7thut7iiqcpn@4ax.com...
> On Fri, 21 Nov 2003 10:49:50 GMT, Paul de Dilbeek
> wrote:
>
>> On Thu, 06 Nov 2003 23:38:27 +0200, DD wrote:
>>
>>> On Wed, 5 Nov 2003 04:56:32 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
>>>> Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
>>>> van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
>>>> kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)
>
>
>>> Kan ek dit sommer vir Ben gee om af te lewer, Jonas?
>>> Of hier in die spitsverkeer?
>
>>> DD
>
>>
>>
>> Jullie moet Kazaa lite aflaai dit is sonder al die vervelende popups
>>
>> http://www.k-lite.tk/
>
>
> Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
> gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))
>
> Daar is mense op die groep wat dit gebruik op my aanbeveling.
>
> Dankie steeds vir jou byvoeging. Jonas het die vraag gevra
> (soos vele ander kere) en geen kommentaar gelewer op my antwoord
> (soos vele ander kere)
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87367 is 'n antwoord op boodskap #87362] |
Sa., 22 November 2003 10:02  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
> Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
> gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))
"Annette" wrote:
> Ho Nou!!! 1979 is bietjie te dik aangeplak:))
Ja'a, maar ek het mos gesê (of daar êrens).
So ek het ruimte gelaat vir 'n dekade of twee:-)
DD
|
|
|
|