| klip in die bos.. [boodskap #77264] |
So., 04 Mei 2003 18:28  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy homself
dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
hehehehe
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: klip in die bos.. [boodskap #77295 is 'n antwoord op boodskap #77268] |
Ma., 05 Mei 2003 08:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
Annette
"AJ" skryf in boodskap news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>
> "DD" wrote in message
> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>
>>> Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het hy
> homself
>>> dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>
>>> hehehehe
>>>
>>
>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>> grap
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: klip in die bos.. [boodskap #77361 is 'n antwoord op boodskap #77359] |
Di., 06 Mei 2003 11:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat jy sê. 'n storie - maar die logiese afleiding is dat die mossie met
die vroulike verstand iets kan doen wat geen ander mossie mos nie kan doen
nie;)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3eb79c9d.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van die storie dat as jy 'n vrou se verstand in 'n mossie oorplant,
> vlieg dit agteruit?
> "Annette" wrote in message
> news:b959ip$f72jg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gelukkig verkies ons om op 'n hoër, meer intenser, meer logiese vlak te
>> beweeg wat nie hoofsaaklik deur hormone aangedryf word nie.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "AJ" wrote in message
>> news:b93n4q$g42$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die lewe sou soveel makliker gewees het as hulle op ons vlak was
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:43nabvo85v2vl35nvvgmalvf3nbtjb2bnu@4ax.com...
>>>> On Sun, 4 May 2003 20:28:36 +0200, "AJ" wrote:
>>>>
>>>> >Net een man kon verstaan hoe 'n vrou se kop werk...Ongelukkig het
hy
>>> homself
>>>> >dood gelag voor hy vir iemand anders kon vertel
>>>> >
>>>> >hehehehe
>>>> >
>>>>
>>>> Ek dog jy vertel 'n grap. Maar tog is dit so
>>>> dat die waarheid soms snaakser is as 'n
>>>> grap
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: klip in die bos.. [boodskap #77467 is 'n antwoord op boodskap #77466] |
Wo., 07 Mei 2003 21:27   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
> "Katryn" wrote:
>
>> Die ergste van die storm is nou oor hier in my geweste. Maar ai, dit
>> is tragies om te sien dat daar al 39 mense dood is weens die "killer
>> tornado's" wat die Midwest en Suide getref het die afgelope paar dae.
>> Dis nou daardie tyd van die jaar, so daar sal seker nog heelwat
>> soortgelyke storms wees. En as die tornado seisoen oor is, is dit
>> weer tyd vir die hurricane seisoen. Never a dull moment! :-)
Maar hierdie storms daar by julle was darem
uitsonderlik in hul felheid en langdurigheid.
Dit was 'n baie onnatuurlike "jetstream" wat
dit veroorsaak het, en wat ook sneeu in Alberta
dag na dag laat val het in die eerste week van
Mei, wat baie laat is vir aanhoudende en swaar
sneeuval, selfs op die Kanadese prairies.
Gelukkig het die prairies die water nodig, in
enige vorm. En hulle het die afgelope paar
seisoene juis nie genoeg reënval gekry nie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: klip in die bos.. [boodskap #77469 is 'n antwoord op boodskap #77466] |
Wo., 07 Mei 2003 21:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
> "Katryn" wrote:
"killer
>> tornado's"
Ek was verbaas om te hoor dat, na die
VSA, Kanada die hoogste aantal tornados
in die wêreld het. Ek sou dink dat daar
meer sulke soort goed in sekere dele van
die Verre Ooste moes wees. Of sekere dele
van Rusland, of Indië, of Pakistan.
Blykbaar is meeste tornados in Suidwes-
Ontario en in die prairies, in Kanada.
Daar is sekere tornado alleys in Suid-
wes Ontario, wat deels is as gevolg van
die manier waarop die weer, wat uit die
suide deur die VSA opkom, deur die Groot
Mere beinvloed word. Ottawa is nie in so
'n tornado alley nie, maar ons het al een
hier gehad, wat net aan die anderkant
van die rivier regoor ons woonstel geland
het. Ons was juis in 'n kar op die periferie
van die reënstorm wat om so 'n tornado
hang. Ons moes stilhou, want ons kon nie
deur die kar se ruite sien nie, ten spyte
van die werking van die reënveërs en die
lugverkoelingsisteem.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: klip in die bos.. [boodskap #77476 is 'n antwoord op boodskap #77475] |
Do., 08 Mei 2003 00:23  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 8 May 2003 01:14:11 +0100, "Raj" wrote:
> Molle, haelbuie.....Na die volgende plaag sal jy moet begin dink aan n
> offer.....
>
> Lorinda
>
Inderdaad. Maar teenwoordig doen ons dit nie meer nie. In Vlaandere
het die belastinggaarder die plaas van God ingeneem. Offers gaan nou
sy rigting.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|