| Djulle da in Jo'burg [boodskap #82291] |
Vr., 15 Augustus 2003 15:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weet julle dat die satelietpolisiestasies van Noordgesicht, Dube en Lenasia
elke dag om 4nm sluit?
Maak tog seker dat alle misdade tussen 8vm en 3.50nm gepleeg word.:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82363 is 'n antwoord op boodskap #82346] |
So., 17 Augustus 2003 10:22  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja daar is 'n verskil. 'n Krimineel werk na 5 in die aand - 'n
staatsamptenaar klok 4 uur uit :)) Ek speel sommer, daar is darem eerlike
staatsamptenare ook.
E
"Glücklich" skryf in boodskap news:0Ir%a.2858$Q_.1486@fe03.atl2.webusenet.com...
> Is daar 'n verskil tussen die krimineele en die regering of is hulle maar
> dieselfde mense? Dit sal verklaar hoekom misdaad net binne werks ure
> gepleeg word want waar het jy nou al 'n staats amptenaar gesien wat sal werk
> na-ure?
|
|
|
|