Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was Walvisbaai, is nou gekheid
Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #78559] Vr, 30 Mei 2003 15:36 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Gee my jou e-pos adres, dan stuur ek my telefoon nommer. Die nut om
> voor Big Ben te staan is dat dit 'n landmerk is, dis al:-).

Jy weet natuurlik, du plessis, dat die
tyd dat jou pos op die nuusgroep verskyn
hier op ons skerm, wys dat jy in SA sit
en nie in Engeland nie.
Wat het die feit, dat Big Ben 'n "landmerk"
is, te doen met die feit dat jy iemand wil
afneem wat gedwerg sou word deur die hele
struktuur?

Tant Hessie van The Strand

Ek is nie heeltmaal seker of jy van jou kop af is, of net venynig nie.
My e-pos adres is lor...@freint.fsnet.co.uk. of Mun...@tiscali.co.uk
Stuur my joune, en ek stuur jou my telefoon nommer. Daarna wil ek 'n
verskoning hê. Ek wag.

O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie. Ek neem aan die woord
landmerk is 'n anglisisme. Ek vra on verskoning, ek kry selde die kans
om afrikaans te praat, en ek bly al baie jare nie meer in SA nie. Ek
het nie mense om my wat afrikaans praat nie.

Jou opmerking oor die tyd wat my pos op jou skerm verskyn gaan ek nie
eers probeer om te verstaan nie. Ek wag.

Lorinda
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #78569 is 'n antwoord op boodskap #78559] Vr, 30 Mei 2003 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Lorinda wrote:

> O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
> van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
> staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie.

Sien, Lorinda, ek sal nou 'n allemintige
reus moet wees, en jy op stelte, om my
voor die "gesig" van Big Ben af te neem.
As ek op die grond êrens voor Big Ben
staan, sal jy net die grys klip van die
heel onderste deel van die gebou op jou
kamera kry, as jy my gesig afneem. Nou
enige Londoner, selfs een wat in Battersea
bly, sal dit weet. Wáár in Battersea bly
jy. In die dae toe ek London nog goed
geken het, was Battersea nou eintlik nie
die beste adres nie.

Tant Hessie van St. Johns Wood.
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79116 is 'n antwoord op boodskap #78569] Di, 10 Junie 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero, Brazil. Ek het wraggies my
kamera by die huis vergeet, en toe nooit daarby uitgekom om 'n weggooibare
enetjie te koop nie. Beteken dit nou dat ek nooit daar was nie?

Vandag vlieg ek Jamaica toe en ek het vroeg huistoe gekom om bietjie tyd
saam met my familie te spandeer. Nou sê my of jy my vlugnommer en vertrek
lughawe kan uitwerk met die tyd wat ek hierdie gepos het? Sê sommer vir die
mense wat is my sitplek nommer ook!

Of is ek dalk in Bloemfontein (My geboorte plek).

skryf in boodskap news:3ED7853C.7090400@rogers.com...
>
> Lorinda wrote:
>
>
>> O ja, laat ek verduidelik oor Big Ben asof dit nou die belangrike deel
>> van die gesprek is: Horlosie, gesig, horlosie, gesig. Om te bewys jy
>> staan in Londen, en nie in Bloemfontein nie.
>
>
> Sien, Lorinda, ek sal nou 'n allemintige
> reus moet wees, en jy op stelte, om my
> voor die "gesig" van Big Ben af te neem.
> As ek op die grond êrens voor Big Ben
> staan, sal jy net die grys klip van die
> heel onderste deel van die gebou op jou
> kamera kry, as jy my gesig afneem. Nou
> enige Londoner, selfs een wat in Battersea
> bly, sal dit weet. W��r in Battersea bly
> jy. In die dae toe ek London nog goed
> geken het, was Battersea nou eintlik nie
> die beste adres nie.
>
> Tant Hessie van St. Johns Wood.
>
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79117 is 'n antwoord op boodskap #79116] Di, 10 Junie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" skryf in boodskap news:JQoFa.6680$lN5.5747@fe08.atl2.webusenet.com...
> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero, Brazil. Ek het wraggies my
> kamera by die huis vergeet, en toe nooit daarby uitgekom om 'n weggooibare
> enetjie te koop nie. Beteken dit nou dat ek nooit daar was nie?
>
> Vandag vlieg ek Jamaica toe en ek het vroeg huistoe gekom om bietjie tyd
> saam met my familie te spandeer. Nou sê my of jy my vlugnommer en vertrek
> lughawe kan uitwerk met die tyd wat ek hierdie gepos het? Sê sommer vir die
> mense wat is my sitplek nommer ook!
>
> Of is ek dalk in Bloemfontein (My geboorte plek).

