Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75629 is 'n antwoord op boodskap #75540] |
Wo., 09 April 2003 13:21   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Paul wrote:
Ja,ek is 'n Boer...
> Maar as ek kyk na die politici, dan was Patricia De Lille
> die enigste politikus uit 400 parlementslede en 400
> Provinsiale parlements lede wat haar werk gedoen het.
> Sy is 'n kleurling...maar so 'n mens kan jy vertrou.
Ek, onder andere vertrou geen Afrikaanse joernalis
> nie.Dan vertrou ek eerder 'n kaffer vanuit Soweto.
So, Du Plessis, in die ewolusie
van jou politieke lewe, begin jy
nou oor rasse-skeiding heenkyk na
kwaliteit en opregtheid en ordent-
likheid. Ek het geweet dit sal nog
kom. Mens moet maar net geduldig
wag.
Tant Hessie van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75722 is 'n antwoord op boodskap #75697] |
Do., 10 April 2003 19:05   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
daniel wrote:
> Antie, sins wên is jy die spelchecker op hierdie nuusgroep?
Sedert ek op die taalkomitee en die
taalkommissie van die Derde Republiek
verkies is. En moenie met my in jou
geradbraakte Afrikaans praat nie.
Is jy ook een wat steen en been kla
oor die min Afrikaans wat nou op TV
is, maar jy mors jou moedertaal so
liederlik op?
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75852 is 'n antwoord op boodskap #75813] |
Vr., 11 April 2003 21:16   |
F u s t i g a t o r
Boodskappe: 30 Geregistreer: April 2003
|
Volle Lid |
|
|
Vitae forma vocatur, in...@hanskamp.com (Hans Kamp), die 11 Apr 2003
05:49:14 -0700, in littera
in foro
soc.culture.belgium (et aliis) vere scripsit quod sequitur:
> Supergonzo skryf in boodskap news:...
>> On Fri, 11 Apr 2003 17:35:15 +0900, "daniel"
>> wrote:
>>> Ek haat die woord 'moenie', en ek haat nog meer iemand wat dit vannuit 'n
>>> selfgeskepte magspoesisie (spelfout bedoel!) gebruik...
>>>
>>> Ek sukkel om hier waar ek bly enige SAUK TV te kyk - ek's te ver... hoe faal
>>> antie se spioenierskap antie dan nou??
>>>
>>> skryf in boodskap news:3E95C0A0.8000309@rogers.com...
>> Wat moet deze rommel eigenlijk in een nederlandse newsgroup?
>> Wij hebben genoeg aan onze eigen extreem rechtse types.
>
> Supergonzo, jy vergeet dat hierdie berigte ook na Suid-Afrikaanse
> groepe gepos is.
>
> Supergonzo, jij vergeet dat deze berichten ook naar Zuid-Afrikaanse
> groepen verzonden zijn.
Supergonzo den xechasta pos afta ta minymata episis sta Notia-Afrikani
omadata steltetoun...
>
> Hans Kamp.
Kalispera sas, synadelfe,
O Foustis
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75869 is 'n antwoord op boodskap #75852] |
Sa., 12 April 2003 05:17   |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
"F u s t i g a t o r" < Fusti...@NOT_THAT.xs4all.nl> skryf in boodskap news:me8e9vs24dfnqt7tqsflagdk6t5g2n5amg@4ax.com...
> Vitae forma vocatur, in...@hanskamp.com (Hans Kamp), die 11 Apr 2003
> 05:49:14 -0700, in littera
> in foro
> soc.culture.belgium (et aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
>> Supergonzo wrote in message
news:...
>>> On Fri, 11 Apr 2003 17:35:15 +0900, "daniel"
>>> wrote:
>
>>>> Ek haat die woord 'moenie', en ek haat nog meer iemand wat dit vannuit 'n
>>>> selfgeskepte magspoesisie (spelfout bedoel!) gebruik...
