| Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85257] |
Wo., 08 Oktober 2003 09:00  |
Namakwa
Boodskappe: 28 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
toe wel reg gekry.
Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
"policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
(oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
Wat gaan nou gebeur?
Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
Namakwa
|
|
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85271 is 'n antwoord op boodskap #85257] |
Wo., 08 Oktober 2003 10:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, volgens iemand op 'n ander groep is hy 'n baie goeie besigheidsman...
Annette
--
"Namakwa" skryf in boodskap news:bm0jnq$hkg$1@sparta.btinternet.com...
> Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
> toe wel reg gekry.
>
> Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
> "policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
> (oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
>
> Wat gaan nou gebeur?
>
> Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
>
> Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
> as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
>
> Namakwa
>
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85273 is 'n antwoord op boodskap #85261] |
Wo., 08 Oktober 2003 10:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was eintlik bietjie teleugesteld - het verwag dat AS sy
oorwinningstoespraak sou afsteek in sy Terminatorkostuum:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm0n0t$21mo$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die spulletjie het vir my soos die WWF gelyk.........maar die Yankees vrek
> mos daaroor?
> "Namakwa" wrote in message
> news:bm0jnq$hkg$1@sparta.btinternet.com...
>> Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
>> toe wel reg gekry.
>>
>> Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
>> "policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
>> (oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
>>
>> Wat gaan nou gebeur?
>>
>> Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
>>
>> Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
>> as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
>>
>> Namakwa
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85299 is 'n antwoord op boodskap #85282] |
Wo., 08 Oktober 2003 13:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weet ek dit nie:)) Soos ek aan iemand verduidelik het, om 'n besigheid te
bestuur, is die oogmerk om 'n produk te lewer aan 'n gewillige betaler,
sodat die eienaar of die aandeelhouers kan deel in die hoogste wins wat kan
behaal word.
'n Goewerneur van 'n staat moet gelde in van dikwels onwillige betalers om
noodsaaklike dienste aan almal in die staat te kan lewer.
Dus mag 'n goeie besigheidsman nie noodwendig 'n goeie goewerneur te wees
nie.
--
Annette
"Namakwa" skryf in boodskap news:bm0rs4$ng9$1@hercules.btinternet.com...
> Daar is 'n groot verskil tussen goeie belegger en goeie bestuurder - die een
> word chairman die ander CEO - die tyd sal leer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm0rjh$phl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wel, volgens iemand op 'n ander groep is hy 'n baie goeie besigheidsman...
>> Annette
>>
>>
>> --
>> "Namakwa" wrote in message
>> news:bm0jnq$hkg$1@sparta.btinternet.com...
>>> Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
>>> toe wel reg gekry.
>>>
>>> Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
>>> "policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
>>> (oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
>>>
>>> Wat gaan nou gebeur?
>>>
>>> Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
>>>
>>> Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
>>> as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
>>>
>>> Namakwa
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85304 is 'n antwoord op boodskap #85295] |
Wo., 08 Oktober 2003 13:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie hier is nog enige Planet Hollywoods in SA nie.
Ook die Hard Rock Café's is glad nie meer in die Kaap nie.
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:ijUgb.7448$mQ2.5239@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Hy het, saam met Bruce Willis en Sylvester Stallone n venootskap gehad, ek
> dink hy het sy gedeelte verkoop. Sover ek weet bestaan Planet Hollywood
> nog, dit is baie soos Hard Rock Cafe, baie glitz, maar die kos is heel
> skaflik.
>
>
>
> "@rogers.com" Wat van die ineenstorting van sy planne vir
> "Planet Hollywood."
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85307 is 'n antwoord op boodskap #85298] |
Wo., 08 Oktober 2003 14:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is een groot verskil - Arnie het nie 'n snaakse snorretjie nie;))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bm13vq$1jt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie die eerste keer dat 'n Oostenryker 'n politieke leier in 'n ander
> land word nie - vra maar vir die Duitsers.
>
> "Namakwa" wrote in message
> news:bm0jnq$hkg$1@sparta.btinternet.com...
>> Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
>> toe wel reg gekry.
