| Besoek aan SA [boodskap #85073] |
So., 05 Oktober 2003 20:32  |
jo[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
Was daar lank gelede in Ninity Six!
Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
besighede!!!
Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
Sies julle het 'n lelike spul geword
Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
Net nou baie erger.
Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85080 is 'n antwoord op boodskap #85073] |
Ma., 06 Oktober 2003 04:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en Bloemfontein , en
skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
--
Annette
skryf in boodskap news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
> Was daar lank gelede in Ninity Six!
> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>
> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>
> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
> besighede!!!
>
> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
> Sies julle het 'n lelike spul geword
>
> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
> Net nou baie erger.
>
> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>
> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>
> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85102 is 'n antwoord op boodskap #85093] |
Ma., 06 Oktober 2003 10:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Niks verkeerd met Bloemfontein en Pretoria op sigself nie. Maar jy weet net
so goed soos ek dat daar sekere areas is waar mans nog rondloop met
safariepakke, lang sokkies en 'n kort-oor-die-ore-teruggegooide-kuifie-hare,
en dames met valletjiesrokke en strikkies op die skoene, wat met 'n kerkhoed
op dorp toe gaan wat vasgeval is in die vorige millenium. Hulle wil nie
groei saam met die land en oor die algemeen veranderende tye nie.
Dingetjie moes by die verkeerde busstoppe gestaan en by die verkeerde
familie gekuier het as hulle nog steeds so rassisies kras is soos 12 jaar
gelede.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:blr3po$bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
> Bloemfonteiner?
>
> "Annette" wrote in message
> news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en Bloemfontein
,
> en
>> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
>> --
>> Annette
>> wrote in message
> news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>>> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>>> Was daar lank gelede in Ninity Six!
>>> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>>> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>>> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>>> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>>> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>>
>>> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>>> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>>> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>>> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>>
>>> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>>> besighede!!!
>>>
>>> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>>> Sies julle het 'n lelike spul geword
>>>
>>> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>>> Net nou baie erger.
>>>
>>> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
>>> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>>
>>> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>>
>>> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85136 is 'n antwoord op boodskap #85135] |
Ma., 06 Oktober 2003 17:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer as toe
hy /sy hier weg is?
Vir wat sit sy/hy tussen die ou bitterbekke en word skaam vir die
Afrikaners - daar is bitter baie plekke waar almal van alle kleure en geure
lekker saamsit en kuier.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bls9ec$1so$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die skrywer van die gewraakte "storie" is 'n bekende op die ng - en
> bloot lus om 'n bietjie te roer ..
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6p$bnc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Niks verkeerd met Bloemfontein en Pretoria op sigself nie. Maar jy weet
> net
>> so goed soos ek dat daar sekere areas is waar mans nog rondloop met
>> safariepakke, lang sokkies en 'n
> kort-oor-die-ore-teruggegooide-kuifie-hare,
>> en dames met valletjiesrokke en strikkies op die skoene, wat met 'n
> kerkhoed
>> op dorp toe gaan wat vasgeval is in die vorige millenium. Hulle wil nie
>> groei saam met die land en oor die algemeen veranderende tye nie.
>> Dingetjie moes by die verkeerde busstoppe gestaan en by die verkeerde
>> familie gekuier het as hulle nog steeds so rassisies kras is soos 12 jaar
>> gelede.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blr3po$bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
>>> Bloemfonteiner?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en
> Bloemfontein
>> ,
>>> en
>>>> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> wrote in message
>>> news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>>>> > Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>>>> > Was daar lank gelede in Ninity Six!
>>>> > Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>>>> > Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>>>> > Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>>>> > Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>>>> > Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>>> >
>>>> > Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>>>> > Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>>>> > Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>>>> > Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>>> >
>>>> > Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>>>> > besighede!!!
>>>> >
>>>> > Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>>>> > Sies julle het 'n lelike spul geword
>>>> >
>>>> > Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>>>> > Net nou baie erger.
>>>> >
>>>> > Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster
kerke
> en
>>>> > by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>>> >
>>>> > Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>>> >
>>>> > oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85151 is 'n antwoord op boodskap #85149] |
Di., 07 Oktober 2003 04:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense sê
> nie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Annette" wrote
>>
>>> Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer
as
>> toe
>>> hy /sy hier weg is?
>>
>> En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>> weg is?
>>
>> Penkop wat werda roep
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85246 is 'n antwoord op boodskap #85240] |
Wo., 08 Oktober 2003 07:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ongelukkig nie. As ons nie sy stelling beveg op hierdie oop forum nie, dan
kan al die mense wat net lees hom dalk glo.
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bm0bhd$20f2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So iemand noem mens 'n trol, hy maak so 'n stelling wat mense omkrap ,sit
> dan agter oor en kyk hoe die mense reageer daarop. Soos jy kan sien het hy
> self nog nie weer op enige van die boodskappe gereageer nie. Mens moet die
> persoon maar 'n blinde gooi.
>
> Chris
>
> Sandvlooi wrote:
>
>> Ek dink dis iemand wat besig is om 'n klip in 'n bos te gooi. G'n
>> normale, intelligente mens sal so iets kwytraak nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bltgbk$shj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense
>>>> sê nie?
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote
>>>> >
>>>> > > Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier
>>>> > > roer
>>> as
>>>> > toe
>>>> > > hy /sy hier weg is?
>>>> >
>>>> > En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>>>> > weg is?
>>>> >
>>>> > Penkop wat werda roep
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Besoek aan SA [boodskap #85418 is 'n antwoord op boodskap #85073] |
Sa., 11 Oktober 2003 13:35  |
jo[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
Nee julle spul ek was maar net weg vir 'n paar dae daarom nie
geantwoord nie.
Nie een van julle kon iets ordentliks argumenteer oor my stellings
nie, kon my net probeer sleg praat
Ek het rasse sien saamwerk veral in die weermag - maar as jy na-ure
alleen met die wittes gesels kom die vrot in hulle uit.
Is julle spul hier op die ng dan almal rassiste of soos ek in SA
gesels het met Aftrkaners - almal vertel my hulle is nie rassiste nie
maar in hul optrede and praatjies kom jy gou agter die een is so vrot
van die haat soos die ander.Is julle spul op hierdie nuusgroep net so
vrot binne in julle van die haat. EN ALMAL SIT SONDAG INNIE KERK!!!
Sies Ga
|
|
|
|