| Happy nog verward [boodskap #80616] |
Vr., 18 Julie 2003 09:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
nie kan onthou nie.
Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Happy nog verward [boodskap #80624 is 'n antwoord op boodskap #80621] |
Vr., 18 Julie 2003 11:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie so mooi van die soek geld plan nie, maar die bly en eet lekker
plan werk goed:))
Wat nogal opvallend is, is dat die "blonde" hare nou baie na aan swart is.
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bf8heb$29ni$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ruik dit nie 'n bietjie na 'n 'soek geld-skema' nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>> nie kan onthou nie.
>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Happy nog verward [boodskap #80628 is 'n antwoord op boodskap #80626] |
Vr., 18 Julie 2003 11:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is glo met redelike sekerheid vasgestel dat Happy die produk is van sy
ma Rita en haar Duitse werkgewer van toe.
Die polisie wou glo vir die snaar in Duitsland gaan soek het, omdat hy nie
vir sy kind gesorg het nie.
Nou is die taak aan die welsyn oorgegee.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
> die polisie was nie :-)
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>> nie kan onthou nie.
>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Happy nog verward [boodskap #80637 is 'n antwoord op boodskap #80636] |
Vr., 18 Julie 2003 15:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sy mammie se goed ook:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bf929i$2b1m$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Maar sy mammiegoed is mos swart?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f17dd72$0$230@hades.is.co.za...
>> Is dit net ek of lyk Happy vir julle ook asof hy dalk 'n "mengsel" is. Ek
>> wil nie graag nie woord halfnaaitjie noem nie, maar hy lyk asof hy dalk
>> swart bloed in hom kan hê, seker die dat niemand in die Townships ooit by
>> die polisie was nie :-)
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bf8f6r$bqous$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Gelukkig maar verward - die landdros het bepaal dat sy ma inderdaad die
>>> dooie Rina was - wie Happy beweer hom ontvoer het van die wit familie wat hy
>>> nie kan onthou nie.
>>> Die polisie is nou klaar met hul baie entoesiastiese ondersoek, en hy is nou
>>> in die bekwame en sorgsame hande van die welsyn.
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Happy nog verward [boodskap #81510 is 'n antwoord op boodskap #81498] |
Do., 31 Julie 2003 12:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
Bill s'n nie?
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:h96Wa.14945$5O3.13381@fe03.atl2.webusenet.com...
>> toss-up tussen Steve Hofmeyer en Bill Clinton
>>
>
> Hopelik was dit Steve Hofmeyer want hy het darem hoër standaarde gehad as
> Billy boy.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Happy nog verward [boodskap #81577 is 'n antwoord op boodskap #81510] |
Vr., 01 Augustus 2003 01:02  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
> Hoër standaarde? Omdat daar uit sy verhoudings babas gebore was en nie uit
> Bill s'n nie?
Nee nee jy kyk nou al weer te diep, die meisies was mooier!
|
|
|
|