| Knoffel [boodskap #80921] |
Do., 24 Julie 2003 08:46  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #80939 is 'n antwoord op boodskap #80921] |
Do., 24 Julie 2003 13:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #80940 is 'n antwoord op boodskap #80922] |
Do., 24 Julie 2003 13:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm - Iemand wat nog nie die wonderlike, salwende, helende en smaak van
knoffel kan waardeer nie!!
Ek koop nou die dag 'n emmertjie met fyngekapte knoffel en gemmer gemeng.
Julle het nie 'n idee hoe lekker avokadepeer met sout, suurlemoenpeper en so
'n teelepeltjie van bg mengsel smaak nie!.
En dan is dit nog gesond ook!
Maar Suidsester - ek kan jou verseker daar is 'n groot verskil tussen bek en
toon - soen dit en jy sal die verskil agterkom.
Veral 'n bababekkie is gewoonlik vol kwyl, terwyl die toontjies gewoonlik
sag en droog is:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
> hol plekke omruil!
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #80948 is 'n antwoord op boodskap #80947] |
Do., 24 Julie 2003 15:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel huisies is daar in 'n knoffelui?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1ffe6d.0@news1.mweb.co.za...
> Seksie 1 of seksie 2?
> "Annette" wrote in message
> news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
>> Annette
>>
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #80985 is 'n antwoord op boodskap #80974] |
Vr., 25 Julie 2003 02:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rico, ons praat nie van fout doen nie, maar wel van fout maak.
Jy het nie.
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3f2052d2$0$49110$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:i7h0ivo8j2qvko0csbkn2qoqgqnmtvn7lc@4ax.com...
>> Speedy Gonzales wrote:
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f1f9f47.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> > hol plekke omruil!
>>
>>>> Ek glo nie jy het daar knoffel vir nodig nie :-)))))))))))))))
>>
>>>
>>> As ek Rico reg verstaan, het hy 'n lieflike sin vir humor.
>>> Hy het net nie geweet hoe om 'n klemteken op die y
>>> te plaas nie.
>>
>> Ek stem saam!! :-))
>
> Ek glo ek verstaan dit nie meer nie??????????
> Wat het ek fout gedoen????
>
> GrRico
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #81031 is 'n antwoord op boodskap #81023] |
Vr., 25 Julie 2003 15:29   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
met seks vir my te doene nie!
"Katryn" skryf in boodskap news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...
>
> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
> seksuele inuendo's....
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>> "Katryn" wrote in message
>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>> "Suidwester" wrote:
>
>>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> hol plekke omruil!
>
>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #81034 is 'n antwoord op boodskap #81031] |
Vr., 25 Julie 2003 15:47   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
So jy is dan 'n homoseksueel? Ek het nogal so gedink, hoor.
Suidwester, weet jy wat my werklik dwars in die krop steek met jou
totaal onopgevoede. trailer trash gewoontetjies? Dat jy jou land hier
verteenwoordig. Is alle "Suidwesters" so kommin en onopgevoed en
'base' soos jy?
Dan jou naam - die "ockievs" gedeelte - daar was iemand wat dieselfde
voornaam gehad het wat op ander privaat lyste probeer deelneem het so
ruk gelede, maar niemand wou hom enigsins ernstig opneem nie, want
hulle het heel waarskynlik gedink dit is jy. Dit is so jammer, want
daardie Ockie was iemand wat ten minste getoon het dat hy 'n opvoeding
gehad het.
Elkgeval....jy dink seker jy is vreeslik macho of watookal. Maar jy
is maar 'n gewone ou swakkeling met geen opvoeding en heel waarskynlik
'n bitter klein ou penissie. Tragies eintlik, as mens sien hoe
desperaat jy probeer kompenseer vir jou fisiese tekortkominge.
"Suidwester" wrote:
> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
> met seks vir my te doene nie!
> "Katryn" wrote in message
> news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...
>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
>> seksuele inuendo's....
>> "Suidwester" wrote:
>>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook al is,
>>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>>> "Suidwester" wrote:
>>
>>>> >Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> >hol plekke omruil!
>>
>>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #81041 is 'n antwoord op boodskap #81015] |
Vr., 25 Julie 2003 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit stink net vir die wat dit nie eet nie:))
Eintlik is dit heerlik - kry nou vir jou 'n knoffelhuisie, en smeer die
houtslaaibak ( binne) met die gesnyde kant. Die slaai wat jy dan daarin
aanmaak smaak dan sommer lekkerder.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f213031.0@news1.mweb.co.za...
> Weet nie.....net dat alles stink!
