| Haai Sjeim [boodskap #80992] |
Vr., 25 Julie 2003 05:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het gister 'n moeder met 'n seuntjie by die hospitaal in Lusikisiki
opgedaag.
Die kind het drie bene en twee stelle geslagsdele.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Haai Sjeim [boodskap #80998 is 'n antwoord op boodskap #80995] |
Vr., 25 Julie 2003 10:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie die dokters moet aan daardie kind torring nie - hy kan 'n
superatleet word:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3f20eeab$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfqhk1$h8r69$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Daar het gister 'n moeder met 'n seuntjie by die hospitaal in Lusikisiki
>> opgedaag.
>> Die kind het drie bene en twee stelle geslagsdele.
>> Annette
>>
>
> en 'n onderontwikkelde arm het ek gelees.
>
> GrRico
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Haai Sjeim [boodskap #81062 is 'n antwoord op boodskap #81061] |
Sa., 26 Julie 2003 06:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sies vir jou - dat jy my edel gedagtes so wil besoedel:)
Annette
"JP" skryf in boodskap news:3f22139a.0@news1.mweb.co.za...
> Gebou om te rape en escape hierdie tri-pot
>
> "Annette" wrote in message
> news:bfr28a$hm5hm$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek dink nie die dokters moet aan daardie kind torring nie - hy kan 'n
>> superatleet word:))
>> Annette
>>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f20eeab$0$49102$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bfqhk1$h8r69$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Daar het gister 'n moeder met 'n seuntjie by die hospitaal in
> Lusikisiki
>>>> opgedaag.
>>>> Die kind het drie bene en twee stelle geslagsdele.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> en 'n onderontwikkelde arm het ek gelees.
>>>
>>> GrRico
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|