|
|
| Re: Jonas [boodskap #83058 is 'n antwoord op boodskap #83055] |
Vr., 29 Augustus 2003 21:20   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote:
> On Fri, 29 Aug 2003 13:00:29 GMT, "@rogers.com"
>> Die aksent op die -e- moet na die
>> anderkant toe staan, du plessis.
> bouwer, al wa jy nou doen,
> is om Danielle te herhaal.
> Toe ek haar vra wat die verskil is,
> kon sy nie antwoord nie.
> Antwoord jy nou vir haar,
> of laat die gehoor toe om vir jou te lag.
LOL!
Goeie onthouding wat jy het, du plessis. :-))
Maar ek HET jou geantwoord. En het ook genoem dat dit nie my
slimmigheid was nie, maar uit 'n stel spelreëls kom wat seker
oorspronklik uit een of ander woordeboek gehaal is.
Ek smaail elke keer wat ek sien as sy iemand probeer reghelp met die
spesifieke aksent, want sy het dit dan altyd presies nes jy gedoen.
Dit was mos eers nadat Swart Simon vir haar daarop gewys het dat ek
"reg" was, en sy verkeerd was, dat sy die "regte" aksent begin skryf
het. Interessant nè?
Elkgeval, laat ek jou weer antwoord - soos ek dit verstaan is beide
gravis (è) en akuut (é) in orde. Solank jy asseblief tog net nie 'n
circumflex/karet/kappie op die "e" sit nie, is die Kaap Hollands. Dit
is nou wat my slim neef van UP (ook 'n "professor doktor" soos ou
Suidwester sou sê - gie gie gieeeee), vir my te vertelle het.
Danielle die Streepmuis
:-))
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #83059 is 'n antwoord op boodskap #83050] |
Vr., 29 Augustus 2003 22:24   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
skok wrote
> Ek het myne gekry by Control Panel -> Reggional settings
> Dan na die languages tab, en click op details button.
>
> Dit is in Windows XP, though, weet nie van ander windows nie. Ek het iewers
> op die net 'n web page gesien wat dit verduidelik, maar nou adres vergeet.
Ek het na die "Control Panel" gegaan, toe na "regional settings" en
toe na die verskillende tale. Daar het ek " Afrikaans" gevind en daarop
gekliek. Maar dit het my nie die kappies en umlauts ens. gegee nie.
Blykbaar maak dit net " changes how numbers, currencies, dates and
times are displayed." Waar is die " details button" waarna jy verwys?
Of is dit maar net die ding wat Afrikaans op die skerm gebring het?
Die rekenaar waarop ek werk is ons ou Windows 98, wat nou met
die XP genetwerk is. Maar ek weet dat ons dit oorspronklik op hierdie
ou een reggedokter het, dus moet ek maar net die regte pad vind.
Enige verdere help?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #83068 is 'n antwoord op boodskap #83058] |
Sa., 30 Augustus 2003 10:46  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Soek jy alweer...............? Daardie tyd van die maand?
"Katryn" skryf in boodskap news:n9evkvo4ji0q3s21b8mvlm1r8ubnr1j8e2@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> On Fri, 29 Aug 2003 13:00:29 GMT, "@rogers.com"
>
>>> Die aksent op die -e- moet na die
>>> anderkant toe staan, du plessis.
>
>> bouwer, al wa jy nou doen,
>> is om Danielle te herhaal.
>> Toe ek haar vra wat die verskil is,
>> kon sy nie antwoord nie.
>> Antwoord jy nou vir haar,
>> of laat die gehoor toe om vir jou te lag.
>
> LOL!
> Goeie onthouding wat jy het, du plessis. :-))
> Maar ek HET jou geantwoord. En het ook genoem dat dit nie my
> slimmigheid was nie, maar uit 'n stel spelreëls kom wat seker
> oorspronklik uit een of ander woordeboek gehaal is.
>
> Ek smaail elke keer wat ek sien as sy iemand probeer reghelp met die
> spesifieke aksent, want sy het dit dan altyd presies nes jy gedoen.
> Dit was mos eers nadat Swart Simon vir haar daarop gewys het dat ek
> "reg" was, en sy verkeerd was, dat sy die "regte" aksent begin skryf
> het. Interessant nê?
>
> Elkgeval, laat ek jou weer antwoord - soos ek dit verstaan is beide
> gravis (�) en akuut (�) in orde. Solank jy asseblief tog net nie 'n
> circumflex/karet/kappie op die "e" sit nie, is die Kaap Hollands. Dit
> is nou wat my slim neef van UP (ook 'n "professor doktor" soos ou
> Suidwester sou sê - gie gie gieeeee), vir my te vertelle het.
>
> Danielle die Streepmuis
> :-))
>
|
|
|
|