| Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82657] |
Do., 21 Augustus 2003 16:32  |
jcw
Boodskappe: 21 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
steeds drek op ons TV's ook.
Watter program is vir joudie kakste ?
Judge Judy wen my prys.
--
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82673 is 'n antwoord op boodskap #82661] |
Vr., 22 Augustus 2003 03:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
Annette
> Felicia wen myne
>
> E
>
> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82678 is 'n antwoord op boodskap #82676] |
Vr., 22 Augustus 2003 06:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Judge Judy gepraat - ek kyk dit toe toevallig gisteraand ( krieket was
te stadig) - toe was dit nie soseer 'n hofsaak nie - maar jinne, mens word
wys.
Daar is toe die ene Mnr Green, wat daar staan met sy 7 taamblik armoedige
geklede vrouens, en sy 20 kinders sit die eerste 2 rye van die hof vol.
Eers vertel hy hy het 7 vrouens - hulle almal gee hul laaste van op as
Green.
Toe kom dit uit dat hy nie met een van hulle wettig getroud is nie.
Elke vrou kry van die staat welsynshulp ( 400USD per maand) om nou kwansuis
te sorg vir haar as ongetroude en die ou kindertjies.
Ek dink 2800USD per maand is nogal 'n aardige inkomste vir 'n man wat beweer
hy sorg vir sy familie uit die inkomste van verkope van tydskrifte.
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:h1cbkvcii4o24gr93jba7e09kirga58cbt@4ax.com...
> On Fri, 22 Aug 2003 05:34:50 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek kyk gewoonlik nie iets wat ek nie van hou nie - so ek sal nie weet nie -
>> maar wat ek wel weet is dat ek nie na Felicia kan kyk nie
>>
>
>
> 3 vote felicia
> 1 vote judge judy
>
> and the first crap tv show voted of is felicia
>
>
>> Annette
>>
>>
>>> Felicia wen myne
>
>>> E
>
>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>>
>>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>>
>>>> Judge Judy wen my prys.
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82687 is 'n antwoord op boodskap #82681] |
Vr., 22 Augustus 2003 09:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
Annette
"Louis" skryf in boodskap news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>
> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
>
> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82694 is 'n antwoord op boodskap #82692] |
Vr., 22 Augustus 2003 10:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met Liriekeraai moet jy leer om net na elke tweede sin van Johan te
luister;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bi4oc6$fll$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liriekeraai
> "Annette" wrote in message
> news:bi4mn0$53igf$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> John Edward - en hy is nie elke aand op nie, net Maandae tot Donderdae.
>> Ek wil dit nogal kyk, maar vergeet elke keer;))
>> Annette
>>
>>
>> "Louis" wrote in message
>> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens
> speel.
>>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>>
>>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>>>
>>>
>>> "jcw" skryf in boodskap news:3f44f45c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid
gehad
> om
>>>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>>>> steeds drek op ons TV's ook.
>>>>
>>>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>>>
>>>> Judge Judy wen my prys.
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82717 is 'n antwoord op boodskap #82681] |
Vr., 22 Augustus 2003 17:53   |
Kwarantyn
Boodskappe: 171 Geregistreer: Junie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.
Sien julle dalk een van hierdies:
Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?
Henry
"Louis" skryf in boodskap news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>
> judge judy is baie baie beter as al daai twak
|
|
|
|
|
|
| Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82728 is 'n antwoord op boodskap #82717] |
Vr., 22 Augustus 2003 19:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ons het Alias, Friends en die Sopranos hier ook.
Ook The Practice, Will & Grace, Sex in the City, 24, CSI Miami en CSI.
Annette
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:4Ms1b.4$Oi1.2@newssvr16.news.prodigy.com...
> Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
> Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
> nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
> wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.
>
> Sien julle dalk een van hierdies:
>
> Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
> daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
> Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
> programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
> TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
> word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
> nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
> Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
> kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?
>
> Henry
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swak Amerikaanse TV-programme [boodskap #82772 is 'n antwoord op boodskap #82717] |
Sa., 23 Augustus 2003 12:38   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
En moenie vergeet van "Nip Tuck" nie, dis een van die beste reekse wat ek in
'n lang tyd gesien het.
Die punt is dat daar veel meer goeie prgramme as slegte programme is, My
vroutjie is ook verslaaf aan HGTV.
My gunsteling kanale is die "History channel" en "Comedy Central", maar
deesdae vind ek ook maar dat "Comedy Central" partykeer 'n klomp stront kan
uitsaai.
"Kwarantyn" skryf in boodskap news:4Ms1b.4$Oi1.2@newssvr16.news.prodigy.com...
> Ek wonder of julle van die goeie Ameirkaanse programme ook daar te sien kry?
> Judge Judy kom hier op die Ooskus smiddags aan sodat niemand daarna kan kyk
> nie - dankie tog. Edwards se program word ook op snaakse tye uitgesaai
> wanneer niemand ernstig TV kyk nie. Dit het ek nog net eenkeer gesien.
