| Fluffie [boodskap #85913] |
Di., 21 Oktober 2003 10:00  |
Braam
Boodskappe: 24 Geregistreer: Desember 2003
|
Junior Lid |
|
|
|
Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
|
|
|
|
| Re: Fluffie [boodskap #85914 is 'n antwoord op boodskap #85913] |
Di., 21 Oktober 2003 10:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omdat dit 'n paar geflaf het?
Ek raak bietjie deurmekaar met die nommers - so is nie seker of die een wat
toentertyd geval het 'n 727 of 'n 737 was nie.
Hoekom kan ek net 727 en 747 onthou?
--
Annette
"Braam" skryf in boodskap news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fluffie [boodskap #85920 is 'n antwoord op boodskap #85917] |
Di., 21 Oktober 2003 11:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
Viscounts?
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>
> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>
> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
> skoolprojek:
> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>
> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
> between the operational area."
>
> :-)
>
> TJ
> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>
> "Braam" wrote in message
> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fluffie [boodskap #85934 is 'n antwoord op boodskap #85932] |
Di., 21 Oktober 2003 13:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My eerste vlug was in 'n Viscount - van Bloemfontein to Windhoek. Ma het
gehuil toe sy hoor ons gaan vlieg;)))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn38hi$768$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Skymasters en Viscounts [4 prop] en Dakotas [2 prop]. Flossie het nie
> verwys na 'n spesifieke vliegtuig nie. 'n Vlug van 'n militêre vragdraer
> was gereken as dié van 'die flossie'.
> "Annette" wrote in message
> news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
>> Viscounts?
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>>
>>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>>
>>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>>> skoolprojek:
>>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>>
>>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>>> between the operational area."
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>>
>>> "Braam" wrote in message
>>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Fluffie [boodskap #85941 is 'n antwoord op boodskap #85934] |
Di., 21 Oktober 2003 15:06  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dalk gehoor van die 'in die moer in'-vlieg storie?
"Annette" skryf in boodskap news:bn3b5k$n0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My eerste vlug was in 'n Viscount - van Bloemfontein to Windhoek. Ma het
> gehuil toe sy hoor ons gaan vlieg;)))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn38hi$768$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Skymasters en Viscounts [4 prop] en Dakotas [2 prop]. Flossie het nie
>> verwys na 'n spesifieke vliegtuig nie. 'n Vlug van 'n militêre vragdraer
>> was gereken as dié van 'die flossie'.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
>>> Viscounts?
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>>>
>>>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>>>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>>>
>>>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>>>> skoolprojek:
>>>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>>>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>>>
>>>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>>>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>>>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>>>> between the operational area."
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>>>
>>>> "Braam" wrote in message
>>>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>>> > Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|