| Persoonlike nommerplate [boodskap #78832] |
Do., 05 Junie 2003 11:18  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy verplig word, wat sal jou persoonlike nommerplaat wees?
Dhudi ( Afrikaans vir doedie:)) )
Dit is nou na aanleiding van iemand wat ek gesien het in 'n geel lae kar
met: Nic KFM ---- en dit in die tyd wat niemand in die uitsaaiwese weet hoe
lank hulle by 'n stasie sal wees nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Persoonlike nommerplate [boodskap #78912 is 'n antwoord op boodskap #78907] |
Sa., 07 Junie 2003 11:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sjeez - 4ri is 'n Ferrari? Ek dog heeltyd dit het iets met 'n Fourie te
doen!:))
Annette
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bbs9j3$q2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> As jy verplig word, wat sal jou persoonlike nommerplaat wees?
>>
>> Dhudi ( Afrikaans vir doedie:)) )
>>
>> Dit is nou na aanleiding van iemand wat ek gesien het in 'n geel lae kar
>> met: Nic KFM ---- en dit in die tyd wat niemand in die uitsaaiwese weet
> hoe
>> lank hulle by 'n stasie sal wees nie.
>>
>> Annette
>
> Dis moontlik n "urban legend", maar ek het gehoor van n nommerplaat op n
> sportmotor van "i8a4ri" - wat impliseer dat die ou n Ferrari pakslae
> gegee het op n stadium.
>
> Vir myself sal ek "diplomat" kies, moontlik red dit my met
> verkeersoortredings
>
> Joeboy
>
>>
>
|
|
|
|
|
|