| Louis Luyt Vies [boodskap #86314] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert, oud-skoonseun
Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86329 is 'n antwoord op boodskap #86328] |
Ma., 27 Oktober 2003 10:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Foeitog man - jy is wreed - daar doen die man al die moeite om 'n
outobiografie te skryf, en die mense wil hom nie jammer kry nie:))
--
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bnir7o$d6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir my was die lekkerste om sy hele tirade te ignoreer. Daar is iets tragies
> daaraan as 'n hondebol gepleeg is en niemand wil ruik hoe sleg dit is nie.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bninbk$aqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
>> Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
>>> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert,
> oud-skoonseun
>>> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86331 is 'n antwoord op boodskap #86329] |
Ma., 27 Oktober 2003 10:28  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
LL is vir sy eie stink poep ook kwaad!
"Annette" skryf in boodskap news:bnirs8$dpb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Foeitog man - jy is wreed - daar doen die man al die moeite om 'n
> outobiografie te skryf, en die mense wil hom nie jammer kry nie:))
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bnir7o$d6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir my was die lekkerste om sy hele tirade te ignoreer. Daar is iets
> tragies
>> daaraan as 'n hondebol gepleeg is en niemand wil ruik hoe sleg dit is nie.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bninbk$aqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
>>> Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
>>>> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert,
>> oud-skoonseun
>>>> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|