| Wie is hy? [boodskap #81484] |
Do., 31 Julie 2003 09:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81592 is 'n antwoord op boodskap #81572] |
Vr., 01 Augustus 2003 05:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, lyk my niemand weet nie - volgens gister se koerant is dit ene
Jorrie Jordaan, As hy die ou is wat vir Vrystaat speel, is dit okei - die
Vrystaters kan rugby speel:))
Ek dink net gister daaraan - toe ek jonger was, kon ek maklik elke speler in
elke posisie in elke Curriebeker provinsiale span onthou - maar deesdae weet
mens nie meer nie - hulle skuif te veel rond, en daar word elke week
verander aan 'n span.
Ek hoor die rede hoekom Ntvl vir WP so 'n pak gegee het Saterdag, was omdat
hul afrigter gedreig het dat die ouens wat swak speel vir die Springbokke
beskikbaar gestel gaan word:))
Annette
"Fransie" skryf in boodskap news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>
> As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse laerskool
> kindjie nie, weet ek nie
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81593 is 'n antwoord op boodskap #81584] |
Vr., 01 Augustus 2003 05:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel hulle jy het vergeet om rugby te kyk, want die krieket was te
spannend:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:q1kWa.5520$rJ4.5481@fe04.atl2.webusenet.com...
> "Fransie" wrote in message
> news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>>
>> As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse
> laerskool
>> kindjie nie, weet ek nie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
>>> Annette
>
> Die britte gaan my weer lekker uitlag Maandag oggend. Hulle het almal Dish
> Network of Direct TV so hulle sien die rugby, ek kan dit nie sien nie want
> daar is 3 groot palmbome in my pad!
>
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81598 is 'n antwoord op boodskap #81592] |
Vr., 01 Augustus 2003 06:49   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die Platveld se jong laaities kan rugby speel, maar hoeveel wedstryde dink
jy gaan dit vat vir Streuli om vir Jorrie af te leer om rugby ordentlik te
speel?
"Annette" skryf in boodskap news:bgcvae$mn562$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ai tog, lyk my niemand weet nie - volgens gister se koerant is dit ene
> Jorrie Jordaan, As hy die ou is wat vir Vrystaat speel, is dit okei - die
> Vrystaters kan rugby speel:))
> Ek dink net gister daaraan - toe ek jonger was, kon ek maklik elke speler in
> elke posisie in elke Curriebeker provinsiale span onthou - maar deesdae weet
> mens nie meer nie - hulle skuif te veel rond, en daar word elke week
> verander aan 'n span.
> Ek hoor die rede hoekom Ntvl vir WP so 'n pak gegee het Saterdag, was omdat
> hul afrigter gedreig het dat die ouens wat swak speel vir die Springbokke
> beskikbaar gestel gaan word:))
> Annette
>
>
> "Fransie" wrote in message
> news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>>
>> As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse
> laerskool
>> kindjie nie, weet ek nie
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81601 is 'n antwoord op boodskap #81598] |
Vr., 01 Augustus 2003 07:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Een:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2a0d97.0@news1.mweb.co.za...
> Die Platveld se jong laaities kan rugby speel, maar hoeveel wedstryde dink
> jy gaan dit vat vir Streuli om vir Jorrie af te leer om rugby ordentlik te
> speel?
> "Annette" wrote in message
> news:bgcvae$mn562$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ai tog, lyk my niemand weet nie - volgens gister se koerant is dit ene
>> Jorrie Jordaan, As hy die ou is wat vir Vrystaat speel, is dit okei - die
>> Vrystaters kan rugby speel:))
>> Ek dink net gister daaraan - toe ek jonger was, kon ek maklik elke
speler
> in
>> elke posisie in elke Curriebeker provinsiale span onthou - maar deesdae
> weet
>> mens nie meer nie - hulle skuif te veel rond, en daar word elke week
>> verander aan 'n span.
>> Ek hoor die rede hoekom Ntvl vir WP so 'n pak gegee het Saterdag, was
> omdat
>> hul afrigter gedreig het dat die ouens wat swak speel vir die Springbokke
>> beskikbaar gestel gaan word:))
>> Annette
>>
>>
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>>>
>>> As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse
>> laerskool
>>> kindjie nie, weet ek nie
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81660 is 'n antwoord op boodskap #81601] |
Sa., 02 Augustus 2003 06:04   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vertroue in die afrigter. Maar, ek begin twyfel of ons spelers het.
Of dit nou motivering of vaardighede is - die afrigter se werk is bloot om
die speler die geleentheid te gee om sy beste op te dis.
In elk geval - wie is daar as alternatief.
Kyk na die krieket - daar is Smith, met presies dieselfde afrigters en
spanbestuur as die res en hy slaan die Engelse uit hul sokkies uit. Bloot
omdat hy wil.
"Annette" skryf in boodskap news:bgd5c9$neo7f$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Een:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f2a0d97.0@news1.mweb.co.za...
