| Nuusgroep [boodskap #77829] |
Sa., 17 Mei 2003 10:11  |
Elaine[1]
Boodskappe: 13 Geregistreer: Mei 2003
|
Junior Lid |
|
|
Hello
Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
Dankie vir die hulp
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusgroep [boodskap #77866 is 'n antwoord op boodskap #77863] |
So., 18 Mei 2003 06:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat is die voordele/beperkinge van Wi-Fi verbindings?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3ec70730$0$226@hades.is.co.za...
> Daar is sprake van 'n nuwe fasiliteit wat ietwat goedkoper gaan wees as
> ADSL - werk per satelliet-konneksie en skynbaar geen aflaaibeperkinge nie.
> Ek sal detail probeer bekom.
> "Stone" wrote in message
> news:ba557c$pbj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Probeer news.saix.net of news.is.co.za of news.mweb.co.za
>>
>> Een van hulle drie behoort te werk.
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:983487c4.0305170211.533d22d5@posting.google.com...
>>> Hello
>>>
>>> Ons het nou net oorgegaan na 'n ADSL lyn toe, en ons nuwe ISP is
>>> Posix. Wie van julle is by Posix, en weet enigiemand of hulle 'n
>>> newsgroup server het? Ek kon niks op hulle web site kry nie.
>>> En, is daar 'n ISP in die land wat NIE die 3gig (per maand) limiet op
>>> bandwydte het nie? Maak glad nie sin dat jy so moerse vinnige lyn kan
>>> hê en dan beperk moet word tot net 3 gig per maand nie. Ek gebruik
>>> daai 3 gig in 3 dae se tyd op.
>>>
>>> Dankie vir die hulp
>>>
>>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusgroep [boodskap #77914 is 'n antwoord op boodskap #77910] |
So., 18 Mei 2003 23:34   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja ons het nou ADSL, maar ek het tot vandag toe nog nie 'n webcam nie. Ek
het mos eenkeer toe die goed net uitgekom het so stel afgetrap met 'n
webcam. My man was besig om met 'n ander ou iewers in Amerika te gesels via
sy webcam, en daar wals ek poedelkaal in die kamer in. Die webcam was live
gewees en ALMAL in daai "chatroom" het, sekerlik tot groot vermaak, my kaal
gat gesien. My man het gedink dis skreeu snaaks - ek het nie :-))
Miskien sal ek weer eendag 'n webcam kry, sal maar sien wat hou die toekoms
in, nou dat ek ordentelike Internet het.
Elaine
"Sterrenkijker" wrote:
>
> Hallo, Elaine,
>
> Het jy nou ADSL? Nou, dit is pragtig! Gelukwense!..
> Nou kan ons miskien met mekaar gesels met spraak en lewende beelde via
> 'n webkamera. Ek het so al kontakte gehad met mense uit Australië.
> Baie interessant!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuusgroep [boodskap #77992 is 'n antwoord op boodskap #77914] |
Di., 20 Mei 2003 06:55   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Nou't jy ons almal se aandag... :-0
"Elaine" skryf in boodskap news:3ec818ad$0$227@hades.is.co.za...
> Ja ons het nou ADSL, maar ek het tot vandag toe nog nie 'n webcam nie. Ek
> het mos eenkeer toe die goed net uitgekom het so stel afgetrap met 'n
> webcam. My man was besig om met 'n ander ou iewers in Amerika te gesels via
> sy webcam, en daar wals ek poedelkaal in die kamer in. Die webcam was live
> gewees en ALMAL in daai "chatroom" het, sekerlik tot groot vermaak, my kaal
> gat gesien. My man het gedink dis skreeu snaaks - ek het nie :-))
> Miskien sal ek weer eendag 'n webcam kry, sal maar sien wat hou die toekoms
> in, nou dat ek ordentelike Internet het.
>
> Elaine
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>>
>> Hallo, Elaine,
>>
>> Het jy nou ADSL? Nou, dit is pragtig! Gelukwense!..
>> Nou kan ons miskien met mekaar gesels met spraak en lewende beelde via
>> 'n webkamera. Ek het so al kontakte gehad met mense uit Australië.
>> Baie interessant!
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
| Re: Nuusgroep [boodskap #78001 is 'n antwoord op boodskap #77992] |
Di., 20 Mei 2003 08:26  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
hehehehehehe.
"Koot" skryf in boodskap news:bacjdp$hpl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou't jy ons almal se aandag... :-0
|
|
|
|