| Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80331] |
Wo., 09 Julie 2003 05:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
korrekte syfer 45 000 002:)) )
Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80352 is 'n antwoord op boodskap #80343] |
Wo., 09 Julie 2003 11:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens hierdie sensus is 44% mense werkloos.
So wat maak 'n werklose met 'n TV waarvoor sy/hy nie elektrisiteit het nie?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:begp8m$27g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het ook geen sensus-vorm ontvang vir voltooing nie. Geen mense in "my
> straat" het vorms ontvang nie.
> (Dit was bloot nodig om 'n klokkie te druk - en die sensusbeampte sou
> ontvang word.)
>
> Persoonlik glo ek die sensusopname was 'n klug en bedrogspel - bloot sodat
> mense hulself weereens kon verryk sonder om 'n produk te lewer.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
>> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei - ons is nou 45miljoen (
>> korrekte syfer 45 000 002:)) )
>> Die helfte van die bevolking besit glo TV stelle.
>> Meer mense besit selfone as die wat landlyne gebruik.
>> Daar is nog steeds meer vroue as mans in die land.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe Sensus-syfers ( 1999) bekend!! [boodskap #80495 is 'n antwoord op boodskap #80331] |
Ma., 14 Julie 2003 20:34  |
MBP
Boodskappe: 10 Geregistreer: Junie 2003
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:beg860$4oblp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ten spyte van die feit dat ek nie die geleentheid gegun was om deel te neem
> nie, het die bevolking met 'n miljoen gegroei.............
Deelgeneem aan die sensus of deelgeneem aan die groei van die bevolking?
|
|
|
|