|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hallo ng. [boodskap #76330 is 'n antwoord op boodskap #76316] |
Sa., 19 April 2003 16:55   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Apr 2003 08:51:12 +0200, Davie Davis
wrote:
"Jonas"
> wrote:
> Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke
> Davie Davis scheme toe:
> Sal jou vanaand vertel, Jonas. I
>
> DD
>
>
Wel, dis nou vanaand:-)
Dis nou 'n nòg groter vlooimark, Jonas. Inderwaarheid,
'n moerske een. (Du Plessis & Du Plessis Verklarende Woordeboek)
Daar's Afrikaanse meisies, daar's Engelse meisies. Daar's Franse girls
en daar's selfs oulike China dolls. Jonas, jy moet die Sweedse blond
sien met wie ek by een van die stalletjies gechat het!
Daar's Blondes, daars Brunette en daar's Swartkoppe. Daar's 'n Rooikop
met sproete tot op haar neus!
Daar's mini's, daar's denims en daar's vsn daai styfpassende broeke!
Daar's jongetjies, daar's oueres en daar's selfs nòg oueres.
Daar's maeretjies, daar's ten volle ontwikkeldes, en daar's selfs
ietwat oorontwikkeldes!
O'ja, net voor ons terug gekom het, weet jy wat sien ek? Verdomp of jy
my sal glo! Jonas... hulle verkóóp tot goed daar!!!
DD:-)))))
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hallo ng. [boodskap #76345 is 'n antwoord op boodskap #76330] |
So., 20 April 2003 04:09   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
DD - baie dankie. Maar ek sien jy het vergeet om die nommer die stalletjie
by te voeg - jy weet - die Sweedse meisie met die mooi persoonlikheid ...
"Davie Davis" skryf in boodskap news:3ru2av8tmh1bp9tdd8ln7k903785hrh4q4@4ax.com...
> On Sat, 19 Apr 2003 08:51:12 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> "Jonas"
>> wrote:
>> Haai DD - gee 'n bietjie terugvoer oor jou indrukke
>>
> Davie Davis scheme toe:
>> Sal jou vanaand vertel, Jonas. I
>>
>> DD
>>
>>
> Wel, dis nou vanaand:-)
>
> Dis nou 'n nóg groter vlooimark, Jonas. Inderwaarheid,
> 'n moerske een. (Du Plessis & Du Plessis Verklarende Woordeboek)
>
> Daar's Afrikaanse meisies, daar's Engelse meisies. Daar's Franse girls
> en daar's selfs oulike China dolls. Jonas, jy moet die Sweedse blond
> sien met wie ek by een van die stalletjies gechat het!
> Daar's Blondes, daars Brunette en daar's Swartkoppe. Daar's 'n Rooikop
> met sproete tot op haar neus!
>
> Daar's mini's, daar's denims en daar's vsn daai styfpassende broeke!
> Daar's jongetjies, daar's oueres en daar's selfs nóg oueres.
> Daar's maeretjies, daar's ten volle ontwikkeldes, en daar's selfs
> ietwat oorontwikkeldes!
>
> O'ja, net voor ons terug gekom het, weet jy wat sien ek? Verdomp of jy
> my sal glo! Jonas... hulle verkóóp tot goed daar!!!
>
> DD:-)))))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: hallo ng. [boodskap #76472 is 'n antwoord op boodskap #76426] |
Di., 22 April 2003 11:12  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek moet erken, dis 'n baie cool site, en heel netjies aanmekaar gesit.
Nou nie so veel inligting soos wat ek sou verwag nie, maar andersins heel
goed gedoen. Ek hou van sulke sites, te veel kleure en graphics en flash en
allerhande useless megoefters doen dit vir my :-))
E
"Davie Davis" wrote:
>
> ek 'hik' dink dit was my 'hik' opinie oor die Randse Paasskou se
> webblad. http://www.randshow.co.za/, Elaine. Oulike uitleg.
>
> DD
>
|
|
|
|