Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille presteerders
Stille presteerders [boodskap #79175] |
Thu, 12 June 2003 12:07  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sonder borskloppery en fanfare is Tunisië en Gambië beter presteerders as
ons as lande in Afrika met die beste regerings.
Botswana is eerste, en ons vierde.
Nou is ons korante vreeslik bly oor die vierde plek, ipv teleurgesteld dat
ons nie ten minste tweede is nie.
Net soos die vreeslike gebreghery oor die Blou Bulle se 6de plek in Super
12 - en toe beteken al daardie Super 12 wonders maar min teen die Skotte.
Annette
|
|
|
|
Re: Stille presteerders [boodskap #79197 is 'n antwoord op boodskap #79175] |
Fri, 13 June 2003 06:08  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 12 Jun 2003 14:07:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Sonder borskloppery en fanfare is Tunisië en Gambië beter presteerders as
> ons as lande in Afrika met die beste regerings.
> Botswana is eerste, en ons vierde.
> Nou is ons korante vreeslik bly oor die vierde plek, ipv teleurgesteld dat
> ons nie ten minste tweede is nie.
> Net soos die vreeslike gebreghery oor die Blou Bulle se 6de plek in Super
> 12 - en toe beteken al daardie Super 12 wonders maar min teen die Skotte.
>
> Annette
>
wel ek moet se ek is diep teleurgesteld dat zim nie onder die top 3 is
nie. en dit na alles wat uncle bob vir die land probeer doen het.
>
>
>
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 07:29:50 UTC 2025
|