| "Ken" mekaar. [boodskap #85782] |
Ma., 20 Oktober 2003 07:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe sal jy jouself in 3 woorde beskryf?
Annette - Lelik en Hups:))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85918 is 'n antwoord op boodskap #85915] |
Di., 21 Oktober 2003 11:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien liewer ongeduldig geduldig:))
Maar dan is jy een woord kort:))
--
Annette
news:3f950bec$0$64719@hades.is.co.za...
> Ja, miskien moes ek dit geduldig ongeduldig genoem het :))
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn2dir$2e1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of
> patience,
>> but it does not last very long ..."
>> Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg ..."
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86064 is 'n antwoord op boodskap #86061] |
Do., 23 Oktober 2003 14:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nei man - ek is die gryskop!
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
> Annette is die rooikop van SCSA.
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>> stupid dat jy dink ek's blond?
>>
>> E
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
>>> blond, blond, blond.
>>>
>>> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>> het jy?
>>>
>>> Max____________________________
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86073 is 'n antwoord op boodskap #86065] |
Do., 23 Oktober 2003 15:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink aan haar as die kaalkop:))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f97ed40$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> En ek dog heeltyd Gloudina is die gryskop van SCSA
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn8pra$43v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nei man - ek is die gryskop!
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
>>> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
>>> Annette is die rooikop van SCSA.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>>>> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>>>> stupid dat jy dink ek's blond?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek
>>>> gesê:
>>>> > blond, blond, blond.
>>>> >
>>>> > Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>>> > het jy?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86106 is 'n antwoord op boodskap #86061] |
Do., 23 Oktober 2003 20:37  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat ek's nie kwaad nie :)
"Max" skryf in boodskap news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
> Annette is die rooikop van SCSA.
>
> Max____________________________
|
|
|
|