>>>>
>>>> Ek sukkel om hier waar ek bly enige SAUK TV te kyk - ek's te ver... hoe faal
>>>> antie se spioenierskap antie dan nou??
>>>>
>>>> skryf in boodskap news:3E95C0A0.8000309@rogers.com...
>
>
>>> Wat moet deze rommel eigenlijk in een nederlandse newsgroup?
>>> Wij hebben genoeg aan onze eigen extreem rechtse types.
>>
>> Supergonzo, jy vergeet dat hierdie berigte ook na Suid-Afrikaanse
>> groepe gepos is.
>>
>> Supergonzo, jij vergeet dat deze berichten ook naar Zuid-Afrikaanse
>> groepen verzonden zijn.
>
> Supergonzo den xechasta pos afta ta minymata episis sta Notia-Afrikani
> omadata steltetoun...
Wat voor taal is dat?
Supergonzo, vi forgesas ke chi tiuj mesaghoj estas ankau senditaj al
sud-afrikaj novajhgrupoj.
Hans Kamp.
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75876 is 'n antwoord op boodskap #75857] |
Sa., 12 April 2003 07:24   |
Tiacapan
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
On Fri, 11 Apr 2003 22:39:29 GMT, Ruud Harmsen wrote:
>
>> On 11 Apr 2003 11:21:52 -0700, barte...@yahoo.com (George B.) wrote:
>>> Nee, geen SPAM - maar inligting toepasslik vir elkeen van die lyste.
>>> Wat bedoel jy met "racistisch"? Waar is die webwerf "racistisch"?
>>> Hoekom moet ek, of mense wat betrokke is by die webwerf "rou" oor
>>> "donkere Afrikanen die zijn omgekomen". Ek (of enige iemand wat by die
>>> webwerf betrokke is) het ook net een "donker afrikaan" vermoor. Die
>>> Webwerf is oor die toekoms van die Boerevolk (nie oor nadele vir enige
>>> iemand anders). Indien die Israelis of Palestyne geregtig is tot 'n
>>> eie staat hoekom is die Boerevolk dan nie geregtig tot een.
>
> Fri, 11 Apr 2003 20:41:32 +0200: Tiacapan : in nl.taal:
>> Jullie zitten de traditie van de "Boeren" voort. Die traditie is rood
>> van het bloed van mensen die vermoord zijn om racistische redenen door
>> de Boeren. Doordat jullie die traditie willen voortzetten dragen
>> jullie die misdrijven mee.
>> De blanke Boerenstaat die jullie willen hebben komt zeker voort uit
>> racistische ideeen.
>
> Geachte heer of mevrouw Tiacapan :
>
> Wilt u eerst een keer nadenken en u op de hoogte stellen, voordat u
> beledigende, ongenuanceerde en onzinnige beschuldigingen rond gaat
> strooien>
Wat is er dan niet waar aan wat ik geschreven heb? Men wil toch de
traditie van de Boerenbeweging voortzetten? Die geschiedenis van de
Boeren is toch niet mooi? Is er een ander doel met het stichten van de
Boerenstaat dan weer doorgaan met blanke overheersing? Is het eerlijk
om één van de beste delen van het land te claimen voor jezelf en
daarop alleen mensen met een donkere huidskleur toe te laten als
knecht, zonder dat ze democratische rechten hebben?
Zo kan ik nog wel even doorgaan. En Zuid Afrika ken ik wel een beetje.
Ik ben bij rijke boeren geweest en bij mensen in Soweto die niet eens
een dak in hun huis hebben. Ik heb gesproken met een vrouw van wie de
moeder was doodgeschoten door de boer waar zij werkte. Omdat zij niet
gehoorzaam was (ze wilde zich niet laten verkrachten) mocht de boer
dat doen volgens het regime van toen. Zo kan ik nog wel doorgaan.
