| Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77072] |
Sa., 03 Mei 2003 07:51  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en Ficksburg?? Die
een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77076 is 'n antwoord op boodskap #77072] |
Sa., 03 Mei 2003 08:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
Annette
message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en Ficksburg?? Die
> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77130 is 'n antwoord op boodskap #77123] |
Sa., 03 Mei 2003 21:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, lyk my jy ken een van die mooiste dele van ons land maar sleg.:))
Toe ek nog jonk en onskuldig was, het ons al met die grondpad gestap tussen
Fouriesburg en Clarens. Ons het natuurlik ook 'n draai gegooi na die
stappery by Golden Gate.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b90r4m$qu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is die Clocolan en Ficksburg? Waarom wil mense daar ry?
> "AJ" wrote in message
> news:b8vue5$bun$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer was dit?? Ja, wel, dit was amper.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b8vu66$e6j70$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Laas toe ek op daardie pad gery het, was dit nog 'n grondpad:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> message news:b8vsf9$b0q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Het iemand al gehoor van die R26 snelweg tussen Clocolan en
> Ficksburg??
>>> Die
>>>> een wat besig is om herstel te word vir die afeglope 4 jaar? Ek meen,
>>>> hoelank kan dit vat om 'n pad van 32km oor te teer???
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Clocolan/Ficksburg pad [boodskap #77158 is 'n antwoord op boodskap #77157] |
So., 04 Mei 2003 08:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek!! Jy is kienkie!!:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b92ki6$qo4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die regte ene ...
> "Annette" wrote in message
> news:b92cl0$eb0an$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Watter een?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Jonas:
>>> Annette - gee jy om as ek jou been trek?
>>>
>>
>
|
|
|
|