>>
>> Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
>> "policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
>> (oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
>>
>> Wat gaan nou gebeur?
>>
>> Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
>>
>> Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
>> as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
>>
>> Namakwa
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85311 is 'n antwoord op boodskap #85308] |
Wo., 08 Oktober 2003 14:07   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Skuus, dis die Hard Rocky Cafe in Beijing, ek dink nie daar is n Planet
Hollywood nie.
"Ellie" wrote in message
news:PQUgb.7510$mQ2.2491@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Mens sien daardie twee restaurante nogal baie in die Ooste, die oosterlinge
> is baie geimponeer met alles Hollywood. Veral Sylvester Stallone. Die
> Planet Hollywood in Beijing is vol Amerikaanse toeriste :-) Mens sou kon
> dink as hulle daar is sou hulle liewer van die lokale kos wou eet, maar nee,
> hulle hamburgers moet hulle he :-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm14hd$1r8$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink nie hier is nog enige Planet Hollywoods in SA nie.
>> Ook die Hard Rock Cafè's is glad nie meer in die Kaap nie.
>>
>> --
>> Annette
>> "Ellie" wrote in message
>> news:ijUgb.7448$mQ2.5239@newsread1.news.atl.earthlink.net...
>>> Hy het, saam met Bruce Willis en Sylvester Stallone n venootskap gehad, ek
>>> dink hy het sy gedeelte verkoop. Sover ek weet bestaan Planet Hollywood
>>> nog, dit is baie soos Hard Rock Cafe, baie glitz, maar die kos is heel
>>> skaflik.
>>>
>>>
>>> "@rogers.com" Wat van die ineenstorting van sy planne vir
>>> "Planet Hollywood."
>>> Gloudina
>>>
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85338 is 'n antwoord op boodskap #85328] |
Do., 09 Oktober 2003 02:28   |
N7470
Boodskappe: 39 Geregistreer: Oktober 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ja, ek wonder self wat Arnie nou eintlik gaan doen as hulle wakker word
van hierdie "recall" orgie. Dis nou tjekboek demokrasie as jy dit ooit
gesien het.
Stem heeltemal saam dat Arnie se skoon-familie wat almal demokrate is
darem 'n silwer randjie om die wolk is. Hy is eintlik baie liberaal vir
republikein. Ek praat onder korreksie, maar hy's after all pro-life
(ek dink), en ek weet sy omgewings beleid dra ook die goedkeuring van 'n
hele paar omgewings organisaies. 'n Interesante plan in sy omgewings
beleid is om die konstruksie van "Hydrogen highways" te bevonds, met
waterstof hervul punte elke 20 myl. Dalk sal Arnie dan sy Hummer na
waterstof laat oorskakel. Hy was mos een van die wat GM gevra het om die
Hummer vir siviele gebruik te bemark na die eerste Irak oorlog.
Ek wonder egter nogsteeds hoekom het die Kaliforniers Gray Davis so
verpes het. Ek weet hulle ekonomie is swak, maar dis tog nie Gray Davis
se skuld nie?
Ek vermoed nie dat Arnie veel effek op volgende jaar se presidensiele
verkiesing in Kalofornie sal he nie. Hopelik verpes Kaliforniers daardie
"kretin" in die Wit Huis nog meer as Gray Davis.
Eugene
Katryn wrote:
> "Namakwa" wrote:
>
>
>> Wel Katryn, jou voorspelling was toe verkeerd - die GOP het die "power grab"
>> toe wel reg gekry.
>
>
> Is dit nie belaglik en tragies nie? :-(
> Ek het gisteraand na die Cub en Marlin baseball game nog ure wakker
> gelê en na die klugspul sirkus gekyk.
> Al wat ek kan sê, is dat DALK is dit goed vir die mense van
> Kalifornië. Arnold se skoonfamilie is almal murg en been Demokrate,
> en sal hom sekerlik in die bek ruk as hy teveel na regs neig. :-)
> Arnold is wat ons hier in Amerika na verwys as 'n RINO (Repug in name
> only).