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75891 is 'n antwoord op boodskap #75869] |
Sa., 12 April 2003 14:57   |
F u s t i g a t o r
Boodskappe: 30 Geregistreer: April 2003
|
Volle Lid |
|
|
Vitae forma vocatur, "Hans Kamp" , die Sat, 12 Apr
2003 07:17:00 +0200, in littera
in foro soc.culture.belgium (et aliis) vere scripsit quod sequitur:
>
> "F u s t i g a t o r" < Fusti...@NOT_THAT.xs4all.nl> schreef in bericht
> news:me8e9vs24dfnqt7tqsflagdk6t5g2n5amg@4ax.com...
>> Vitae forma vocatur, in...@hanskamp.com (Hans Kamp), die 11 Apr 2003
>> 05:49:14 -0700, in littera
>> in foro
>> soc.culture.belgium (et aliis) vere scripsit quod sequitur:
>>> Supergonzo wrote in message
> news:...
>>>> On Fri, 11 Apr 2003 17:35:15 +0900, "daniel"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Ek haat die woord 'moenie', en ek haat nog meer iemand wat dit vannuit
> 'n
>>>> >selfgeskepte magspoesisie (spelfout bedoel!) gebruik...
>>>> >
>>>> >Ek sukkel om hier waar ek bly enige SAUK TV te kyk - ek's te ver...
> hoe faal
>>>> >antie se spioenierskap antie dan nou??
>>>> >
>>>> > skryf in boodskap news:3E95C0A0.8000309@rogers.com...
>>
>>
>>>> Wat moet deze rommel eigenlijk in een nederlandse newsgroup?
>>>> Wij hebben genoeg aan onze eigen extreem rechtse types.
>>>
>>> Supergonzo, jy vergeet dat hierdie berigte ook na Suid-Afrikaanse
>>> groepe gepos is.
>>>
>>> Supergonzo, jij vergeet dat deze berichten ook naar Zuid-Afrikaanse
>>> groepen verzonden zijn.
>> Supergonzo den xechasta pos afta ta minymata episis sta Notia-Afrikani
>> omadata steltetoun...
>
> Wat voor taal is dat?
Inè Ellinika, synadelfe mou.
>
> Supergonzo, vi forgesas ke chi tiuj mesaghoj estas ankau senditaj al
> sud-afrikaj novajhgrupoj.
>
Afta inè alithos Esperantika
> Hans Kamp.
>
O Foustis
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75911 is 'n antwoord op boodskap #75524] |
So., 13 April 2003 01:20   |
mar...
Boodskappe: 59 Geregistreer: Februarie 1996
|
Volle Lid |
|
|
barte...@yahoo.com (George B.) skryf in boodskap news:...
> http://www.rebellie.org
>
> any comments // enige kommentaar ??
Wel George, ek het toe gaan kyk. Was nie lus nie, want ek het
geweet wat ek daar gaan kry. Dieselfde ou holrug geryde beleid
wat niemand tot nou toe prakties werkbaar kon maak nie.
So julle wil 'n volkstaat hê. Waar gaan hy wees? Wie gaan betaal
vir die onteiening van grond en eiendom van nie-blankes wat uit
die gebied verwyder sal moet word? Hoe gaan julle burgerskap en
stemreg beperk tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend
rasistiese klousules in julle grondwet in te skryf nie? Hoe gaan
julle 'n arbeidstekort verhoed as geen nie-blankes in die staat
toegelaat sal word nie? Indien julle wel nie-blakes toelaat hoe
gaan julle aan die res van die wereld verduidelik waarom hulle,
nie mag bly waar hulle wil nie, nie mag trou of seks mag hê met
blankes nie, nooit burgerskap of permanente verblyfreg mag
ontvang nie, ens, ens?
Voel jy nie bietjie skaam om plaasmoorde te politieseer en so-
doende misbruik te maak van die daadwerklike lyding van Suid-
Afrika se landbouers nie? Plaasmoorde is 'n misdaadsaangeleentheid,
daar is geen bewys van 'n sameswering of plan nie.
