| Goeie Polisiewerk? [boodskap #80993] |
Vr., 25 Julie 2003 05:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sasja-Leigh Crooke is 10 dae nadat sy vermis geraak het, dood gevind. Daar
is bevind dat sy toe sy gevind is, sy nie langer as 48 vantevore dood kon
gewees het nie.
Die buurman van haar ouma, waar Sasja vir die vakansie gekuier het, is in
hegtenis geneem. Hy het verlede week, en sal vandag weer in die hof verskyn.
Die polisie was glo twee dae nadat sy vermis is in sy huis.
Daar was 'n kamer waarvan die deur gesluit was, en hulle het goedsmoeds sy
verduideliking aanvaar dat hy nie weet waar die sleutel is nie.
Daar word sterk vermoed dat Sasja op daardie stadium in die kamer aangehou
was.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81004 is 'n antwoord op boodskap #81000] |
Vr., 25 Julie 2003 11:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dat hy deur die hof skuldig bevind moet word, en sy straf sal wees
dat hy die volgende 20 jaar in daardie gemeenskap moet bly.
Hy sal ook verantwoordelik wees vir Sasha se boetie se skool en ander
opleiding tot 18.
Dan sal hy weet wat is hel op aarde - nie lekker rustig in die tronk gaan
sit nie.
Die gemeenskap sal daarvoor sorg.
Annette
|
|
|
|
| Re: Goeie Polisiewerk? [boodskap #81005 is 'n antwoord op boodskap #81004] |
Vr., 25 Julie 2003 11:39  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:bfr4v2$i1p5t$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek dink dat hy deur die hof skuldig bevind moet word, en sy straf sal wees
> dat hy die volgende 20 jaar in daardie gemeenskap moet bly.
> Hy sal ook verantwoordelik wees vir Sasha se boetie se skool en ander
> opleiding tot 18.
> Dan sal hy weet wat is hel op aarde - nie lekker rustig in die tronk gaan
> sit nie.
> Die gemeenskap sal daarvoor sorg.
>
> Annette
>
>
Ek weet nie veel van die tronke in Suid Afrika nie maar ek oorweeg om daar
tuis te gaan met my volgende vakansie.
|
|
|
|