| Boerbull? [boodskap #86235] |
So., 26 Oktober 2003 09:52  |
Corné
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 2003
|
Volle Lid |
|
|
Hallo,
ek is die Corné uit Nederland. In februari ons kom naar Suid-Afrika. Ons
het een wildplaas gekocht, en die buren het ons vertelt dat hy 'n boerbull
het.
Wat is die vir 'n hond?
Baie dankie vir die reaksies!
Corné.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boerbull? [boodskap #86249 is 'n antwoord op boodskap #86235] |
So., 26 Oktober 2003 12:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Boerboel is 'n hond ja - maar aangesiek jy Afrikaans wil begin, hoekom
kry jy nie vir ju 'n Africanus nie - 'n regte uit die bodemgeteelde
Afrikanerhond.
--
Annette
"Corné" skryf in boodskap news:bng5hb$49d$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
> Hallo,
>
> ek is die Corné uit Nederland. In februari ons kom naar Suid-Afrika. Ons
> het een wildplaas gekocht, en die buren het ons vertelt dat hy 'n boerbull
> het.
> Wat is die vir 'n hond?
>
> Baie dankie vir die reaksies!
>
> Corné.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boerbull? - suzie.jpg (0/1) [boodskap #86319 is 'n antwoord op boodskap #86276] |
Ma., 27 Oktober 2003 09:28  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Mooie omgeving, maar sosm lijkt het de Kruiskade in R,dam. Je moet altijd
opletten.
Waar ik zit is het vele malen veiliger en goedkoper.
Ik ken jouw omgeving heel goed, had ooit ook wat grond daar.
Groet
Cornelius
"Corné" skryf in boodskap news:bnh6sm$61f$1@news4.tilbu1.nb.home.nl...
> Dank voor jullie reacties. Cornelius (uit de Noord Kaap). Onze wildplaas (ik
> hoop dat ik het goed vertaalt heb) is gelegen in het Olifants West GR
> (voorheen Balule). Tussen Hoedspruit en Phalaborwa gelegen in de Limpopo
> Province.
>
> Corné.
>
> "gm" schreef in bericht
> news:3f9babc6$0$64725@hades.is.co.za...
>> Dat is een zeer gezinsvriendelijke hond, indien goed opgeleid beschermd
> hij
>> je tot de dood tegen vreemden. Ik zou zeggen de Zuid Afrikaanse weergave
> van
>> een Bouvier maar aard hier beter vanwege de temperatuur.
>> Waar is jullie wildplaas ?
>>
>> Groet
>> Cornelius Noord Kaap
>>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:16anpv47m5o14o2em4gg03phe3dmrbdl9g@4ax.com...
>>> On Sun, 26 Oct 2003 10:52:54 +0100, "Corné"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hallo,
>>>>
>>>> ek is die Corné uit Nederland. In februari ons kom naar Suid-Afrika.
> Ons
>>>> het een wildplaas gekocht, en die buren het ons vertelt dat hy 'n
>> boerbull
>>>> het.
>>>> Wat is die vir 'n hond?
>>>>
>>>> Baie dankie vir die reaksies!
>>>>
>>>> Corné.
>>>>
>>>
>>> Corné. gaan kuier by
>>> http://www.boerboelsa.co.za/
>>> en ontmoet vir Susanna en die res.
>>> Hulle grom soos Koos en ek vir mekaar,
>>> maar is vriendelike(r) honde. Eie aan die
>>> feit dat dit die Boere se weergawe van
>>> die Boel is.
>>>
>>> Groetnis
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|