Indien sulke getuienis bestaan sit dit op die webwerf dat ons
vir onself kan oordeel.
Miskien moes jy meer van die Genocidewatch webwerf gaan lees het.
In hul bespreking van die stadia van volksmoord en hoe dit voorkom
behoort te word beveel hulle integrasie en die skep van gedeelde
instellings aan as die beste teenvoeter vir die heel eerste stap nl.
klasifikasie.
Integrasie.
Maar dit is natuurlik die een ding wat jy en die wat soos jy dink
nooit wil sien gebeur nie.
Ek wil ook graag weet presies wat die webwerf se verhouding met die
s.g. Boeremag is. Wat is jul standpunt oor die geweld wat hierdie
mense van beskuldig word, wat is jul eie beleid m.b.t geweld as
protesaksie?
Sarel S Marais
Afrikaner, Suid Afrikaner, Mens.
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75918 is 'n antwoord op boodskap #75911] |
So., 13 April 2003 06:53   |
Tiacapan
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
On 12 Apr 2003 18:20:47 -0700, mar...@sci.uovs.ac.za (Sarel S) wrote:
> barte...@yahoo.com (George B.) skryf in boodskap news:...
>> http://www.rebellie.org
>> any comments // enige kommentaar ??
>
>
> Wel George, ek het toe gaan kyk. Was nie lus nie, want ek het
> geweet wat ek daar gaan kry. Dieselfde ou holrug geryde beleid
> wat niemand tot nou toe prakties werkbaar kon maak nie.
> So julle wil 'n volkstaat hê. Waar gaan hy wees? Wie gaan betaal
> vir die onteiening van grond en eiendom van nie-blankes wat uit
> die gebied verwyder sal moet word? Hoe gaan julle burgerskap en
> stemreg beperk tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend
> rasistiese klousules in julle grondwet in te skryf nie? Hoe gaan
> julle 'n arbeidstekort verhoed as geen nie-blankes in die staat
> toegelaat sal word nie? Indien julle wel nie-blakes toelaat hoe
> gaan julle aan die res van die wereld verduidelik waarom hulle,
> nie mag bly waar hulle wil nie, nie mag trou of seks mag hê met
> blankes nie, nooit burgerskap of permanente verblyfreg mag
> ontvang nie, ens, ens? knip
>
> Sarel S Marais
> Afrikaner, Suid Afrikaner, Mens.
Maar is het niet gewoon inmoreel om een staat te willen hebben waar
alleen blanke mensen rechten hebben? Hebbben jullie niet geleerd van
de fouten van Hitler die een rijk wilde hebben waar alleen arische
mensen rechten hebben? Hebben jullie niet geleerd van het oude Zuid
Afrika waar alleen blanken rechten hadden?
Tiacapan
Mens
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75926 is 'n antwoord op boodskap #75918] |
So., 13 April 2003 10:51   |
Hans Kamp
Boodskappe: 94 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
"Tiacapan" skryf in boodskap news:3e990cb1$0$2232$e4fe514c@dreader6.news.xs4all.nl...
> On 12 Apr 2003 18:20:47 -0700, mar...@sci.uovs.ac.za (Sarel S) wrote:
>
>> barte...@yahoo.com (George B.) wrote in message
news:...
>>> http://www.rebellie.org
>
>>> any comments // enige kommentaar ??
>>
>>
>> Wel George, ek het toe gaan kyk. Was nie lus nie, want ek het
>> geweet wat ek daar gaan kry. Dieselfde ou holrug geryde beleid
>> wat niemand tot nou toe prakties werkbaar kon maak nie.
