| Geraamte in die kas [boodskap #81076] |
Sa., 26 Julie 2003 09:16  |
Henri
Boodskappe: 69 Geregistreer: Julie 2003
|
Volle Lid |
|
|
'n Regter van Wellington (Nieu Seeland) is van sy pos onthef, omdat hy na
prente van naakte volwasse dames gekyk het op die usenet. Hulle reken dat
iemand wat na so iets kyk, nie betroubaar geag kan word om die pos te beklee
nie. (As hy 'n motowerktuigkundige was, het geen haan seker gekraai nie.)
Ek dink die samelewing is siek. Die lekkerste ding op aarde is om iemand wat
in die kollig is te pinpoint en te verneder. Hansie, Bill Clinton,
onderwysers, predikante en ministers is seker die mense wat hulle gatte die
gouste sien as hulle 'n foutjie begaan.
Ek loer so af en toe na die mense se "Shared Folders" op KaZaa. Agt uit tien
mense (seker mans) het daar êrens tussen al hulle MP3's so 'n lekker paar
tiettie foto's. Man, dis mos die lewe - waarom sal ons nou stry?
Nou hoekom wys ons dan so gou vinger?
Henri
|
|
|
|
| Re: Geraamte in die kas [boodskap #81077 is 'n antwoord op boodskap #81076] |
Sa., 26 Julie 2003 09:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter vinger?:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:HFrUa.92726$JA5.2032591@news.xtra.co.nz...
> 'n Regter van Wellington (Nieu Seeland) is van sy pos onthef, omdat hy na
> prente van naakte volwasse dames gekyk het op die usenet. Hulle reken dat
> iemand wat na so iets kyk, nie betroubaar geag kan word om die pos te beklee
> nie. (As hy 'n motowerktuigkundige was, het geen haan seker gekraai nie.)
>
> Ek dink die samelewing is siek. Die lekkerste ding op aarde is om iemand wat
> in die kollig is te pinpoint en te verneder. Hansie, Bill Clinton,
> onderwysers, predikante en ministers is seker die mense wat hulle gatte die
> gouste sien as hulle 'n foutjie begaan.
>
> Ek loer so af en toe na die mense se "Shared Folders" op KaZaa. Agt uit tien
> mense (seker mans) het daar êrens tussen al hulle MP3's so 'n lekker paar
> tiettie foto's. Man, dis mos die lewe - waarom sal ons nou stry?
>
> Nou hoekom wys ons dan so gou vinger?
> Henri
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Geraamte in die kas [boodskap #81079 is 'n antwoord op boodskap #81078] |
Sa., 26 Julie 2003 10:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir wat ek kan onthou, was dit nie almal dieselfde vinger nie, veral nie
Bill Clinton nie;))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:mdsUa.92750$JA5.2032702@news.xtra.co.nz...
> Die vinger wat die mense na Hansie Cronje , Bill Clinton en daardie regter
> gewys het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfthlh$ipoq8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Watter vinger?:))
>> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Geraamte in die kas [boodskap #81080 is 'n antwoord op boodskap #81078] |
Sa., 26 Julie 2003 10:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is jy skaam om voorvinger of wysvinger te sê?:))
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:mdsUa.92750$JA5.2032702@news.xtra.co.nz...
> Die vinger wat die mense na Hansie Cronje , Bill Clinton en daardie regter
> gewys het.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfthlh$ipoq8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Watter vinger?:))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geraamte in die kas [boodskap #81120 is 'n antwoord op boodskap #81099] |
Sa., 26 Julie 2003 17:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bill was meer op die ekonomie ingestel:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:vdvUa.2634$oq.1790@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Nou vang ek dit. Haai hoe laat jy my nou bloos Annette.
>> Maar ek's nog steeds aan Bill se kant.
>>
> Ek het net een klagte teen Bill Cliton. Kyk maar na JFK, hy het sy fisier
> hoog gestel. Marilyn Monroe!!
>
> "Billy boy" het sommer die kantoor personeel vasgetrap.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Geraamte in die kas [boodskap #81166 is 'n antwoord op boodskap #81149] |
Sa., 26 Julie 2003 20:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie dokie - laat ek ernstig raak nadat ek my vanmiddag natgelag het vir WP.
Fleckie het hom behoorlik uit die Springbokspan gespeel.
Ek dink nie dat alle hoge bome ter alle tyd lukraak die meeste wind vang vir
enige moontlike vergryp nie, maar diegene wat in die openbaar hulle
uitspreek teen 'n sekere vergryp, en dan self met die hand in die pampoen
gevang word, sal dit ontgeld.
Annette
|
|
|
|