| Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77943] |
Ma., 19 Mei 2003 11:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer prostisusie gewettig word sal
1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77947 is 'n antwoord op boodskap #77945] |
Ma., 19 Mei 2003 13:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koekblik (On)Beperk?:))
Annette
in message news:3ec8d3a3$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - die notering op die aandelemark klink billik...
>
> Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?
>
> (Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wanneer prostisusie gewettig word sal
>> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
>> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
>> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
>> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
>> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
>> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77960 is 'n antwoord op boodskap #77955] |
Ma., 19 Mei 2003 14:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jou en TJ se voorstelle klink amper eners - en ek dink aan 'n (brandstof)
vulstasie:))
Misleidende name word nie toegelaat deur die registrateur nie:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ec8e0a0.0@news1.mweb.co.za...
> Pomp'nBetaal?
> "Jonas" wrote in message
> news:3ec8d3a3$0$227@hades.is.co.za...
>> Annette - die notering op die aandelemark klink billik...
>>
>> Wat sal 'n geskikte naam wees vir so 'n ondermening?
>>
>> (Net nie "Dial-a-Bed" nie, dis reeds 'n geregistreerde handelsnaam.)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:baag38$r3vn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wanneer prostisusie gewettig word sal
>>> 1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
>>> 2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
>>> 3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
>>> 4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
>>> besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
>>> 5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Prostitusie - praktiese wenke [boodskap #77988 is 'n antwoord op boodskap #77959] |
Di., 20 Mei 2003 01:26  |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: Desember 1999
|
Volle Lid |
|
|
Of "Naai en laat waai"
"TJ" skryf in boodskap news:3ec8e629$0$231@hades.is.co.za...
> Betaal-soos-jy-pomp?
>
> "Pay-as-you-go" met 'n pre-paid voucher!
>
> :-)
>
> TJ
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.481 / Virus Database: 277 - Release Date: 13/05/2003
|
|
|
|