Los dit asseblief Glocklich, waarna dit verwys is tydelike kranksinnigheid
waarin ek en Gloudina verval het nadat ek 'n grap gemaak het oor 'n foto
(wat toe hand uit geruk het). Sy het om een of ander rede gedink dat ek "du
plessis" is, en ek het tong in die kies daarmee gespot omdat ek nie gedink
het sy kon dit werklik glo nie. Ek was verkeerd.

Lorinda
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79118 is 'n antwoord op boodskap #79116] Di, 10 Junie 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Glücklich wrote:

> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero, Brazil.

Hopelik het jy jou gesig op 'n sleutel-
ketting kon kry, van daardie ouens wat
jou afneem as jy op die treintjie sit
wat jou na die Christus-figuur bo-op
die berg neem. Sê, du plessis, wanneer
laas het jy 'n kaffer se voete gewas?

Tant Hessie van Ipanema
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79121 is 'n antwoord op boodskap #79116] Di, 10 Junie 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Glücklich wrote:

> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero

Sien, mens ken al die forensiese
tekens. Weet nie hoe om Rio de
Janeiro te spel nie.

Penkop met die pen agter die ore.
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79122 is 'n antwoord op boodskap #79121] Di, 10 Junie 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Habenero  is tans af-lyn  Habenero
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 18:18:48 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Glücklich wrote:
>
>> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero
>
>
> Sien, mens ken al die forensiese
> tekens. Weet nie hoe om Rio de
> Janeiro te spel nie.
>
> Penkop met die pen agter die ore.

Tannie, jy bly een te veel vir hom.
Van die naam Lorinda spring hy nou
na Glücklich. Wonder wat sal hy nog
alles probeer.

Habenero
met absolute verwondering
vir jou speurvernuf
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79123 is 'n antwoord op boodskap #79122] Di, 10 Junie 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Habenero" skryf in boodskap news:8u9cev8fpqddf40abrihdsp54hnmapq0k3@4ax.com...
> On Tue, 10 Jun 2003 18:18:48 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Glücklich wrote:
>>
>>> Haai antie ek was 2 weke in Rio de Jainero
>>
>>
>> Sien, mens ken al die forensiese
>> tekens. Weet nie hoe om Rio de
>> Janeiro te spel nie.
>>
>> Penkop met die pen agter die ore.
>
> Tannie, jy bly een te veel vir hom.
> Van die naam Lorinda spring hy nou
> na Glücklich. Wonder wat sal hy nog
> alles probeer.
>
> Habenero
> met absolute verwondering
> vir jou speurvernuf

Daar het jy dit nou Glocklich wat Exiled was. Sou jy nou ooit kon dink toe
ek en jy in daardie mini vlam skermutseling betrokke was in soc.culture
south-africa. dat ons as dieselfde persoon aangesien sou kon word? Dit wys
jou net....

Lorinda
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79134 is 'n antwoord op boodskap #79123] Di, 10 Junie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Jun 2003 20:18:29 +0100, "Lorinda" wrote:

> Daar het jy dit nou Glocklich wat Exiled was. Sou jy nou ooit kon dink toe
> ek en jy in daardie mini vlam skermutseling betrokke was in soc.culture
> south-africa. dat ons as dieselfde persoon aangesien sou kon word? Dit wys
> jou net....
>
> Lorinda
>
>

Of het jy daardie skermutseling waarin ons was reeds vergeet,
Glocklich?

Speedy
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79184 is 'n antwoord op boodskap #79122] Do, 12 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Habenero wrote:

> met absolute verwondering
> vir jou speurvernuf

Is jy nou 'n inwoner van Havana? Indien
wel, word dit HabAnero gespel.
Ek hou van Habaneras. Weet jy hoe om dit
te dans?

Tant Hessie, glücklich in Walbisbaai
Re: Was Walvisbaai, is nou gekheid [boodskap #79186 is 'n antwoord op boodskap #79184] Do, 12 Junie 2003 21:54 Na vorige boodskap
Habenero  is tans af-lyn  Habenero
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 12 Jun 2003 20:17:14 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Habenero wrote:
>
>
>> met absolute verwondering
>> vir jou speurvernuf
>
> Is jy nou 'n inwoner van Havana? Indien
> wel, word dit HabAnero gespel.
> Ek hou van Habaneras. Weet jy hoe om dit
> te dans?
>
> Tant Hessie, glücklich in Walbisbaai

Nee, ek woon op die rissie-eilande in die Atlantiese oseaan.
Jy weet hoe om die Habeneras te dans?
Indien jy saam met my aan tafel sit
en habenero's saam met my eet,
sal jy 'n dans dans, wat nie in Havana geken word nie.
Veral as jy nie weet wat ek jou voer nie.
Want ek is gek genoeg na habenero's
om al somtyds die bynaam in sommige geselskappe te hê.

Habenero
Vorige onderwerp: Wat gaan my Ferdi aan , hy skree nou teen sy "eie mense"
Volgende onderwerp: Stille presteerders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 23:29:51 MGT 2024