| Aids...'n positief? [boodskap #80806] |
Di., 22 Julie 2003 09:16  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Vrek interessant is die storie wat ek die anderaand hoor by 'n meisie wat
amper deur die trauma van 'n verkragting gegaan het. Sy sê die ou het haar
gegryp en op die grond gegooi en was besig om haar broek af te skeur toe sy
hierdie briljante idee kry en vir die ou met 'n glimlag sê hy's welkom om in
te spring want sy't lanklaas vir iemand aids gegee! Sy sê die ou se
opstand het so vinnig pap geword dat jy dit kon hoor val! Hy het haar toe
net 'n vet klap gegee en weggehol. Sekerlik was sy gelukkig, maar dis
'worth a try' as jy desperaat is!
|
|
|
|
| Re: Aids...'n positief? [boodskap #80807 is 'n antwoord op boodskap #80806] |
Di., 22 Julie 2003 09:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goeie plan - tensy sy met geeneen meer in die dorp wil uitgaan nie - want
opsedaisie sal sweerlik vir die maters gaan vertel om van haar weg te bly.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f1d0134.0@news1.mweb.co.za...
> Vrek interessant is die storie wat ek die anderaand hoor by 'n meisie wat
> amper deur die trauma van 'n verkragting gegaan het. Sy sê die ou het haar
> gegryp en op die grond gegooi en was besig om haar broek af te skeur toe sy
> hierdie briljante idee kry en vir die ou met 'n glimlag sê hy's welkom om in
> te spring want sy't lanklaas vir iemand aids gegee! Sy sê die ou se
> opstand het so vinnig pap geword dat jy dit kon hoor val! Hy het haar toe
> net 'n vet klap gegee en weggehol. Sekerlik was sy gelukkig, maar dis
> 'worth a try' as jy desperaat is!
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aids...'n positief? [boodskap #80812 is 'n antwoord op boodskap #80810] |
Di., 22 Julie 2003 11:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken dit bietjie anders.
Die non sê ek gaan die polisie bel en jou laat aankla van verkragting.
Dief - maar ek is net 'n dief, nie 'n verkragter nie.
Non - watse soort mens is jy wat van 'n non 'n leuenaar wil maak?
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:XI8Ta.88745$JA5.1850343@news.xtra.co.nz...
> Laat my dink aan die grappie van die dief wat een aand by 'n klooster
> inbreek. Een non vra hom toe ewe: "Verkrag julle nie meer nie?"
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aids...'n positief? [boodskap #80861 is 'n antwoord op boodskap #80857] |
Wo., 23 Julie 2003 06:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Julle manne moet julle outydse idees van wat seksie lyk verander:))
Met die lees van Zuma in pienk, dink ek terug aan 1986 - ons bekyk toe vanaf
die balkon by die werk die optog van die parlementsopening - en een van die
kunstenaars, toe hy vir Tant Elize Botha in haar uitrusting sien, verklaar
dat sy soos 'n helse groot groen marshmellow lyk;))
Ek hou van die nuwe minder formele parlementsopenings - ten minste kan mens
op daardie dag veilig deur die Tuine stap - sonder die reukvolle slaggate
van die perde.
Toe die lesers van Cape Times gevra is oor hul menings of die parlement hier
moet bly of na Pretoria verskuif het ek gestem vir die gaan, juis oor die
onmanierlike perde in die Tuine;)
Annette
"Henri" skryf in boodskap news:aVpTa.89477$JA5.1882264@news.xtra.co.nz...
> Dit kan ek glo - daardie "pienk nommertjie" het seker haar sweterige bolip
> gekomplimenteer.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aids...'n positief? [boodskap #80877 is 'n antwoord op boodskap #80873] |
Wo., 23 Julie 2003 11:21  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Dalk wil hulle seker maak die karre ry hulle nie raak nie?
"Henri" skryf in boodskap news:GVsTa.89668$JA5.1888616@news.xtra.co.nz...
> Dis vir my snaaks dat uitermatig uitgeswolle dames baiekeer uiterste
> kleurskemas kies.
> Een heel gesette dame by my werk staan bekend as die "geel kanarie" vanweë
> 'n helder geel rok wat sy somtyds aantrek.
>
> Daardie "helse groot groen marshmallow" is baie snaaks. Ek onthou nog die
> groen marshmallows wat mens op 'n stadium gekry het. Ek wonder of die goed
> nog beskikbaar is.
>
|
|
|
|