| Die familie [boodskap #76736] |
Sa., 26 April 2003 13:55  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Vandag kom die familie bymekaar vir ons maandelikse "saamtrek". Hierdie
maand by my huis :-)) Ek het besluit op 'n "fondue". Wanneer laas het een
van julle "gefondue". Ek bedoel regte fondue met die olie potjie, waarin jy
dan nou hoender, beef blokkies, sampioene en spek om viennas braai. Ek
wonder hoeveel mense "volg" nog die hengse 80's (of is dit 70's) graze? Ag
nou ja, wens my maar sterkte toe. Dis weer baie werk, maar ek weet ek gaan
dit geniet. My man vergelyk my familie met die van die fliek "My big fat
greek wedding". Hy sê ons is presies dieselfde, net op 'n kleiner skaal.
Ek het immers net 13 neefs en niggies en nie 27 soos die vrou in die fliek
nie. Ook maar 'n hegte familietjie, en ek ruil hulle vir niks :-))
Groete
Elaine
|
|
|
|
|
|
| Re: Die familie [boodskap #76739 is 'n antwoord op boodskap #76736] |
Sa., 26 April 2003 15:33   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
beef blokkies
70's graze
> nou ja, wens my maar sterkte toe
Verskoon my vraag, maar bedoel jy met
beef blokkies dat dit van jellie gemaak
is? (Noord-Amerikaans="jello." "Jelly"
is hier konfyt.) En hoe het ek dit met die
"70's graze"? Jy sal ook in Engels moet
leer spel as jy 'n kursus in Engels by
UNISA gaan loop.
Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
|
|
|
|
| Re: Die familie [boodskap #76740 is 'n antwoord op boodskap #76739] |
Sa., 26 April 2003 15:42   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 26 Apr 2003 15:33:20 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Elaine wrote:
>
>
> beef blokkies
> 70's graze
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>
>
> Verskoon my vraag, maar bedoel jy met
> beef blokkies dat dit van jellie gemaak
> is? (Noord-Amerikaans="jello." "Jelly"
> is hier konfyt.) En hoe het ek dit met die
> "70's graze"? Jy sal ook in Engels moet
> leer spel as jy 'n kursus in Engels by
> UNISA gaan loop.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkomitee.
>
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
>> nou ja, wens my maar sterkte toe
Ja'a, ek wens jou sterkte toe... hope daarvan
|
|
|
|
| Re: Die familie [boodskap #76744 is 'n antwoord op boodskap #76736] |
Sa., 26 April 2003 15:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van fondue, en ek het nie die vaagste benul van die baie werk wat jy
van praat nie. Die vleis en groente o0psny en in bakkies sit is werk? Of die
dips maak?
Die groot sports met fondue eet is om die ander se kos van hul vurkies af te
steel as hulle nie kyk nie - die teleurstelling op die gesig as 'n kaal
vurkie uit die olie gehaal word is nogal kostelik.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3eaa8ff9.0@news1.mweb.co.za...
> Vandag kom die familie bymekaar vir ons maandelikse "saamtrek". Hierdie
> maand by my huis :-)) Ek het besluit op 'n "fondue". Wanneer laas het een
> van julle "gefondue". Ek bedoel regte fondue met die olie potjie, waarin jy
> dan nou hoender, beef blokkies, sampioene en spek om viennas braai. Ek
> wonder hoeveel mense "volg" nog die hengse 80's (of is dit 70's) graze? Ag
> nou ja, wens my maar sterkte toe. Dis weer baie werk, maar ek weet ek gaan
> dit geniet. My man vergelyk my familie met die van die fliek "My big fat
> greek wedding". Hy sê ons is presies dieselfde, net op 'n kleiner skaal.
> Ek het immers net 13 neefs en niggies en nie 27 soos die vrou in die fliek
> nie. Ook maar 'n hegte familietjie, en ek ruil hulle vir niks :-))
>
> Groete
> Elaine
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die familie [boodskap #76814 is 'n antwoord op boodskap #76785] |
So., 27 April 2003 13:56  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nie Tobie se grap gesien nie, so sal nie komentaar kan lewer nie.
E
"DD" wrote:
> Seker het ek my maar verkeer uitgedruk Elaine,
> Dit was in navolging van Tobie se grap waar hy
> van die drie muisketiers gepraat het. (Was dus
> veronderstel om 'muisketier' te wees)
>
> Was dit jou manier om te sê dat ek my in
> verkeerde geselsskap bevind?
>
> TOBIEEEEEE!!!
>
> DD
>
|
|
|
|