>
>
>> Wys jou - met die regte bemarkings span, geen ervaring en geen duidlike
>> "policy" kan 'n mens die CEO van 'n groot staat word. Style over substance.
>> (oeps daar het ek Tony Blair beskryf)
>
>
> Exactly. Jy weet mos hoe die hele storie begin het? Wel, teveel
> mense het teveel geld om te mors.
>
>
>> Wat gaan nou gebeur?
>
>
> Kom ons hoop vir die mense van Kalifornië se onthalwe dat die
> terminator nie die verkeerde dinge termineer en die staat in nog
> groter gemors dompel nie. Ek dink darem nie so nie. Nie met die
> sterkte van die Demokratiese bloedlyn wat in Arnold se skoonfamilie
> loop nie. Ons sal dalk almal moet leer om Kalieforneeaaiei te begin
> sê. :-)
>
>
>> Watter effek gaan dit op die Presidensieele kies kollege hê?
>
>
> Hier is baie dinge wat besig is om te gebeur wat sal verseker dat die
> onverkose kretin wat homself voorhou as my president, nog 4 jaar sal
> vaskleef. :-(
> Hierdie is dalk maar net een van die vele pionne wat besig is om
> verskuif te word.
>
>
>> Politiek as visuele spektakel met 'n Oostenryker wat moeg is vir "politics
>> as usual" as die middel punt. Waar het ek dit voorheen gesien?
>
>
> Moenie eers begin nie. Moenie! :-(
> En as ek nog EEN "hasta la vista baby" vandag gaan hoor, gaan ek
> iemand vermoor.
> :-)
>
|
|
|
|
| Re: Aaahhhnholdt goewerneur. [boodskap #85339 is 'n antwoord op boodskap #85338] |
Do., 09 Oktober 2003 02:48  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Eugene!!! Ek wou nou NET my rekenaar afkskakel, en sien toe jou
boodskap. Waar was jy al die tyd?? :-)
Dankie tog vir jou baie meer positiewe uitkyk op volgende jaar se
verkiesing. Ek voel maar baie mismoedig, maar dalk is dit ook omdat
ek hier in Jawja sit waar dinge baie negatief "voel" vir ons Dems.
Dit was baie interessant wat jy vertel het van die waterstof storie.
Ons het dringend 'n alternatief nodig. Ek HOOP jy is reg oor die
Kaliforniërs. Jy is baie meer in voeling met wat daar aangaan as ek,
want jy is nader.
Moet nou nie weer verdwyn nie - SEBLIEF!! :-)
Oor Gray Davis...nee wag, laat ek more verder babbel. :-)
N7470 wrote:
>
>
> Ja, ek wonder self wat Arnie nou eintlik gaan doen as hulle wakker word
> van hierdie "recall" orgie. Dis nou tjekboek demokrasie as jy dit ooit
> gesien het.
>
> Stem heeltemal saam dat Arnie se skoon-familie wat almal demokrate is
> darem 'n silwer randjie om die wolk is. Hy is eintlik baie liberaal vir
> republikein. Ek praat onder korreksie, maar hy's after all pro-life
> (ek dink), en ek weet sy omgewings beleid dra ook die goedkeuring van 'n
> hele paar omgewings organisaies. 'n Interesante plan in sy omgewings
> beleid is om die konstruksie van "Hydrogen highways" te bevonds, met
> waterstof hervul punte elke 20 myl. Dalk sal Arnie dan sy Hummer na
> waterstof laat oorskakel. Hy was mos een van die wat GM gevra het om die
> Hummer vir siviele gebruik te bemark na die eerste Irak oorlog.
>
> Ek wonder egter nogsteeds hoekom het die Kaliforniers Gray Davis so
> verpes het. Ek weet hulle ekonomie is swak, maar dis tog nie Gray Davis
> se skuld nie?
>
> Ek vermoed nie dat Arnie veel effek op volgende jaar se presidensiele
> verkiesing in Kalofornie sal he nie. Hopelik verpes Kaliforniers daardie
> "kretin" in die Wit Huis nog meer as Gray Davis.
>
> Eugene
|
|
|
|