> "Annette" wrote in message
> news:bfovnp$hdqhe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hoeveel huisies is daar in 'n knoffelui?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f1ffe6d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Seksie 1 of seksie 2?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bfooop$hc1bu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> O koek!! Dit klink vreeslik seksie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Drom" wrote in message
>>>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>>> > In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>>> > knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>>> > knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #81065 is 'n antwoord op boodskap #81034] |
Sa., 26 Julie 2003 07:24   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Met jou size van kringspier wat jy van jouself maak, sal die gehardste ou
begin wonder, koekie! Wat verteenwoordig jy, oudier? Klatryn en
Streepmuis....as ek by jou gedagtegang aanpas dan is jou name
verteenwoordigend van wat jy is? Soos jy hier kla en kerm dan is die
Klatryn vanselfsprekend. Wat die Streepmuis-deel aanbetref, weereens
volgens jou standaarde, dan soek jy vir 'n streep of seks. Seker omdat jy
so vervelig is dat jou partner al halfpad op pad werk toe sal wees voor daar
onder jou kombers 'n gehyg kom: "Ek het gekom!" Hie-hie-haaa-haaa!
"Katryn" skryf in boodskap news:qkj2iv4i2v5f7c36h7702n9h8hgmls14nj@4ax.com...
> So jy is dan 'n homoseksueel? Ek het nogal so gedink, hoor.
>
> Suidwester, weet jy wat my werklik dwars in die krop steek met jou
> totaal onopgevoede. trailer trash gewoontetjies? Dat jy jou land hier
> verteenwoordig. Is alle "Suidwesters" so kommin en onopgevoed en
> 'base' soos jy?
> Dan jou naam - die "ockievs" gedeelte - daar was iemand wat dieselfde
> voornaam gehad het wat op ander privaat lyste probeer deelneem het so
> ruk gelede, maar niemand wou hom enigsins ernstig opneem nie, want
> hulle het heel waarskynlik gedink dit is jy. Dit is so jammer, want
> daardie Ockie was iemand wat ten minste getoon het dat hy 'n opvoeding
> gehad het.
> Elkgeval....jy dink seker jy is vreeslik macho of watookal. Maar jy
> is maar 'n gewone ou swakkeling met geen opvoeding en heel waarskynlik
> 'n bitter klein ou penissie. Tragies eintlik, as mens sien hoe
> desperaat jy probeer kompenseer vir jou fisiese tekortkominge.
>
> "Suidwester" wrote:
>
>> Skattie, dis jy wat seksbehep is! Ek sien 'n poepol en glo my, jy het niks
>> met seks vir my te doene nie!
>> "Katryn" wrote in message
>> news:g9f2ivcagcdc8pl7lfjrfuqb3fh2qe4ff8@4ax.com...
>
>>> Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met al sy fiksasies en
>>> seksuele inuendo's....
>
>>> "Suidwester" wrote:
>
>>>> En jy vaalmuis, streepmuis of watter soort van kruipende dier jy ook is,
>>>> kry vir jou 'n spieël, buk en kyk goed na wat jy sien.......as dit 'n
>>>> selfbeeld is moet nou net nie begin huil van al die aangedaan raak nie!
>>>> Net humorsin sal jou kan red........ Uh, skattie, as dit jy is, is dit nie
>>>> dalk hoekom ek so 'n fiksasie met jou het nie?
>>>> "Katryn" wrote in message
>>>> news:ad00iv8vcuha59m93fu0f98bcc3e1nhjad@4ax.com...
>>>> > "Suidwester" wrote:
>>>
>>>> > >Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>>> > >hol plekke omruil!
>>>
>>>> > Nogsteeds dieselfde ou walglike Suidwester met sy anale fiksasies....
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Knoffel [boodskap #81565 is 'n antwoord op boodskap #80927] |
Do., 31 Julie 2003 17:32  |
res1o87f
Boodskappe: 1 Geregistreer: Julie 2003
|
Junior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1fd8a2.0@news1.mweb.co.za...
> Nooit! Van êrige, rêrige biltong kom daai klank eers veel later as jy te
> veel van 'n vraat was.....knoffel poep sommer van die eerste byt af.
> Jeeeaagh!
> "Jottie" wrote in message
> news:3f1fa885$0$260$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> Suidwester wrote:
>>
>>> Huisie, toontjie....wat maak dit saak? Knoffel vreet maak dat jou bek en
>>> hol plekke omruil!
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0307240046.2aa3afc2@posting.google.com...
>>>
>>>> In 'n resep wat 'n dame op Roekeloos ingestuur het praat sy van
>>>> knoffeltoontjies. Word die woord algemeen gebruik? Ek weet net van
>>>> knoffelhuisies, maar hou nogal van hierdie knoffeltoontjie storie.
>>>
>>
>> Biltong ook maar ek sal nooit nee sê vir 'n ou stukkie nie ;-)
>>
>
|
|
|
|