| Steve se relaas, etc [boodskap #82675] |
Vr., 22 Augustus 2003 05:44  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en druk
dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse af,
> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die Franse.
> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self maak! En
> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het dit
> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel, soms met
> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My bediende
> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit. Sy
> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die hand.
> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al gooi
> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap nie - sy
> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek eet
> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet vir
> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
> hulle kultuur is.
> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat ons
> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te verstaan nie?
>
> E
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82716 is 'n antwoord op boodskap #82675] |
Vr., 22 Augustus 2003 16:35   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Druk jy dan die patats in worsies en druk dit in die knoffelbottersous, of
maak jy dan worsies van die snoek, en druk dit in die appelkooskonfyt? ;-)
Hoe water my mond nou.
"Annette" skryf in boodskap news:bi4alg$5532k$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en druk
> dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
> Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
> .
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
>> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse af,
>> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die Franse.
>> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self maak!
> En
>> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het dit
>> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel, soms
> met
>> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My
> bediende
>> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit. Sy
>> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die hand.
>> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al gooi
>> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap nie -
> sy
>> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek eet
>> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
>> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
>> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet vir
>> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
>> hulle kultuur is.
>> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat ons
>> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te verstaan
> nie?
>>
>> E
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82727 is 'n antwoord op boodskap #82716] |
Vr., 22 Augustus 2003 19:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - die patat eet mens met botter en kaas heel beskaaf met mes en vurk.
Die snoek moet met die hand geëet word, om die grate uit te kry, saam met
korrelkonfyt op brood en lekker moerkoffie.
Annette
"']['|\|']['" skryf in boodskap news:bi5gtm$5cbtu$1@ID-134589.news.uni-berlin.de...
> Druk jy dan die patats in worsies en druk dit in die knoffelbottersous, of
> maak jy dan worsies van die snoek, en druk dit in die appelkooskonfyt? ;-)
>
> Hoe water my mond nou.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi4alg$5532k$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en
> druk
>> dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
>> Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
>> .
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
>>> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse
> af,
>>> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die
> Franse.
>>> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self
maak!
>> En
>>> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het
> dit
>>> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel,
soms
>> met
>>> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My
>> bediende
>>> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit.
> Sy
>>> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die
> hand.
>>> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al
> gooi
>>> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap
nie -
>> sy
>>> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek
> eet
>>> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
>>> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
>>> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet
> vir
>>> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
>>> hulle kultuur is.
>>> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat
> ons
>>> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te
verstaan
>> nie?
>>>
>>> E
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82815 is 'n antwoord op boodskap #82806] |
So., 24 Augustus 2003 16:35  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag ja die ou putsie - wanneer kom jy kuier?
E
"DD" wrote:
>
> Mag Elaine dan nie meer vleisbraai daar langs die gat nie?
> Sy het my voorheen vertel dat die braai reg langs die put
> gebou is.
>
> DD
>
|
|
|
|