| Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82173] |
Do., 14 Augustus 2003 06:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82188 is 'n antwoord op boodskap #82183] |
Do., 14 Augustus 2003 10:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal verbaas wees oor die navrae en vrae wat die mense by die CCMA al
gekry het.
Dit mag miskien vir jou logies en als klink, maar vir baie mense nie.
Ook - as die inflasiekoers hoër as 8% is, dan moet jy verhoging betaal
volgens die heersende inflasiekoers.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bhfnd7$mon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.
> "Annette" wrote in message
> news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
>> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
>> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
>> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
>> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82539 is 'n antwoord op boodskap #82188] |
Di., 19 Augustus 2003 20:46  |
Hess
Boodskappe: 1 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:bhfqcl$o6f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy sal verbaas wees oor die navrae en vrae wat die mense by die CCMA al
> gekry het.
> Dit mag miskien vir jou logies en als klink, maar vir baie mense nie.
> Ook - as die inflasiekoers hoër as 8% is, dan moet jy verhoging betaal
> volgens die heersende inflasiekoers.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhfnd7$mon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
>>> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
>>> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
>>> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
>>> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|