| Queen [boodskap #85411] |
Sa., 11 Oktober 2003 08:29  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand vir my se wat die name van die musikante van die groep Queen is.
Nommer een is natuurlik Freddie Mercury soos almal weet.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85493 is 'n antwoord op boodskap #85485] |
Di., 14 Oktober 2003 11:26   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin was
egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag van
sy dood.
Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat labels
"heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay, straight,
bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en my
kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure nie.
"Spencer" skryf in boodskap news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry nie. Op
> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat ook
> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
> gekry.
> Ou Freddie was dus net half-mof.
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85495 is 'n antwoord op boodskap #85493] |
Di., 14 Oktober 2003 11:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
voorkeur is nie.
Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
onthou word.
So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin was
> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag van
> sy dood.
> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat labels
> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay, straight,
> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en my
> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure nie.
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
nie.
> Op
>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat
> ook
>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>> gekry.
>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85499 is 'n antwoord op boodskap #85497] |
Di., 14 Oktober 2003 12:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam. Ek het maar net etlike voorbeelde genoem ter stawing.
Miskien moet hulle The Shadow Must Go On as die amptelike begrafnisliedjie
speel van almal wat aan Vigs dood is....
Brian May self is 'n briljante komponis.
--
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f8bedab$0$64721@hades.is.co.za...
> Dis jammer hy's so vroeg dood, ek glo Queen kon nog 'n groot bydrae tot die
> musiekwêreld gemaak het. Queen bestaan en probeer nog, maar ek dink Freddie
> was die glans van die groep, sonder hom is daar nie 'n Queen nie.
> Moenie "Another one bites the dust" en "We will rock you" vergeet nie, so
> lank daar skole atletiek en atletiek byeenkomste is sal dit gesing word :)
> En wat van "The show must go on"? Party mense sê hy't die liedjie geskryf
> toe hy uitgevind het hy't nog net 'n rukkie oor om te leef.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85501 is 'n antwoord op boodskap #85495] |
Di., 14 Oktober 2003 13:00   |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Queen het The Great Pretender beter as Elvis gesing, maar dit was Elvis se
liedjie gewees :-)
Chris
Annette wrote:
> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
> voorkeur is nie.
> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
> onthou word.
> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
> was
>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
>> het
>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
> van
>> sy dood.
>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
> labels
>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
> straight,
>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en
> my
>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
> nie.
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
> nie.
>> Op
>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het wat
>> ook
>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>> gekry.
>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>
>>>
--
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85502 is 'n antwoord op boodskap #85501] |
Di., 14 Oktober 2003 13:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit mag miskien so wees ja, maar wie is nog so OUD om dit te kan onthou?:)))
Ons Jonges weet net van Freddie se Pretender:)
Soos nou die dag op Idols toe hulle goed moes sing wat na 2000 geskryf is,
toe sing Wafeeq iets van een of ander seunsgroep, wat toe eintlik 'n liedjie
was van die vorige eeu:))
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bmgs0l$10u7$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Queen het The Great Pretender beter as Elvis gesing, maar dit was Elvis se
> liedjie gewees :-)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
>> was
>>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
>>> het
>>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
>> van
>>> sy dood.
>>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
>> labels
>>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
>> straight,
>>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak
en
>> my
>>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
>> nie.
>
>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
>> nie.
>>> Op
>>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
wat
>>> ook
>>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>>> gekry.
>>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85503 is 'n antwoord op boodskap #85502] |
Di., 14 Oktober 2003 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
woorde en wysie geskryf van TGP?
( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
dieselle woorde.)
Boggerol van Liewe Elvis:))
Ta daaa!!
The Great Pretender
Lyrics: Buck Ram
Music: Buck Ram
--
Annette
"
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85511 is 'n antwoord op boodskap #85507] |
Di., 14 Oktober 2003 14:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mens mag maar 'n foutjie maak - maar Elvis was mos nie in Freddie se era
nie? Freddie was wulpser later;))
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bmgut7$11ap$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ag Sorry
> Ek het geweet dit was n die selfde era gewees, 'n mens mag mos maar 'n
> voutjie maak:-)
>
> Chris
>
> Annette wrote:
>
>> Hoopsie!!! Djulle sal my nou nie gloe nie, maar raai wie het regtig die
>> woorde en wysie geskryf van TGP?
