| Re: Kaartlisensies [boodskap #76890] |
Di., 29 April 2003 12:26  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat sy/haar
lisensie kwansuis nie wettig is nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b8lrja$e0g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad om
> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die groot
> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee is.
> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie "uitstaande"
> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaartlisensies [boodskap #76900 is 'n antwoord op boodskap #76899] |
Di., 29 April 2003 13:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op my ou lisensie wat in my ID boek was staan die kode daar lewensgroot. Ek
moet nou gou gaan kyk of ek nie ook nou 'n nuwe kode gekry het op die kaart
nie - ek dink dit moet lekker wees om so vir 'n rukkie so heen en weer met
'n groot lorrie rond te ry:))
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:b8ltqt$fj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad het, net
> omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
> kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat iemand
> dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
> swaarvoertuig
> te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.
>
>
> "Annette" wrote in message ...
>> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
>> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat
> sy/haar
>> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>>> Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel gehad
> om
>>> hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word die
> groot
>>> getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat lisensies
>>> aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of oorsee
> is.
>>> Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie
> "uitstaande"
>>> groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaartlisensies [boodskap #76902 is 'n antwoord op boodskap #76901] |
Di., 29 April 2003 13:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink vir my na 'n geldige verskoning:)))
( Moet ek 'n tatoeermerk op my bo-arm hê om lorrie te kan bestuur?:))
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:b8lvsp$gi8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, miskien net nie so lekker vir jou mede padgebruikers nie:-)))
>
> Wonder nou net wat sal gebeur as iemand met so 'n lisensie nou 'n paar karre
> plat ry en dan vir die speedcop sê "Sorry man, ek het gesien op my lisensie
> ek mag die ding bestuur en toe wou ek net kyk of ek kan."
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b8lv2e$b37sr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op my ou lisensie wat in my ID boek was staan die kode daar lewensgroot.
> Ek
>> moet nou gou gaan kyk of ek nie ook nou 'n nuwe kode gekry het op die
> kaart
>> nie - ek dink dit moet lekker wees om so vir 'n rukkie so heen en weer met
>> 'n groot lorrie rond te ry:))
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Stone" wrote in message
>> news:b8ltqt$fj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet van mense wat nou "beter" lisensies het as wat hulle gehad
het,
>> net
>>> omdat hulle die vorm verkeerd ingevul het (kon nie uitwerk wat die nuwe
>>> kode is vir die ou kode 8 nie) en dit het so deurgegaan sonder dat
> iemand
>>> dit agtergekom het. So nou sit jy met mense met 'n lisensie om 'n
>>> swaarvoertuig
>>> te bestuur, al het hy nog nie eens in een gesit nie.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message ...
>>>> Juis Jonas - al weer net 'n geldmaakspul.
>>>> Ek weet nie van een mens wat 'n kaart-tipe lisensie geweier is omdat
>>> sy/haar
>>>> lisensie kwansuis nie wettig is nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> > Volgens my kennis het die nuwe formaat bestuurslisensie ten doel
> gehad
>>> om
>>>> > hoofsaaklik die houers van vals lisensies te ontbloot. Nou word
die
>>> groot
>>>> > getal mense wat volgens rekord nog nie vir hul nuwe formaat
> lisensies
>>>> > aansoek gedoen het nie, bloot toegeskryf aan mense wat dood of
> oorsee
>>> is.
>>>> > Geen melding word nou gemaak van die moontlikheid dat hierdie
>>> "uitstaande"
>>>> > groepie moontlik die houers van vals lisensies kan wees nie.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaartlisensies [boodskap #76974 is 'n antwoord op boodskap #76958] |
Do., 01 Mei 2003 05:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n Amerikaanse ding waar verwagtende vrouens met oop boepense rondloop.
Hier hou ons ons in:))
Annette
"Jottie" skryf in boodskap news:3eaff2fd$0$10154$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
>> ( Moet ek 'n tatoeermerk op my bo-arm hê om lorrie te kan bestuur?:))
>
>
> 'n boepens behoort die ding te doen... ;-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaartlisensies [boodskap #77025 is 'n antwoord op boodskap #77023] |
Vr., 02 Mei 2003 17:30  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
hmmmm ................ ek dink dit is die Jottie,
hoekom sal hy dan oogknip? ;-)
---
"DD" :
: >wassieekkie....belowe ;-)
: >
:
: Prove it, Tjom! Prove it!!!
:
: DD
|
|
|
|