>
> Sien julle dalk een van hierdies:
>
> Alias, Six Feet Under, The Sopranos (albei op HBO hier - amper soos M-Net
> daar - 'n betaalkanaal), Queer Eye for a Straight Guy, Friends, Will and
> Grace - om net 'n paar te noem. Ons kyk ook graag na BBC America met
> programme soos Coupling en baie meer. My vrou kyk graag na Home and Garden
> TV, maar as ek kom kyk dan wil ek vir 'n halfuur of so net sit en vermaak
> word. Ons kry natuurlik nuus in oormaat met 'n klomp kanale wat 24 uur net
> nuus uitsaai. Ook dokumentêre kanale soos National Geographic, Histor
> Channel, Science Channel, Pet Planet, Travel, Speed, en meer. Ek dink julle
> kry die meeste daarvan ook op satelliet, of hoe?
>
> Henry
>
>
> "Louis" wrote in message
> news:3f45ccf9$0$236@hades.is.co.za...
>> wat is daai ene wat amper elke aand op is .. die ou wat beweer hy maak
>> knotak met mense "aan die ander kant" .. die dooies? die man is so 'n
>> irriterende onosel aap wat op liggelowige amerikaners se gevoelens speel.
>> wonder waarom hulle dit eleke liewe dêm aand uitsaai ...
>>
>> judge judy is baie baie beter as al daai twak
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82782 is 'n antwoord op boodskap #82781] |
Sa., 23 Augustus 2003 21:43   |
jcw
Boodskappe: 21 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
Ek verskil hiermee, alhoewel ek moet toegee dat Felicia self kak is, moet
ons die duiwel toegee wat hom toekom. In my oordeel het SABC 2 & 3 redelik
verbeter op die verlede, ek sal nie weet van SABC 1 nie, want daar dans en
sing hulle altyd as ek per ongeluk die verkeerde knoppie druk, om die
waarheid te se, ek dink M-net is besig om met rasseskrede agteruit te gaan,
en as dit nie was vir vandie beter kanale op DSTV nie, het ek hulle lankal
vaarwel toegeroep.
Ongelukkig het die SABC die geneigheid om "prime-time" spaces te vul met kak
soos die Judy tannie, en as ek moet kies, kan hulle gerus maar daai siener
op 3 ruild met die tannie met die kak houding.
"Andries" skryf in boodskap news:bi8kc5$ni6$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> jcw wrote:
>
>> Suid Afrikaanse kykers het die laaste paar jaar die geleentheid gehad om
>> meer substansiele programme op TV te sien, maar desondanks het ons nog
>> steeds drek op ons TV's ook.
>>
>> Watter program is vir joudie kakste ?
>>
>> Judge Judy wen my prys.
>>
>> --
>
> SABC 1, 2 en 3 en Etv nie vér agter nie
>
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82787 is 'n antwoord op boodskap #82782] |
So., 24 Augustus 2003 01:11   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar, veral SABC 3 het hulle programme baie opgeskerp. Ek het elke
Donderdag "The Shield" gekyk en ek dink hulle kon dit met iets beters as
Medical Detectives vervang het. Ek kyk natuurlik ook "My Family" op
Woensdae.
Judge Judy is op E-tv, maar ek sien gewoonlik net die uittreksels, ek kyk
dit nooit.
E
"jcw" skryf in boodskap news:3f47e056.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verskil hiermee, alhoewel ek moet toegee dat Felicia self kak is, moet
> ons die duiwel toegee wat hom toekom. In my oordeel het SABC 2 & 3 redelik
> verbeter op die verlede, ek sal nie weet van SABC 1 nie, want daar dans en
> sing hulle altyd as ek per ongeluk die verkeerde knoppie druk, om die
> waarheid te se, ek dink M-net is besig om met rasseskrede agteruit te gaan,
> en as dit nie was vir vandie beter kanale op DSTV nie, het ek hulle lankal
> vaarwel toegeroep.
>
> Ongelukkig het die SABC die geneigheid om "prime-time" spaces te vul met kak
> soos die Judy tannie, en as ek moet kies, kan hulle gerus maar daai siener
> op 3 ruild met die tannie met die kak houding.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat Is Jou Kakste TV Program ? [boodskap #82952 is 'n antwoord op boodskap #82946] |
Di., 26 Augustus 2003 20:01  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 26 Aug 2003 21:06:07 +0200, "koos" wrote:
>
> enige iets op sabc1,2 en 3
>
Jou waardeer ek werklik hier, koos. Jy sê altyd sulke insiggewende
dinge. Lang briewe wat regtig leesbaar is, met interessante leesstof.
Nie soos die van sommige mense wat net so 6 tot 8 woorde sê net
om dat hulle vreeslik graag ook gehoor wil word nie. En dan sommer,
soos bouwer sou sê, kak praat.
DD
|
|
|
|