>> ( daar is webwerwe van Queen se TGP, en The Platters se TGP - almal met
>> dieselle woorde.)
>> Boggerol van Liewe Elvis:))
>>
>> Ta daaa!!
>> The Great Pretender
>> Lyrics: Buck Ram
>> Music: Buck Ram
>> --
>> Annette
>> "
>
> --
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85546 is 'n antwoord op boodskap #85495] |
Wo., 15 Oktober 2003 09:13   |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Freddie is dalk n' nuwe god vir baie mense. Weer n' afgod vir sommige.
Ek het gelukkig n' ander God. En nie tyd vir n' siekelik gedrog soos die
mofkop freddie nie.
Gerard
"Annette" skryf in boodskap news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
> voorkeur is nie.
> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
> onthou word.
> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n stadium
>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die vriendin
> was
>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel het
>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die dag
> van
>> sy dood.
>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
> labels
>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
> straight,
>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak en
> my
>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop deure
> nie.
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
> nie.
>> Op
>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
wat
>> ook
>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>> gekry.
>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85554 is 'n antwoord op boodskap #85546] |
Wo., 15 Oktober 2003 11:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm! Nog een van die wat nie eers iemand se Godgegewe talent wil raaksien
of erken nie
Annette
"gm" skryf in boodskap news:3f8d0fa8$0$64725@hades.is.co.za...
> Freddie is dalk n' nuwe god vir baie mense. Weer n' afgod vir sommige.
> Ek het gelukkig n' ander God. En nie tyd vir n' siekelik gedrog soos die
> mofkop freddie nie.
> Gerard
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmgnql$36d$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak aan my ook nie 'n bloue duit saak wat 'n persoon se seksuele
>> voorkeur is nie.
>> Ek wonder nou net of die wat so opgewerk raak oor "moffies" hulself die
>> plesier van Queen se aansienlike en genotvolle bydrae tot musiek ontsê?
>> Freddie Mercury sal miskien nog deur ons en die geslag na ons onthou word
>> vir sy sang, maar sal geslagte langer onthou word vir sy komposisievermoë.
>> Solank Barcelona nog staan sal Freddie se Barcelona gesing en onthou word.
>> Solank daar kampioene is sal Freddie se We Are The Champions gesing en
>> onthou word.
>> So lank as wat mense ontnugter of seergemaak word dit bedrieërs en
>> konkelaars, of self in 'n situasie beland waar mens moet voorgee ter wille
>> van oorlewing, sal Freddie se The Great Pretender gesing en onthou word
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8bdd7e$0$64725@hades.is.co.za...
>>> Ja, hy het sy hele boedel aan sy vriendin bemaak, en hy het op 'n
> stadium
>>> deur 'n fase gegaan waar hy van dogtertjies ook gehou het, die
vriendin
>> was
>>> egter sy laaste "meisie", hulle het vriende gebly nadat hy haar vertel
> het
>>> hy's nou eintlik gay. So ver ek weet het sy by hom ingebly tot die
dag
>> van
>>> sy dood.
>>> Die man kon sing, daaroor kan niemand stry nie. Ek's nie 'n mens wat
>> labels
>>> "heg" nie, aan my maak dit nie saak of my gunsteling sangers gay,
>> straight,
>>> bi, otherwise, links of regs is nie. So lank hulle goeie musiek maak
en
>> my
>>> kan entertain het ek nie 'n saak met wat hy doen agter toe of oop
deure
>> nie.
>>>
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:1066128888.633508@radsrv1.tranzpeer.net...
>>>> Maar kon so 'n mof vir jou sing. Ek dink nie iemand kan daaroor stry
>> nie.
>>> Op
>>>> een webblad word vertel dat hy sy boedel aan sy vriendin bemaak het
> wat
>>> ook
>>>> die ma van sy kind is. Die vriendin het blykbaar ook sy huis in London
>>>> gekry.
>>>> Ou Freddie was dus net half-mof.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Queen [boodskap #85584 is 'n antwoord op boodskap #85546] |
Wo., 15 Oktober 2003 13:50  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hmmm - "jou" God sal nie happy wees as hy hoor hoe praat jy nie.