>> So julle wil 'n volkstaat h. Waar gaan hy wees? Wie gaan betaal
>> vir die onteiening van grond en eiendom van nie-blankes wat uit
>> die gebied verwyder sal moet word? Hoe gaan julle burgerskap en
>> stemreg beperk tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend
>> rasistiese klousules in julle grondwet in te skryf nie? Hoe gaan
>> julle 'n arbeidstekort verhoed as geen nie-blankes in die staat
>> toegelaat sal word nie? Indien julle wel nie-blakes toelaat hoe
>> gaan julle aan die res van die wereld verduidelik waarom hulle,
>> nie mag bly waar hulle wil nie, nie mag trou of seks mag h met
>> blankes nie, nooit burgerskap of permanente verblyfreg mag
>> ontvang nie, ens, ens?
> knip
>>
>> Sarel S Marais
>> Afrikaner, Suid Afrikaner, Mens.
>
> Maar is het niet gewoon inmoreel om een staat te willen hebben waar
> alleen blanke mensen rechten hebben? Hebbben jullie niet geleerd van
> de fouten van Hitler die een rijk wilde hebben waar alleen arische
> mensen rechten hebben? Hebben jullie niet geleerd van het oude Zuid
> Afrika waar alleen blanken rechten hadden?
Tiacapan,
Ik proef juist een aversie in de vragen van Sarel Marais tegen een
"Boerestaat met slegs blankes". Hij/zij betwijfelt of het racisme zal
terugkeren in een "Boerestaat": "Hoe gaan julle burgerskap en stemreg beperk
tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend rasistiese klousules in
julle grondwet in te skryf nie?"
Hans Kamp.
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #75956 is 'n antwoord op boodskap #75926] |
So., 13 April 2003 14:33   |
Tiacapan
Boodskappe: 17 Geregistreer: Februarie 2004
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 13 Apr 2003 12:51:36 +0200, "Hans Kamp" wrote:
>>> Wel George, ek het toe gaan kyk. Was nie lus nie, want ek het
>>> geweet wat ek daar gaan kry. Dieselfde ou holrug geryde beleid
>>> wat niemand tot nou toe prakties werkbaar kon maak nie.
>>> So julle wil 'n volkstaat h. Waar gaan hy wees? Wie gaan betaal
>>> vir die onteiening van grond en eiendom van nie-blankes wat uit
>>> die gebied verwyder sal moet word? Hoe gaan julle burgerskap en
>>> stemreg beperk tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend
>>> rasistiese klousules in julle grondwet in te skryf nie? Hoe gaan
>>> julle 'n arbeidstekort verhoed as geen nie-blankes in die staat
>>> toegelaat sal word nie? Indien julle wel nie-blakes toelaat hoe
>>> gaan julle aan die res van die wereld verduidelik waarom hulle,
>>> nie mag bly waar hulle wil nie, nie mag trou of seks mag h met
>>> blankes nie, nooit burgerskap of permanente verblyfreg mag
>>> ontvang nie, ens, ens?
>> knip
>>>
>>> Sarel S Marais
>>> Afrikaner, Suid Afrikaner, Mens.
>> Maar is het niet gewoon inmoreel om een staat te willen hebben waar
>> alleen blanke mensen rechten hebben? Hebbben jullie niet geleerd van
>> de fouten van Hitler die een rijk wilde hebben waar alleen arische
>> mensen rechten hebben? Hebben jullie niet geleerd van het oude Zuid
>> Afrika waar alleen blanken rechten hadden?
>
> Tiacapan,
>
> Ik proef juist een aversie in de vragen van Sarel Marais tegen een
> "Boerestaat met slegs blankes". Hij/zij betwijfelt of het racisme zal
> terugkeren in een "Boerestaat": "Hoe gaan julle burgerskap en stemreg beperk
> tot sleg blankes sonder om voor die hand liggend rasistiese klousules in
> julle grondwet in te skryf nie?"
>
> Hans Kamp.
>
Zeker heeft Sarel Marais veel twijfels over de uitvoerbaaheid om een
Blanke staat te vestigen. Twijfels over de morele aanvaardbeid om
mensen met een andere huidskleur te verwijderen, al is het dan door de
grond op te kopen, lees ik niet. Zelf lijkt het me moreel zo volstrekt
onaanvaardbaar dat ik niet eens over de uitvoerbaarheid zou willen
nadenken.
