|
|
| Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83313 is 'n antwoord op boodskap #83311] |
Do., 04 September 2003 14:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is te haastig.
Hulle wag dat Steve oor sy verkoue kom, sodat hy kaalbas lang oom Paul
Kruger kan gaan staan.vir 'n uur of so.
Dan word Pretoria Tswane. ( is daar iewers 'n h in?)
Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie, behalwe
vir 'n paar Afrikaanse vanne.
Annette
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:g%H5b.186$yI3.27676@phobos.telenet-ops.be...
> Ek lees reelmatig oor naamsverandering
> Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
> Groete uit Vlaandere
> Paul
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pretoria of tschwane [boodskap #83498 is 'n antwoord op boodskap #83384] |
Ma., 08 September 2003 11:25  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek hê net nie goe nie naar die skryfwyse gekyk,Ek was een bietjie slordig,my
virnaamste eienskap :)
"Hans Kamp" skryf in boodskap news:bjaoak$20n$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bj7j9c$d83$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:g%H5b.186$yI3.27676@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek lees reelmatig oor naamsverandering
>>> Is Pretoria nou Tschwane of kom dit later
>>> Groete uit Vlaandere
>
>> Jy is te haastig.
>> Hulle wag dat Steve oor sy verkoue kom, sodat hy kaalbas lang oom Paul
>> Kruger kan gaan staan.vir 'n uur of so.
>> Dan word Pretoria Tswane. ( is daar iewers 'n h in?)
>> Leer nou mooi Paul, die etniese tale het nie sch in hul woorde nie,
> behalwe
>> vir 'n paar Afrikaanse vanne.
>
> Ek dink, dat Paul vermoed, dat "Tschwane" uitgespreek moet word as: tsjwane.
>
> Hans Kamp.
>
|
|
|
|