| Rook nie vir .... [boodskap #81503] |
Do., 31 Julie 2003 11:45  |
LudekSA
Boodskappe: 8 Geregistreer: Maart 2002
|
Junior Lid |
|
|
days hours mins secs
----------- ----------- ----------- -----------
1 19 15 41
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook nie vir .... [boodskap #81515 is 'n antwoord op boodskap #81503] |
Do., 31 Julie 2003 12:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou vir jou duim vas - laat weet ons weer oor 'n week, maand en jaar.
Terloops - hoekom het jy besluit om op te hou?
Annette
"LudekSA" skryf in boodskap news:3f2901ac$0$227@hades.is.co.za...
> days hours mins secs
> ----------- ----------- ----------- -----------
> 1 19 15 41
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook nie vir .... [boodskap #81594 is 'n antwoord op boodskap #81590] |
Vr., 01 Augustus 2003 05:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, ek dink jy is natuurlike rookverslaafde:)
Ek werk nou uit dat op die goeie dae wat jy net 80 sigarette gerook het, en
ek die aanname maak dat jy 6 uur per nag slaap, dat jy elke 13.5 minuut 'n
sigaret aangesteek het.
Wanneer het jy kans gehad om te lewe en te werk?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bgcs1u$gok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as nie-rokers...
> Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
> eerste sigaret in die oggend, is hemels.
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>>> house/rum&maple-mingsel)....
>>>
>>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>>
>>>
>>
>> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
>> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
>> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel die
>> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek net so
>> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>>
>> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik
vir
> my
>> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>>
>> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook nie vir .... [boodskap #81602 is 'n antwoord op boodskap #81597] |
Vr., 01 Augustus 2003 07:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek die storie ken, het lus nie 'n prys nie:))
Dink maar net wat die manne wat die prossies besoek kan spaar:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2a0d95.0@news1.mweb.co.za...
> Miskien moet hy dit so uitwerk. Ek weet nie wat sigarette kos nie, maar s�
> maar R11 per 20 x3=R33 per dag x365 =R12 000 ongeveer per jaar of R1000 per
> maand. Daarvoor kan jy vir jou 'n lekker ryk digitale kamera koop, 'n stuk
> van 'n nuwe 4x4, ens.,ens.
> "Jonas" wrote in message
> news:bgcs1u$gok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek ervaar myself ook baie meer verdraagsaam teenoor rokers as
> nie-rokers...
>> Maar die reuk van ou rook is bepaald nie lekker nie. Nuwe rook, daardie
>> eerste sigaret in die oggend, is hemels.
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:VZjWa.5503$rJ4.1599@fe04.atl2.webusenet.com...
>>>> 80 Gunston "planes" per dag - plus pyp (glorieuse boxer/fox/holland
>>>> house/rum&maple-mingsel)....
>>>>
>>>> Ek kwyl steeds. Rook is baie lekker ...
>>>>
>>>>
>>>
>>> Ek's nie so seker daarvan nie. Die ander dag klim ek en my vriend in die
>>> huisbak saam met een van die rokers wat daar agter die gebou 'n
>>> "smoke-break" gaan vang het. Toe hy afklim sê ek vir my vriend "hemel
> die
>>> mater stink darem vreeslik" waarop hy my toe vinnig herinder dat ek
net
> so
>>> geruik het toe hy my ontmoet het 4 jaar gelede.
>>>
>>> Nadat ek heeltemal oor die rook ding gekom het stink dit nou vreeslik
> vir
>> my
>>> maar dit vang 'n hele rukkie om oor dit te kom.
>>>
>>> Darem ook nou nie 18 jaar nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook nie vir .... [boodskap #81830 is 'n antwoord op boodskap #81829] |
Di., 05 Augustus 2003 19:20   |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 05 Aug 2003 15:00:52 -0400, Katryn wrote:
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, nà meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hòè lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>
> Ek dink sy woorde hou nogal waarheid in, want ek moet nog gereeld veg
> teen die lus om maar net enetjie gou op te steek, of om 'n "puff" te
> "steel" van vriende wat rook. :-) Ek het nog nooit daardie "lus"
> verloor nie, en dink soms dat ek baie maklik weer sal kan begin rook.
> Dis nou bietjie meer as 'n dekade later. :-)
> Maar dan kom ek gewoonlik gou weer tot besinning as ek dink aan die
> stank en ander hassles. :-)
En verseker saljy naar word as jy nou 'n 'puff' vat:-)
Soos jy sê, sy woorde hou nogal waarde in. Jy het eers werklik opgehou
rook, wanneer dit uit jou gedagtes is.
Is seevoëls soos Albatrosse, pikkewyne en meeue uit jou gedagtes?
Speedy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rook nie vir .... [boodskap #81887 is 'n antwoord op boodskap #81869] |
Wo., 06 Augustus 2003 13:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem nie saam nie.
My pa het opgehou rook op 22/9/1967.
Hy is in 1999 oorlede.
En hy het regtig opgehou rook.
Elke jaar het ons sy ophourookverjaarsdag gevier met 'n stokkielekker
Die naarste van die storie is dat hy gouer emfiseem gekry het juis omdat hy
ophou rook het as wat hy sou gekry het as hy aanhou rook het ( volgens die
dokter), maar nogtans was dit vir hom geen rede om weer te begin rook nie.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:h35Ya.14114$Ee7.8749@fe02.atl2.webusenet.com...
>
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:bkuvivokrd6ijt9h6pgqik899jad62v4jo@4ax.com...
>> On Tue, 5 Aug 2003 05:31:31 +0200, "Louis"
>> wrote:
>>
>>> En ek het nog nie weer gerook nie ... sal 'n week wees teen vanaand ..
ok
> is
>>> omtrent 6 dae 11 ure nou .. en nee ek br�k nie ..
>>
>>> "Glücklich"
>>
>>>> > days hours mins secs
>>>> > ----------- ----------- ----------- -----------
>>>> > 1 19 15 41
>>>> >
>>
>>
>>>> Vasbyt ek trek nou op ...........
>>
>>>> Jare Maande Weke Dae Ure Min Sek
>>>> ---------------------------------------------
>>>> 2 8
>>
>>>> Dis die moete werd!!
>>
>>
>>
>> Toe ek meer as 'n dekade gelede, ná meer as tien rooklose jare,
>> vir my pa sê hê� lank ek nie meer rook nie, was sy antwoord dit:
>> "As jy nog onthou wanneer jy opgehou het om te rook, het jy nog
>> nie regtig opgehou nie."
>>
>> Speedy
>>
>>
> Ek glo daar steek waarheid in wat jou pa gesê het.
>
|
|
|
|