Tiacapan
|
|
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #76071 is 'n antwoord op boodskap #75956] |
Ma., 14 April 2003 20:14   |
mar...
Boodskappe: 59 Geregistreer: Februarie 1996
|
Volle Lid |
|
|
Tiacapan skryf in boodskap news:...
> On Sun, 13 Apr 2003 12:51:36 +0200, "Hans Kamp"
> wrote:
>
> Zeker heeft Sarel Marais veel twijfels over de uitvoerbaaheid om een
> Blanke staat te vestigen. Twijfels over de morele aanvaardbeid om
> mensen met een andere huidskleur te verwijderen, al is het dan door de
> grond op te kopen, lees ik niet. Zelf lijkt het me moreel zo volstrekt
> onaanvaardbaar dat ik niet eens over de uitvoerbaarheid zou willen
> nadenken.
> Tiacapan
Om die twyfel uit die weg te ruim: ek is manlik.
Die hoofrede waarom ek die praktiese uitvoorbaarheid van 'n volkstaat
aangepreek het is omdat dit die enigste raakvlak tussen my politiek en
die van vele van my volksgenote is. Hoe debateer 'n mens die
moraliteit van 'n idee indien julle geen ooreenstemming omtrent die
basiese verwysingsraam kan kry nie. Let daarop dat die meeste
Afrikaners nog steeds nie glo in die fundamentele immoraliteit van
apartheid nie en probeer nog steeds dit goedpraat deur, of op die
ekonomiese, wetenskaplike en militêre sukesse van die stelsel te wys,
of te argumenteer dat die stelsel slegs verkeerd geloop het en nie
onafwendbaar tot onderdrukking moes ly nie. Die meeste van my
volksgenote ontken dat hulle rasiste is, maar wys in dieselfde asem op
hierdie of daardie onoorkombare verskil tussen wit en swart. Daar is
GEEN kans om die morele debat te wen indien jou opponent nie dieselfde
morele standaarde as jy aanhang nie.
Waarom dan die moeite doen om met hierdie mense te argumenteer?
Want hulle rig skade aan gewone Afrikaners. Hulle politiseer die
status van ons taal, van die onderwys, en misdaad. Hulle bied
argumente ter verdediging aan vir die dade van regse terrorise, wat
bomme plant en gewapende opstand teen die regering beplan. Hulle dade
marginaliseer Afrikaners en maak ons vreedelinge in die land van ons
herkoms. Geen patriotiese, opregte Afrikaner kan stilbly en toelaat
dat hierdie mense ons op dieselde dwaalspoor lei as wat ons leiers in
die verlede gedoen het nie.
Sarel S Marais.
Stem in die woestyn.
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #76074 is 'n antwoord op boodskap #76071] |
Ma., 14 April 2003 23:04   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sarel S wrote:
> Die hoofrede waarom ek die praktiese uitvoorbaarheid van 'n volkstaat
> aangepreek het, is omdat dit die enigste raakvlak tussen my politiek en
> die van vele van my volksgenote is. Hoe debateer 'n mens die
> moraliteit van 'n idee indien julle geen ooreenstemming omtrent die
> basiese verwysingsraam kan kry nie.
Ek is baie geinteresseer oor wat jy sê
in hierdie verband. Ek bly in Kanada waar
die "volkstaat" konsep van die Frans-
Kanadese heelwaarskynlik vanaand as tydelik
verlore verklaar gaan word as Jean Charest
(Liberal Party) die provinsiale eleksie wen,
en die Parti Quebecois, na baie baie jare aan
die roer, verslaan gaan word. Ek moet egter
nie te gou praat nie. Ons weet nog nie wat
die uitslae is nie.
