| Slim plan [boodskap #84365] |
Ma., 22 September 2003 07:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
sit.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Slim plan [boodskap #84372 is 'n antwoord op boodskap #84370] |
Ma., 22 September 2003 08:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan moet hy meer en groter klokkies aansit:))
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bkmarb$26dg$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons het 'n kat wat voëltjies vang met die klokkie om sy nek. Dit het net in
> die begin gewerk. Toe hy uitwerk dat dit die klokkie is wat die voëls
> waarsku, was hy net versigteger gewees.
>
> Annette wrote:
>
>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die
>> nekband sit.
>>
>> Annette
>
>
> --
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Slim plan [boodskap #84383 is 'n antwoord op boodskap #84378] |
Ma., 22 September 2003 09:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Indiese getroude vroue het 'n kol op die voorkop.
Ek weet nie of kol op die voorkop die lustige manne sal keer nie - hulle
praat mos van die liefde wat blind is;))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkmdsg$26mp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit klink na 'n moerse plan.......wat van 'n getroude man word gettêttoe:
> Ek is getroud? Sekerlik sal daar gewoon net staan "Ekud" maar provoke hom,
> dan is die boodsap daar! Maar wat maak mens met die vroumense? Hulle't
> klaar 'têt two'...........
> "Annette" wrote in message
> news:bkm6ni$soj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
>> sit.
>>
>> Annette
>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Slim plan [boodskap #84388 is 'n antwoord op boodskap #84383] |
Ma., 22 September 2003 10:16  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Daai klookkie van die kat sal darem ook LUI soos hulle die draai nader!!
"Annette" skryf in boodskap news:bkmh3d$3u0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Indiese getroude vroue het 'n kol op die voorkop.
> Ek weet nie of kol op die voorkop die lustige manne sal keer nie - hulle
> praat mos van die liefde wat blind is;))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkmdsg$26mp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dit klink na 'n moerse plan.......wat van 'n getroude man word gettêttoe:
>> Ek is getroud? Sekerlik sal daar gewoon net staan "Ekud" maar provoke hom,
>> dan is die boodsap daar! Maar wat maak mens met die vroumense? Hulle't
>> klaar 'têt two'...........
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkm6ni$soj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
>>> sit.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>>
>>
>
|
|
|
|