|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82005 is 'n antwoord op boodskap #81998] |
Vr., 08 Augustus 2003 19:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sê nou is 'n lekker sê:))
Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op aarde,
Koelerig daar.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê nou maar die Bokke wen...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82021 is 'n antwoord op boodskap #82012] |
So., 10 Augustus 2003 07:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel nie -
die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
> verloor, maar myle beter as voorheen.
> "Fransie" wrote in message
> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL WEERHOU
> VAN
>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82034 is 'n antwoord op boodskap #82027] |
So., 10 Augustus 2003 20:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Albei het gewen, of nie een van die twee nie.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:gprZa.12675$vK4.6600@fe05.atl2.webusenet.com...
> Wie het gewen die Vrystaat of die WP?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bh5g0n$tqoj2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek gee regtig nie om as die bokke verloor as hule soos gister speel nie -
>> die vraag is of hulle dit die volgende keer weer kan doen teen Engeland.
>> My senuwees was klaar met die Vrystaat -WP wegstryd gister.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>> So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel! Wel
>>> verloor, maar myle beter as voorheen.
>>> "Fransie" wrote in message
>>> news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
> WEERHOU
>>> VAN
>>>> VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82036 is 'n antwoord op boodskap #81998] |
Ma., 11 Augustus 2003 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was mense op die Jerry Springer Show wat hulle sussies behoorlik
soen:))
Annette
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f34bef0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > So amper, amper was jy in jou moer! Die Bokke het goed gespeel!
>> Wel
>>>> > verloor, maar myle beter as voorheen.
>>>> > "Fransie" wrote in message
>>>> > news:bh0s2g$4s2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > EK VERKLAAR HIER VOOR DIE WERELD DAT EK VIR 'N WEEK LANG MY SAL
>>> WEERHOU
>>>> > VAN
>>>> > > VLEIS EN DRANK EN SEKS
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Sê nou maar die Bokke wen...
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82071 is 'n antwoord op boodskap #82048] |
Ma., 11 Augustus 2003 14:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja ons sien.
Ek kyk na dit as 'n navorsingsprojek - ek probeer uitvind wat die woord is
wat Jerry sê dat 'n gas sommer uit die bloute die klere afpluk.
:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:dCLZa.14682$vK4.13151@fe05.atl2.webusenet.com...
> Jy mis niks, daai programme het mos 'n kompitisie om te sien wie kan die
> laagste vorm van menslike bestaan opgrawe.
>
> Ek het nog altyd 'n probleem gehad met hoe somige Suid Afrikaanse film
> makers altyd die afrikaner mense uitbeeld, geen wonder die res van die
> wereld dink afrikaners is onosel nie.
>
> Sien mens Jerry Springer in SA?
>
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82072 is 'n antwoord op boodskap #82051] |
Ma., 11 Augustus 2003 14:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeka!! Ons sou gewen het as ons nie teen 16 moes speel nie;))
Vrystaat moes ook met 8 nie-gereelde spelers speel omdat die gereelde
spelers beseer was.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:7MLZa.13571$YQ4.7350@fe04.atl2.webusenet.com...
> Haak Vrystaat!!!!!!!!!
>
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82073 is 'n antwoord op boodskap #82060] |
Ma., 11 Augustus 2003 15:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja. ons sien die VSA Jerry Springer, en dit gee ons 'n goeie idee van die
deursnee Amerikaner;))
Kry dit nou die dag -Engels:
From which state was the person who invented the toothbrush?
Arkansas.
If it was from any other state, it would have been called a teethbrush
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:nwMZa.13583$YQ4.11764@fe04.atl2.webusenet.com...
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f378e5d$0$228@hades.is.co.za...
>> Ja - hy't sy eie kletsprogram ook gehad hierso. Dit wys nog, maar ek glo
>> nie hy gaan weer een maak nie. Dit wat egter 'n regte kletsprogram met
>> bekendes en musiek en allerhande lekker goete. Dit staan bekend as Jerry
>> Springer's Saturday Night Live en dis nogal heel goed. Ek dink na dese
> ken
>> ons ou Jerry beter as die Amerikaners. Hy't selfs Afrikaans probeer praat
>> en was nog altyd vol lof vir ons land. Hy't een keer iets gesê
aangaande
> sy
>> Amerikaanse program wat my lekker laat lag het:
>> "If you ever get a phone call from someone asking you to be on the Jerry
>> Springer show, you must know two things. One you're relationship is over
>> and two you're about to loose you trailer."
>>
>> Groete
>> Elaine
>
> Dis baie interessant ek het nie geweet hy maak daar ook 'n program nie. Dit
> klink egter assof dit nie dieselfde formaat is as die program wat ons hier
> sien nie.
>
> Sien julle die amerikaanse program? Indien wel sal jy die konmetaar oor die
> trailer nog meer geniet.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pynpaleis .... [boodskap #82130 is 'n antwoord op boodskap #82128] |
Wo., 13 Augustus 2003 06:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, al die effektiewe houe is van die borskas boontoe:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bhclep$f7l$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So die manne speel 'n kortetjie daar?
> "Annette" wrote in message
> news:bh0ugi$sq9m5$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Sê nou is 'n lekker sê:))
>> Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op
> aarde,
>> Koelerig daar.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
|
|
|
|