| Enige metroseksuele hier? [boodskap #81731] |
Ma., 04 Augustus 2003 11:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir aromaterapie
en gesigsbehandelings.
Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
wax":))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81748 is 'n antwoord op boodskap #81740] |
Ma., 04 Augustus 2003 15:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Ek kan nou net sien die nuwe advertensies vir Die Eensames:
Aantreklike man, 6'6", donker hare. bruin oë, professionele
metroseksueel.....
Haai oeeeeee!!! Daardie gladde niekerballs kan net 'n plesier wees:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:YuuXa.4484$C77.2126@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
>> wax":))
>
> Ouuuuuch!!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Enige metroseksuele hier? [boodskap #81808 is 'n antwoord op boodskap #81731] |
Di., 05 Augustus 2003 13:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hemel mens!!
Jy is 'n tawwe koekie!!
Wil jy nie rugby speel nie?:)))
Annette
"Barend van B." skryf in boodskap news:IK4C0UTS37838.6443865741@Gilgamesh-frog.org...
> "Annette" skryf in
> :
>
>> Dis nou mans wat nie in die platteland bly nie, wat besorg is oor wat se
>> haarprodukse en velsorgprodukte gebruik moet word, wat avontuurlik is met
>> kleure en kleredrag, hou van juweliersware en gaan gereeld vir
>> aromaterapie
>> en gesigsbehandelings.
>> Daar is nou salonne wat gesigwakstegnieke ontwerp het omdat die
>> metroseksueel nie van hare of van skeer hou nie.
>> Hulle het ook hul weergawe van die bikiniwaks - die "back,crack & sack
>> wax":))
>
> Ek steek - so nou en dan - oortollige hare aan die brand - op die
> "bikinilyn" en borshare.
> Hierdie vuurtjie ruik en knetter lekker.
> Wees wel so voorsigtig hierdie werkie in een stortbad te doen -
> 'n ongelukkie sit in 'n klein hoekie.
>
> :-bvb-:
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|