| Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83042] |
Vr., 29 Augustus 2003 08:32  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Bad - you sleep on it in the badroom
Beds - mossies, doves, etc
Beg - container, as in shopping beg, hand-beg, tog-beg
Ben - to set alight
Chealdren - our future is in their hands
Chetz - where worshippers go on Sundays
Cuds - you can play poker or rummy with them
Cut - a small donkey-drawn vehicle
Debben - city in KZN
Deekshunry - where you find weds
Detty - opposite of clean
Die?llas - as in drug die?llas or wee-pon die?llas
Driva - holds the steering wheel of a teksi
Duck - very duck at night when the lights are all off
Ebben - you get ebben erriors and rural erriors
Effrican - from the continent of Africa
Eth - Where we leef on
Erriors - districts, e.g. ebbon erriors
Ewways - eg. SAA, Comair
Fems - companies, e.g., Anglo-American
Fest - the one before second and third
Fok - used with nifes
Fum - you can fum with ship or kettle
Fumma - he owns the fum
Guddin - where you grow kebbijees
Geave - you MUST geave, I WILL take
Get - a hinged device in a fence
Hair - as opposed to heem
Heppi - state of elatement, e.g. I?m so heppi - I just voted
Hiss - masculine form of hairs
Hubba - where sheeps dock
Jems - little bugs that give you the flu
Kah - what you drive around in
Kebbijees - vegetable
Keptown - some think parliament doesn?t belong there
Kettegry - in a system of classification
Kipper - one who kips, as in goal kipper
Kleenix - where nesses weck
Kot - where the judges sit
Len - to acquire knowledge
Leeda - as in Arwa Leeda, the president
Leef - If you don't leef you are dead
Lungwich - weds what are spokkin
Nesses - they weck in kleenix and hospitals
Pee pull - powa to da pee pull
Peppa - one way to get the news
Pesson - one of pee pull
Pees - symbolised by white dove
Pees-Tox - between IRA and John Major
Reeva - e.g. Limpopo, Vaal, Orange
Regime - anything to describe pre-1994
Ree kwest - replaced by dee mands
Sheep - big boat
Shex - houses in squatter camps
Ship - provider of wool
Shit of Peppa - something to write on
Shuck-attak - if the shuck-net is brokkin
Shuck-nets - at Debben, for safety of sweamas
Spitch - what politicians make at a relly
Sweamas - compete in a sweaming pul
Teksi - kah for hire - sometimes parrot teksi
Thest - ice cold Coke will relieve it on a hot day
Tipic ally - characteristic
Tocks - negotiations
Ummy - military force
Wee men - ladies
Wee pon - a gun
Wean-dow - with glus for throwing bricks through
Weaner - the one with the most votes
Weds - what the dictionary is made up of
Wekkas - do the weck
Weld - the eth
Wems - small crawly creatures
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83072 is 'n antwoord op boodskap #83070] |
Sa., 30 Augustus 2003 13:22   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Spencer wrote
> Jy is SO irriterend ou vrou. Jy besoedel
> hierdie wonderlike dag met jou teenwoordigheid.
Nou, ou Spencer, soos enige sielkundige, wat sy
sout werd is, vir jou kan vertel, hierdie bostaande
opmerking van jou spreek volumes, nie van my
nie, maar van jou. Dat ek, wat nou omtrent
sesduisend myl van jou af kan sit, jou dag kan
affekteer met my teenwoordigheid op die
kuberruimte, dui daarop dat ek snare aanroer
wat jy eintlik nie wil aangeroer hê nie. Ek laat
jou ongemaklik voel. Dis vir jou gees nie
natuurlik dat 'n persoon, wat duidelik goeie
Afrikaans skryf, en haar vereenselwig met die
beste wat daar in die Afrikaner is, dinge sê
oor witnerwe wat opmerkings maak oor die
manier waarop swart mense Engels praat,
terwyl hulle breë Afrikaanse aksente natuurlik
op hulle eie dowe ore val. Sal ek begin om vir
jou te vertel hoe Afrikaners in SA Engels praat?
Dan sal jy darem 'n spulletjie sien. Was jy al
ooit in die geselskap van Engelse Suid-Afrikaners
wat vergeet het dat jy 'n Afrikaner is, en dan
van Afrikaners en hulle aksente sit en grappe
maak?
Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83175 is 'n antwoord op boodskap #83144] |
Di., 02 September 2003 05:19  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Dit lyk vir my jy is iemand as 'n mens onverskoning vra hom nog 'n slag in
die tande skop. Wat die vervuiling van die internet betref is hierdie net
'n nuusgroep op die internet en nie die internet nie.
Die dag as ek nie vir my self kan lag nie, en die dag as ek kwaad word oor
ander vir my lag moet ek maar nie meer met mense saam leef nie.
@rogers.com wrote:
>
> Chris wrote
>
> Ek het die bostaande stuk deur epos gekry dit baie amusant gevind
>> en gedink ek sal dit deel met mense wat in SA bly wat elke dag luister na
>> geprekke op die TV en baie mooi moet dink wat nou gese is. Ek het nog
> nooit
>> gedink ek is beter of praat beter as iemand anders nie. As ek jou of
> iemand
>> anders te na gekom het, vra ek onverskoning. Dit was nie my bedoeling
>> nie.
>
> Wel, volgende keer, as jy een van hierdie boring-
> hooghartige-spot-met-swart-aksente stukke goed
> op die internet kry, hou dit vir jouself. Dit vervuil
> die internet. En dit besoedel die inbors van die
> Afrikaners. Een van die dinge wat Afrikaners moet
> verstaan, is dat hulle hulle eie aksent het. En dat
> hulle snaaks vir mense klink. Maar dat dit veragtelik
> is om met 'n Afrikaanse aksent te spot. Net soos
> dit vir Afrikaners veragtelik is om met swart aksente
> te spot.
>
> Penkop van die Derde Republiek
|
|
|
|