| Dag uitstappie idees [boodskap #83448] |
So., 07 September 2003 12:50  |
Joeboy
Boodskappe: 54 Geregistreer: Februarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
Hi daar
Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
Iets in die lyn van n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.
Idees word verwelkom ;-)
J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
|
|
|
|
|
|
| Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83490 is 'n antwoord op boodskap #83489] |
Ma., 08 September 2003 07:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Witbankdam:))
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f5c2c81$0$64719@hades.is.co.za...
> Witswatersrand se Botaniese Tuine
>
> "Visit the eagles at Wits Botanical Gardens"
> www.joburg.org.za/aug_2002/wits_bot_garden.stm
> http://www.nbi.ac.za/frames/witsfram.htm
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen,
> stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer
> vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83621 is 'n antwoord op boodskap #83602] |
Wo., 10 September 2003 03:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dullstroom is 'n pragtige plekkie - moenie vergeet om 'n draai te gaan maak by die stasie nie - die hoogste stasie bo seespieël in SA.
Annette
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
Tot later
Joeboy
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
"Jonas" skryf in boodskap news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat van:
Magaliesburg
Cullinan ..
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Hi daar
Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.
Idees word verwelkom ;-)
J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
|
|
|
|
|
|
| Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83624 is 'n antwoord op boodskap #83623] |
Wo., 10 September 2003 05:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar is die kraanvoël se kraan?:))
Annette
> Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):
>
> "The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
> Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
> crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
> website - www.ewt.org.za/cranes/index.html
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
> Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>
> Tot later
> Joeboy
>
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van:
> Magaliesburg
> Cullinan ..
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
> doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
> weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83658 is 'n antwoord op boodskap #83653] |
Wo., 10 September 2003 20:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goed dan - waar is die kraanvoël se kraanvoël?:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bjnipb$q99$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom wil jy die naam "opbreek" - jy versteur die betekeniswaarde daarvan
> .....
> "Annette" wrote in message
> news:bjmcnv$5dg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar is die kraanvoël se kraan?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):
>>>
>>> "The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
>>> Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
>>> crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
>>> website - www.ewt.org.za/cranes/index.html
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "JoeBoy" wrote in message
>>> news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
>>> Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>>>
>>> Tot later
>>> Joeboy
>>>
>>> --
>>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat van:
>>> Magaliesburg
>>> Cullinan ..
>>> "JoeBoy" wrote in message
>>> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hi daar
>>>
>>> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>>>
>>> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
>>> doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
>>> weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
>>> prakties nog in die haak wees.
>>>
>>> Idees word verwelkom ;-)
>>>
>>> J
>>> --
>>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>>
>>
>
|
|
|
|