Die "probleem" van Quebec in die Kanadese
federasie lyk vir baie mense 'n geveg tussen
Franse en Engelse. Maar eintlik is dit 'n baie
naiewe siening van die toestand van sake. Dis
eintlik 'n geveg tussen Franse separatiste en
Franse federaliste. Die separatiste wil net hulle
eie volkstaat hê en vergeet van die res van Kanada.
Die Franse federaliste dink nie so klein nie. Hulle
wil Frans en Frans-sprekendes deel maak van die
Kanadese scéne. Hulle het ook grootliks daarin geslaag.
Sedert Pierre Trudeau aan die bewind gekom het, is dit
nou amper onmoontlik om in die staatsdiens in Kanada
te dien tensy jy effektief tweetalig is. En meeste
Engels-sprekende skoolkinders begin hulle skoolloopbaan
met "French-immersion" en leer die ander taal as deel
van hulle grootword-proses.
Ek voel dat mens dieselfde soort tweespalt in
Afrikaner-geledere in SA sal sien in die volgende dekades.
'n Tweespalt tussen Afrikaner-separatiste en Afrikaner-
sentraliste. En hierdie geveg kan soms bloedig word. Hier
in Kanada het die separatiste 'n rebellie in die '70s begin
en 'n Federale minister vermoor. Pierre Trudeau, Fransman
maar federalis, het onmiddellik "martial law" uitgeroep en
'n klomp Quebecers in die tronk gegooi met baie min getuienis
dat hulle wel iets verkeerd gedoen het. Toe die pers hom
aanval oor hierdie drastiese optrede, het hy gepraat van
al die "bleeding hearts" en toe joernaliste hom vra wat
hy nog van plan is om te doen, toe sê hy "Watch me."
Gloudina
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #76075 is 'n antwoord op boodskap #76071] |
Ma., 14 April 2003 23:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sarel S wrote:
> Waarom dan die moeite doen om met hierdie mense te argumenteer?
> Want hulle rig skade aan gewone Afrikaners. Hulle politiseer die
> status van ons taal, van die onderwys, en misdaad. Hulle bied
> argumente ter verdediging aan vir die dade van regse terrorise, wat
> bomme plant en gewapende opstand teen die regering beplan. Hulle dade
> marginaliseer Afrikaners en maak ons vreedelinge in die land van ons
> herkoms. Geen patriotiese, opregte Afrikaner kan stilbly en toelaat
> dat hierdie mense ons op dieselde dwaalspoor lei as wat ons leiers in
> die verlede gedoen het nie.
> Sarel S Marais.
> Stem in die woestyn.
Ons stem hier volkome met jou saam. Ons
nooi jou uit om ere-lid te word van die
geledere van die Derde Republiek.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Die Ruiter in die Dag
Penkop teen die hang
|
|
|
|
| Re: nuwe webwerf rodom die Boere en Suid-Afrika - new website [boodskap #76077 is 'n antwoord op boodskap #76074] |
Di., 15 April 2003 01:47  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
@rogers.com wrote:
Jean Charest
> (Liberal Party) die provinsiale eleksie wen,
> en die Parti Quebecois, na baie baie jare aan
> die roer, verslaan gaan word. Ek moet egter
> nie te gou praat nie. Ons weet nog nie wat
> die uitslae is nie.
Dis nou na nege in die aand, en die Quebec
uitslae wys dat daar definitief 'n meerder-
heids Liberale regering in Quebec vir die
volgende vier jaar gaan wees. Jean Charest
was eers deel van die Conservative Tory
Party. Maar laasgenoemde party het in 1993
so sleg gevaar dat net twee kandidate in die
hele Kanada federaal verkies is. Een van hulle
was Jean Charest. Later het die Liberals vir
hom genooi om na hulle oor te kom en as leier
in Quebec op te tree. Hy is baie geliefd in die
res van Kanada.
Gloudina
Gloudina
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:25:06 UTC 2026
|