| Nog 'n fees hier [boodskap #81976] |
Vr., 08 Augustus 2003 07:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
Ek kan die goed glad nie eet nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog 'n fees hier [boodskap #81982 is 'n antwoord op boodskap #81979] |
Vr., 08 Augustus 2003 11:39  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ja Barend hierdie is 'n wonnnerlike land - jy wonner waar alles vandaan kom
...
"Barend van B." skryf in boodskap news:be5a201c32259374d21e502761f3495c@rebleep...
> "Suidwester" skryf in berig
> :
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgvjkl$sdfvp$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Wat gaan pas by die uiteindelike winterweer - die chilifees.
>>> Ek kan die goed glad nie eet nie.
>>
>> Wat maak dit warm? Behalwe natuurlik daar by die uitlaatslag?
>
> Door rooipepers gaan jy sweet en afkoel. Wat se nut het hierdie tydens
> die winter?
>
>> Weet jy ...
>> hoe om van 'n aambei ontslae te raak? Jy brand hom net een keer met 'n
>> vuurhoutjie. Volgende keer as hy kop uitsteek dan skud jy net die boksie
>> vir hom!
>
> Ek wis nie dat aambeie so maklik was te afrig nie.
> Laat ek nou altyd het gedink dat intelligensie (geeste!) in SA slegs was
> gehuisves in plekke soos bome. Maar nee! Nou ook aambeie!
> Snaaks land SA!
>
> --
> :-bvb-:
>
|
|
|
|