| Fliek: God is Africa [boodskap #74363] |
Ma., 10 Maart 2003 07:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
voordat dit afgehaal word.
Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
het om te maak.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74401 is 'n antwoord op boodskap #74387] |
Ma., 10 Maart 2003 14:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
Annette
"Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
> Waar wys dit orals?
>
> Carinus
> "Annette" wrote in message
> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>> voordat dit afgehaal word.
>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>> het om te maak.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74404 is 'n antwoord op boodskap #74392] |
Ma., 10 Maart 2003 14:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was glad nie be-indruk met die stukkie wat as lokaas op M-Net gewys het
nie - net soos ek gedink het - tipies SA flieks - stiltes en starendes, dan
moet jy as kyker kwansuis kan uitpluis waaroor daar gedink word.
Maar een van die hoofspelers/vervaardigers is my kliënt, en ek sal vir hom
my eerlike opinie moet gee - nie wat ek via Leon van Nierop gehoor het nie.
Annette
"Jonas" wrote in message
news:b4huh0$kmm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
> vervaardiging van die fliek ....
> "Carinus Lemmer" wrote in message
> news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>> Waar wys dit orals?
>>
>> Carinus
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>> voordat dit afgehaal word.
>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>> het om te maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fliek: God is Africa [boodskap #74411 is 'n antwoord op boodskap #74410] |
Ma., 10 Maart 2003 16:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee op beide. Van Nierop het helwaarskynlik sy eerlike mening uitgespreek,
en ek het nie verkeerd getik nie. Die fliek is in die videoformaat verfilm.
So niks van daardie ronde tekentjies en cinemascope en al daardie groot
woorde aan die einde van die fliek nie.
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303100745.633e9e7c@posting.google.com...
> Is LvH sarkasties? Of het Annette die koste van die fliek verkeerd
> getik? R60 000 is geen geld vir 'n fliek nie.
>
> Ek het nog nooit van die fliek gehoor nie, maar ons is bietjie agter
> die res van die wêreld as dit by flieks kom...
>
> Max___________________________________________
>
> "Jonas"
>> Leon van Nierop is onder die indruk dat daar oorspandeer is met die
>> vervaardiging van die fliek ....
>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>> Waar wys dit orals?
>>>
>>> Carinus
>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> voordat dit afgehaal word.
>>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> het om te maak.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
|
|
|
|
| Re: Fliek: God is African [boodskap #74412 is 'n antwoord op boodskap #74409] |
Ma., 10 Maart 2003 17:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag in Argus kry die fliek 3 sterre ( Schuster se megageldmaker het 2
sterre gekry).
(13L) An excellent film exposing the heart of racism and xenophobia in black
South Africa, but it is spoilt by appearances by too many demi-god
celibrities in bit-parts.
Annette
"Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047310231.860306@ftp.adept.co.za...
> dankie....
>
> "Annette" skryf in boodskap news:b4i773$1uvmia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>> Waar wys dit orals?
>>>
>>> Carinus
>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> voordat dit afgehaal word.
>>>> Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> het om te maak.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Fliek: God is African [boodskap #74425 is 'n antwoord op boodskap #74412] |
Di., 11 Maart 2003 03:37  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die opvolg sal seker op die korrupsie en nepotisme van die ANC fokus - ek
wonder wat sal sy naam wees?
Iets soos - "In Africa's pocket..." ?
"Annette" skryf in boodskap news:b4ih6r$206r7m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag in Argus kry die fliek 3 sterre ( Schuster se megageldmaker het 2
> sterre gekry).
>
> (13L) An excellent film exposing the heart of racism and xenophobia in black
> South Africa, but it is spoilt by appearances by too many demi-god
> celibrities in bit-parts.
>
> Annette
>
>
> "Carinus Lemmer" wrote in message
> news:1047310231.860306@ftp.adept.co.za...
>> dankie....
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b4i773$1uvmia$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hier in die Kaap wys dit by Cavendish - bo by die gewone flieks.
>>> Annette
>>>
>>> "Carinus Lemmer" skryf in boodskap news:1047289983.131833@ftp.adept.co.za...
>>>> Waar wys dit orals?
>>>>
>>>> Carinus
>>>> "Annette" skryf in boodskap news:b4hdhf$2067l1$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Het hierdie naweek begin draai, en ek beter dit gaan kyk hierdie week
>>>> > voordat dit afgehaal word.
>>>> > Alhoewel dit vir twee toekennings oorsee benoem is, maar nie as 'n wenner
>>>> > aangewys is nie, wil ek graag gaan sien hoe lyk 'n poging wat R60 000 gekos
>>>> > het om te maak.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|