| The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81219] |
Ma., 28 Julie 2003 09:02  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deur Herman Gilliomee (sp?)
Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie al
klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met die
resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81237 is 'n antwoord op boodskap #81226] |
Ma., 28 Julie 2003 11:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Deur Herman Gilliomee (sp?)
>> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons nie
> al
>> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig met
> die
>> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81253 is 'n antwoord op boodskap #81251] |
Ma., 28 Julie 2003 13:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, is Ferdi jou boesemvriend ( ek glo nog vas dat mense diegene kasty
wie hul liefhet) 'n kritikus van groot dik boeke?
Is sy ekspert veld nie gedigte nie?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bg37af$5ac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
> werk - en dis genoeg...
> "Annette" wrote in message
> news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit lees -
>>> sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>>> Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat ons
> nie
>>> al
>>>> klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>>> rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport besig
> met
>>> die
>>>> resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81270 is 'n antwoord op boodskap #81266] |
Ma., 28 Julie 2003 17:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aangesien jy nou so vreeslik graag en knaend wil weet, en die manne hier
nie wil ontboesem nie, hier is my teorie:
Selfs in 'n homoseksuele verhouding kry mens die "man" die een wat die
tradisionele manlike take doen en die "vrou", die een wat die tradisionele
vroulike take doen. So sal mens dan in 'n geselskap van hoofsaaklik
homoseksuele mense, byv mans, kry dat aangesien daar niemand is wat rokkies
en valletjies dra om die "vroulike" lede uit te ken nie, en almal
hoofsaaklik naastenby eenders aangetrek is, daar 'n hele klomp sal wees wat
snorre het om dan juis die "manlike" spelers uit te wys.
Kyk maar as hulle met mekaar dans - baie min dat twee besnordes met mekaar
dans.
Dieselfde kry mens ook in die lesbiese gemeenskap - nie snorre nie, maar
daar sal 'n klomp "manlikes" wees wie se haarstyl baie meer op 'n meer
manlike snit dui as ander, al is daar "vroulike" spelers wat ook hulle hare
baie kort sal dra.
Miskien is gewone heteroseksuele mans nie in staat om sulke subtiele
verskille op te let nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bg3hn6$ad5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Resitasies en snorgroei...
> Hoekom dra sekere mans snorre. Ook, hoekom dra sekere moffies snorre?
> Die lewe is 'n raaisel in 'n spieel.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg37mh$kdi35$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Jonas, is Ferdi jou boesemvriend ( ek glo nog vas dat mense diegene kasty
>> wie hul liefhet) 'n kritikus van groot dik boeke?
>> Is sy ekspert veld nie gedigte nie?
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bg37af$5ac$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee ek weet nie. Wat ek wel weet is dat Ferdietjiekie vir een van die 2
>>> werk - en dis genoeg...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg33gu$k0ja1$6@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ek lees nie Beeld nie. Sou Beeld en Rapport dieselfde resensent hê?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bg31fj$2rg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Aan die Beeld resensie sal ek my nie veel steur nie. Ek gaan dit
>> lees -
>>>> > sodra ek die boek te leen gekry het. R300 is ietwat duur.
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg2p0n$jiq9t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Deur Herman Gilliomee (sp?)
>>>> > > Dis 'n dik boek wat R300 kos, maar wat kan hy nou eintlik sê wat
> ons
>>> nie
>>>> > al
>>>> > > klaar weet nie? Die resensie in Rapport was ook nie juis vreeslik
>>>> > > rooskleurig nie, en nou is hy met 'n briefwisseling in Rapport
> besig
>>> met
>>>> > die
>>>> > > resensent - wat my maar bly maak ek het R300 gespaar.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: The Afrikaner - a Biography of a people [boodskap #81385 is 'n antwoord op boodskap #81384] |
Wo., 30 Julie 2003 03:18  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" wrote in message
> Andries - wees nie komkommer nie - dit was nie aan jou gerig nie.
> "Andrew Taylor"
wrote in message
>> Ek weet nie hierdie taal nie :-)
Ek hoop dat Andrew die subtiliteit van die bekommer/
komkommer verskil sal snap.
Andrew wil natuurlik 'n grappie maak, deur te vertel
dat hy nie Engels ken nie.
Ongelukkig is sy Afrikaans nie meer so goed nie.
(Of was dit ooit goed?) Daardie " ek weet nie die
taal nie " is darem 'n vreeslike basiese fout wat
Engelse maak wanneer hulle Afrikaans probeer
praat. Selfs my vorm 1 skoolkinders op St. Anne's
op Hilton Road het van beter geweet. Waar was
jy op skool, Andrew?
Tant Hessie van Howick
|
|
|
|