| Kan dit reg wees? [boodskap #76446] |
Di., 22 April 2003 08:14  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
die invloed ook
Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76453 is 'n antwoord op boodskap #76451] |
Di., 22 April 2003 09:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die dronkrondgejagery is baie gou aangeleer deur die soustreinryers.
Hierdie dronk boere in hulle karre is alles die hotel se kroeg op die dorp
se skuld;))
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ea504b1.3827125@news.saix.co.za...
> On Tue, 22 Apr 2003 10:46:23 +0200, "Woestyngoggatjie"
> wrote:
>
>
>
> Ja. In die ou Suid-Afrika het die boere mos vrylik dronk rondgejaag in
> karre.
>
|
|
|
|
| Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76461 is 'n antwoord op boodskap #76446] |
Di., 22 April 2003 09:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
bloot lieg?:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
> gewees. Dit moet seker "30" lees.
> "Annette" wrote in message
> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>> aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>> die invloed ook
>> Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>> Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>> die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>> bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>> geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>
>> Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan dit reg wees? [boodskap #76501 is 'n antwoord op boodskap #76493] |
Di., 22 April 2003 14:06  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
:-) :-) :-) hehehehe
> served the following to the group:
>
>
> 30 000? sorry maar die spiedkops is te stupid om so ver te kan tel.
> meeste kan nie eers spel nie. n kaartjie wat ek gekry het spel bike as
> byke en number is sommer nomber. na 10 moet n spiedkop sy skoene
> uittrek as hy verder wil gaan
>
>> Jammer - maar as dit die bron van inligting was dan is ek verkeerd ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:b833te$5re61$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wil jy my vertel dat essaybiesie se nuusdiens nou sommer vir ons oop en
>>> bloot lieg?:)))
>>> Annette
>
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b832ti$868$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Loutere kaf - die Jakarandastad se paaie was maar stil oor die naweek
>>>> gewees. Dit moet seker "30" lees.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b82uj2$5m01r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Blykbaar was daar die afgelope naweek in Pretoria 30 000 !!!!! mense
>>>> > aangekeer vir spoedoortredings, en die meeste van hulle was blykbaar onder
>>>> > die invloed ook
>>>> > Hel baie vir 'n plek wat basies moet leeg wees omdat almal in Durbs sit.
>>>> > Nou, help my reg - was daar nie in die laaste haathbek dreigement wat deur
>>>> > die verkeersowerhede uitgereik is beweer dat enigeen wat onder die invloed
>>>> > bestuur sal tronk toe gaan, sonder 'n keuse van 'n boete nie? ( en let wel -
>>>> > geen punte wat verloor word onder die nuwe voorgestelde puntestelsel nie)
>>>> >
>>>> > Ek wonder waar die 30 000 kon inpas in die tronke.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|