| Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77003] |
Vr., 02 Mei 2003 07:25  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
Annette
|
|
|
|
| Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77004 is 'n antwoord op boodskap #77003] |
Vr., 02 Mei 2003 08:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha het die skreeuende kleintjie
tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te skakel en dit langs die baba
se kop te sit:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3eb23748.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
> tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
> moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
> wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
> nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
>> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
>> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77007 is 'n antwoord op boodskap #77003] |
Vr., 02 Mei 2003 09:15   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy's gelukkig, ek het wasgoed gewas, my suster se meisiekind opgepas, en so
tussenin my man probeer voer. Ergste is my sus se kind is nou op 'n
moeilike stadium (3 maande) en sy wil nie slaap nie, skree as ek haar in die
wiegie sit, skree as ek haar in die die stootwaentjie sit, wil nie eet
nie... Dit was 'n moeilike dag gewees :-)) So, nou rus ek maar vandag.
E
"Annette" skryf in boodskap news:b8t79g$d8th1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Definitief nie om na toesprake te gaan sit en luister nie.
> Boek gelees, bietjie gewerk, lank op die strand gaan loop, luilekker
> middagete op 'n stoep van 'n restaurant geniet, en 'n fliek bygebring.
>
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77032 is 'n antwoord op boodskap #77030] |
Vr., 02 Mei 2003 18:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tobie, help dit meer om in 'n stadion te gaan bid as by 'n kerk of by die
huis?
Annette
"Tobie" skryf in boodskap news:b8uapv$gkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8tdr9$d2aab$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> : Jy moes na Sex and the City gekyk het. Samantha
> het die skreeuende kleintjie
> : tjoepstil gekry deur net haar vibritor aan te
> skakel en dit langs die baba
> : se kop te sit:)))
> ---
> ek het saam met ander gelowiges na die plaaslike
> stadion gegaan om Sy naam groot te maak en te bid
> vir Afrika.
> ---
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe het jy jou Erfenisdag en Werkersdag gevier? [boodskap #77054 is 'n antwoord op boodskap #77039] |
Sa., 03 Mei 2003 04:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy antwoord nie die vraag nie.
Ek wil weet of so 'n byeenkoms meer effektief is. - wat natuurlik nie bewys
kan word nie.
Dit is net massa-beswyming.
Sou dit so 'n geestelike kragvolle belewenis wees, hoekom word dit nie vir
elke liewe openbare vakansiedag gereel nie?
O gits!! Ek vergeet - dit is nie die kerke wat die inisiatief geneem het
nie - dis 'n sekere Mnr. Power van Power Tools faam.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:k5o5bvshcjmtfnigeqnaf6420ujj6mvan9@4ax.com...
> On Fri, 2 May 2003 20:04:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Tobie, help dit meer om in 'n stadion te gaan bid as by 'n kerk of by die
>> huis?
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Tobie" wrote in message
>> news:b8uapv$gkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> Besef jy dat daar spesiale krag in groepsgebed is? Dat 'n samekoms
> 'm atmosfeer kan skep wat geestelike krag bevat?
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie braat tor? [boodskap #77227 is 'n antwoord op boodskap #77174] |
So., 04 Mei 2003 14:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik is daar geen verskil nie - net die posisie van die nek verskil:)))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3eb4ff9f.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine
> Ek het die episode van Sex and the City gesien. Dit was heel
> oulik gewees :-)) En dit was nie 'n vibrator nie, dit was 'n
> nek masseerder, Samantha het dit net as a vibrator gebruik!
>
> Wouter
> 'n Mens moet seker intiem met dié apparate vertroud wees om die verskil te
> kan sien?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie braat tor? [boodskap #77346 is 'n antwoord op boodskap #77317] |
Di., 06 Mei 2003 04:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> Didi Nokia (uit 3310 stalle)
> (Ek het my Nokia
> se vibreerder aangeskakel
> want ek hoor hom nie altyd lui nie:-)
>
> Wouter
> Wie braat tors is juis vir lui mense...
>
OOooooo!! Ek dog nog nog altyd dit is in die plek van lui mense:)))
Annette
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wie braat tor? [boodskap #77455 is 'n antwoord op boodskap #77421] |
Wo., 07 Mei 2003 17:37  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 6 May 2003 23:35:03 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Wouter
> Dit werk blykbaar ongeveer soos nekmasseerders.
> Maar laat Elaine liewers verduidelik, sy het 'n beter gevoel daarvoor..
>
Ek weet nie of dit so werk nie, maar
ek het erens gehoor dat 'n nekmasseerder
nie noodwendig vir nek massering aangewend
hoef te word nie.
'Wie braat tor'of 'wat praat for'?
DD
|
|
|
|