| Drome - Vir Elaine [boodskap #75833] |
Vr., 11 April 2003 16:27  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
2000.
As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
slange uit die boek oorskryf.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Drome - Vir Elaine [boodskap #75966 is 'n antwoord op boodskap #75923] |
So., 13 April 2003 15:36  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg Ferdi - maar hy gee ook erkenning aan ander teoriëe wat nou
verwant is.
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e9a2ea9.5192294@news.saix.co.za...
>
> Cas van Rensburg is 'n groot aanhanger van Jung en sy boek is - sover
> ek weet - sy opsomming van Jung se teoriee.
>
>
>
> On Fri, 11 Apr 2003 18:27:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek het vandag by die CNA 'n baie interessante boek oor drome raakgeloop.
>> Dit is Jou Drome - die onbesuste het al die antwoorde - deur Cas van
>> Rensburg - Uitgegee deur Van Schaik - eerste uitgawe en eerste druk Desember
>> 2000.
>>
>> As jy dit nie in die hande kan kry nie, sal ek vir jou die stukkies oor
>> slange uit die boek oorskryf.
>>
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
|
|
|
|