|
|
|
|
|
|
| Re: Goeie more Suid Afrika .. [boodskap #84639 is 'n antwoord op boodskap #84631] |
Ma., 29 September 2003 08:51  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
My week sal nie so best wees nie
Pyn in die keel,verkoue
Die naweek was ook nie goed nie
Paul
"TJ" skryf in boodskap news:bl8egg$o32$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit gaan 'n lang week wees tot die elfde.
>
> Betaaldag al weer lank verby?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bl8dsu$nk1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dieselfde tot die elfde Louis ...
>> "Louis" wrote in message
>> news:3f77b859$0$64720@hades.is.co.za...
>>> Ek hoop julle het 'n goeie week
>>>
>>> Louis
>>>
>>
>
|
|
|
|