| 25 Miljoen se motors [boodskap #79449] |
Vr., 20 Junie 2003 04:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die presidensie het besluit om die senior lede se vlote op te gradeer. Self
senior polisiemanne gaan nou die duurste BMW's op die mark kry.
Die ouens wat op stoele sit en gesels kry die vinnige motors, en die manne
wat die skelms in hul vinnige motors moet jaag en vang, moet voortsukkel met
voertuie wat soms nie eers padwaardig is nie, en met 'n
maksimumenjinkapasteit van 1.4l.
Daar is nie geld vir vinniger voertuie en die behoorlike herstel van die
huidige vloot van die polisie nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 25 Miljoen se motors [boodskap #79525 is 'n antwoord op boodskap #79489] |
Sa., 21 Junie 2003 15:25  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Sy wou nog sit toe sit sy al........
Stel net jou nuusgroepfilter vir gemoedsrus - geen gebitch van antieke
nurses vir my nie, nee dankie. Sal nie eers haar retoriek oor hierdie pos
sien nie, so whê vir die patetiese Kanadese uitgewekenes.
|
|
|
|