>> Die Platveld se jong laaities kan rugby speel, maar hoeveel wedstryde dink
>> jy gaan dit vat vir Streuli om vir Jorrie af te leer om rugby ordentlik te
>> speel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgcvae$mn562$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ai tog, lyk my niemand weet nie - volgens gister se koerant is dit ene
>>> Jorrie Jordaan, As hy die ou is wat vir Vrystaat speel, is dit okei -
> die
>>> Vrystaters kan rugby speel:))
>>> Ek dink net gister daaraan - toe ek jonger was, kon ek maklik elke
> speler
>> in
>>> elke posisie in elke Curriebeker provinsiale span onthou - maar
deesdae
>> weet
>>> mens nie meer nie - hulle skuif te veel rond, en daar word elke week
>>> verander aan 'n span.
>>> Ek hoor die rede hoekom Ntvl vir WP so 'n pak gegee het Saterdag, was
>> omdat
>>> hul afrigter gedreig het dat die ouens wat swak speel vir die
> Springbokke
>>> beskikbaar gestel gaan word:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Fransie" wrote in message
>>> news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>>>>
>>>> As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse
>>> laerskool
>>>> kindjie nie, weet ek nie
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag is?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? [boodskap #81662 is 'n antwoord op boodskap #81660] |
Sa., 02 Augustus 2003 07:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil en kan:))
Die verskil is dat mens die idee kry dat die krieketkaptein op die veld in
beheer van sake is.
Dit is nie dieselfde geval met rugby nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bgfk9e$207$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het vertroue in die afrigter. Maar, ek begin twyfel of ons spelers het.
> Of dit nou motivering of vaardighede is - die afrigter se werk is bloot om
> die speler die geleentheid te gee om sy beste op te dis.
> In elk geval - wie is daar as alternatief.
> Kyk na die krieket - daar is Smith, met presies dieselfde afrigters en
> spanbestuur as die res en hy slaan die Engelse uit hul sokkies uit. Bloot
> omdat hy wil.
> "Annette" wrote in message
> news:bgd5c9$neo7f$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Een:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f2a0d97.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die Platveld se jong laaities kan rugby speel, maar hoeveel wedstryde
> dink
>>> jy gaan dit vat vir Streuli om vir Jorrie af te leer om rugby
ordentlik
> te
>>> speel?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgcvae$mn562$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ai tog, lyk my niemand weet nie - volgens gister se koerant is dit ene
>>>> Jorrie Jordaan, As hy die ou is wat vir Vrystaat speel, is dit
okei -
>> die
>>>> Vrystaters kan rugby speel:))
>>>> Ek dink net gister daaraan - toe ek jonger was, kon ek maklik elke
>> speler
>>> in
>>>> elke posisie in elke Curriebeker provinsiale span onthou - maar
> deesdae
>>> weet
>>>> mens nie meer nie - hulle skuif te veel rond, en daar word elke week
>>>> verander aan 'n span.
>>>> Ek hoor die rede hoekom Ntvl vir WP so 'n pak gegee het Saterdag,
was
>>> omdat
>>>> hul afrigter gedreig het dat die ouens wat swak speel vir die
>> Springbokke
>>>> beskikbaar gestel gaan word:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Fransie" wrote in message
>>>> news:bgc1h4$4uh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > om die waarheid te sê, wie de fok gee om?
>>>> >
>>>> > As niemand kan sien dat die afrigter rondploeter soos 'n donnerse
>>>> laerskool
>>>> > kindjie nie, weet ek nie
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bgao1r$mgqne$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Wie is die nuwe senter wat nou in die Springbokspan vir Saterdag
> is?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie is hy? (Vir Glucklich) [boodskap #81726 is 'n antwoord op boodskap #81713] |
Ma., 04 Augustus 2003 10:58  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het digitale kabel gehad maar dit was te duur. Ek het ook 3 dekodeerders
gehad sonder internet en dit het my bykans $120 per maand gekos. Dan is die
ook sonder internet. Ek het dit toe laat terugverander na die gewone kabel,
wat my net so $55 per maand kos. Op daardie staduim was daar nie Fox world
sport op die digitale kabel nie, dis moes seker intussen bygekom het. Ek
moet sê dit was lank terug wat ek laas gekyk het na die digitale kabel.
Dankie vir die inligtng ek sal weer daarna gaan kyk.
"Katryn" skryf in boodskap news:rgqqivkeavhkpa6tm1qve5f8j27i0o6p7f@4ax.com...
> "Glücklich" wrote:
>
>> Ek het al gaan vra maar Advanced Cable het dit nie.
>
> Hulle het. Ek het gaan kyk op hulle websaait. Hulle "Digital Plus
> Cable" package het dit o.a.
> (Fox Sports World)
> Ek het Digitale Kabel nou al amper 4 jaar (Voorheen skottel en analoog
> kabel). Dit is werklik baie goedkoper en makliker as 'n onooglike
> skottel. Deesdae kry mens selfs Dolby Surround in sekere areas deur
> kabel. Voorheen was die die enigste werklike noemenswaardige verskil.
> Elkgeval, jy kan gerus pryse vergelyk - ek betaal $99 vir 3
> dekodeerders, absoluut al die kanale, asook my hoëspoed internet
> konneksie in (4 IP's, modem rental en 1.5 Mb/s - deesdae ongelukkig
> gecap - voorheen was dit 'n gemaklike 5-10Mb/s).
> Pryse wissel sekerlik, maar doen gerus 'n bietjie huiswerk voor jy op
> die ou skottel besluit. Jy sal dalk aangenaam verras wees.
> - Dog maar net ek sê.
>
|
|
|
|