| ROH (vir Gloudina) [boodskap #83887] |
Sa., 13 September 2003 15:04  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Na aanleiding van jou belangstelling in die opera, die Kanadees Gerald
Finley het baie goeie resensies gekry vir sy opening as Don Giovanni by die
ROH gisteraand. Hy is blykbaar oorspronklik van Ottawa.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Musiekspel [boodskap #84135 is 'n antwoord op boodskap #84106] |
Di., 16 September 2003 22:27   |
e-way
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Dankie Aanree. Ek probeer maar om al die goed te sien wat hierheen kom, vir
die kultuur nou. Het laas The Blue Man Group gesien, uitstekend. Dan gaan
ek R.E.M kyk, en die Moody Blues in Oktober (alhoewel hulle al bietjie lank
in die tand is :-) Dan is hier n dans (ballet) groep van Haarlem (NY) wat
ek gaan sien, en as daar simfonie musikante optree van elders, probeer ek
dit ook bybring, ek hou daarvan om divers te wees in my kunssmaak. Die
Drakensburg seunskoor kom ook volgende maand, hulle tree op in die groot
Baptistekerk downtown, al wat ex Suid-Afrikaner is gaan daar wees, dit
behoort interessant te wees.
"Kwearantyn" skryf in boodskap news:b4708f82.0309160405.4edff87f@posting.google.com...
> Dis 'n Broadway-opvoering - nie Brits nie. Nie self gesien nie, maar
> dit kry glo baie lof as 'n satire op kapitalisme en hebsug. Drie Tonys
> gekry. Gaan kyk gerus by www.urinetown.com.
>
> Henry / Kwarantyn
>
> "eway" wrote in message
news:...
>> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
>> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek kan
>> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
|
|
|
|
| Re: Musiekspel [boodskap #84157 is 'n antwoord op boodskap #84135] |
Wo., 17 September 2003 09:13  |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Umoja toer nou deur Nederland... Ons sal seker eers laat in Oktober
gaan kyk. Het iemand hier dit al gesien?
Max__________________________________________
"e-way"
> Dankie Aanree. Ek probeer maar om al die goed te sien wat hierheen kom, vir
> die kultuur nou. Het laas The Blue Man Group gesien, uitstekend. Dan gaan
> ek R.E.M kyk, en die Moody Blues in Oktober (alhoewel hulle al bietjie lank
> in die tand is :-) Dan is hier n dans (ballet) groep van Haarlem (NY) wat
> ek gaan sien, en as daar simfonie musikante optree van elders, probeer ek
> dit ook bybring, ek hou daarvan om divers te wees in my kunssmaak. Die
> Drakensburg seunskoor kom ook volgende maand, hulle tree op in die groot
> Baptistekerk downtown, al wat ex Suid-Afrikaner is gaan daar wees, dit
> behoort interessant te wees.
>
>
>
> "Kwearantyn" wrote in message
> news:b4708f82.0309160405.4edff87f@posting.google.com...
>> Dis 'n Broadway-opvoering - nie Brits nie. Nie self gesien nie, maar
>> dit kry glo baie lof as 'n satire op kapitalisme en hebsug. Drie Tonys
>> gekry. Gaan kyk gerus by www.urinetown.com.
>>
>> Henry / Kwarantyn
>>
>> "eway" wrote in message
> news:...
>>> "Urinetown, the Musical" kom na ons dorp een van die dae, ek wonder of
>>> iemand iets weet daarvan, is dit Brits en is dit goed (OK, ek weet ek
> kan
>>> dit opsoek by Google, maar wil eerstehandse kennis he daarvan).
|
|
|
|